English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 523
Total Replies: 252 745
Total Views: 83 245 469
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 717
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Dish washing unit

replies: 17
views: 448
26 Aug 2018 @ 16:32:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waar gaan mens sò n unit in die hande kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 16:33:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waar gaan mens sò n unit in die hande kry?

Skuus...vergeet om foto aan te heg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 16:37:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk baie prakties ingerig. ook 'n tas sien ek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 16:39:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens gaan maar op die net rond soek. ek het dit nog nie in die kampeer winkels gesien nie.  Maar dan ook was ek lanklaas in een gewees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 18:19:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het jare terug so een gehad.

Camp 🌎 gekoop in Gesina 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 18:26:12 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Behalwe miskien vir die kante v d droog rak en onderste rak asook die uitvou pote kan 'n mens so iets maak soos die aluminium tafels wat inskuif wat nou so gewild is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 18:50:07 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i buildt one , , to suit my space and application. its light wieght , it folds up, it has twin tubs , twin taps, which connect to a hose pipe, [ permanent water on tap ] both tubs have a drain plug in connected to a pipe underneath which takes the water away, and of course a drying rack. i buildt the whloe unit out of a pile of damaged tent poles i had [ after a storm made short work of my first attempt of putting the tent up ]

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 19:38:14 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

George how did you use the poles as legs around the hinge point? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 07:13:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

i buildt one , , to suit my space and application. its light wieght , it folds up, it has twin tubs , twin taps, which connect to a hose pipe, [ permanent water on tap ] both tubs have a drain plug in connected to a pipe underneath which takes the water away, and of course a drying rack. i buildt the whloe unit out of a pile of damaged tent poles i had [ after a storm made short work of my first attempt of putting the tent up ]

Do you have pictures?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 08:49:32 am
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 43 years

This is actually a kitchen unit from Outdoor Warehouse that has been modified to accept 2 basins. I have got one of these. They come in bag and fold up. They work well and and are nice and compact.  The design has change slightly and the one on offer at Outdoor does not have the backing screen but a wire mesh upright.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 09:13:08 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het gesien by Kennis karavane

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 12:07:24 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Sportsman Warehouse het vroeër ook 'n verskeidenheid sulke eenhede verkoop.  Ek is nie seker of hulle dit steeds aanhou nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 12:57:56 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

My seun het 'n identitiese een (soos op foto) by Outdoor Warehouse gekoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 14:30:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dis redelik maklik om te maak. Mens moet darem net die droog rak iewers te koop kry. Die res van die onderdele is maklik by Campworld te koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 16:34:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My dishwashing unit lyk baie anderste.

Sy is omtrent 1.7mt hoog, weeg.....(baie) donkerkop en vol str@##t. In die middel 50s en nie baie betroubaar met skottelgoed nie. Te ruil vir ....(glad nie 2 16 jariges nie NEE DANKIE) 2018 Blou Fortuner 2.8 Outo plus bybetaling van sowat R2Milj' (not neg)

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 21:05:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het by Outdoor warehouse gekyk, maar hulle hou hom nie aan nie. Ek het bietjie ge-google en wil voorkom of hy oorspronklik van UK af kom. 

Ek het gedink om miskien my eie eenheid te maak. Diè van julle wat self julle sin gemaak het....kan julle jul idees uitruil of miskien n foto?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 12:59:28 pm
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years

Dit is baie oulik, veral omdat dit opvou.  Mens kan van n opvou tafel self een praktiseer. Die waterverwarmertjies wat deesdae so baie by kamplekke te sien is met tuinslang wat gekoppel is aan n kraan maak dinge nog makliker.  Sommiges het selfs proppe in die wasbakkies met n tipe van n pyp om die water uit te laat loop.

Kampeerders word net by die dag slimmer!

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 13:13:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier op die foto kan jy sien ek het met 'n gewone wasrak 'n stukkie aliminium plaat tussen die twee plastiek bakke gesit en daarop 'n karavaan kraantjie gemonteer wat die water met 'n 12V hekmotor battery  uit drom pom na bo. Dit maak die tripies na die kraan toe vir ma baie minder en gemakliker.

En ek loop ook net eenkeer op 'n kortnaweek na die kraan toe om die drom vol te maak.

Hier by bosfontein was die kraan reg langs die opwas rak maar dit was die eerste kamp met die kraan en pompie en moes seker maak hy werk mooi.

Op die tafel by die karavaan deur is die Urn wat ons gebruik het vir warm water. Die het my vrou sommer met 'n 1.5L beker bo uit die urn uit geskep as ons moes skottelgoed was.

Nou het die Maia sy eie warm water buite by die opwas.  Ek gebruik die opset nou maar saam met die tent en Gazebo

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za