English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 412
Total Replies: 232 684
Total Views: 82 441 621
topics: 10 890
replies: 126 405
views: 38 912 625
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Discovery Sport 2.0 Diesel HSE

replies: 10
views: 203
02 Oct 2019 @ 20:41:26 pm
Fanie_du Toit
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 20 Oct 2012
Experience: 14 years

Enige iemand ondervinding om met n Discovery Sport 2.0 Diesel HSE te sleep.

Ek sleep n Penta en n Conqurer Comfort.

 

 

Groete
Fanie du Toit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:06:49 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Fanie. Daar is nogal n groot verskil onder die engin kappe van die Discovery Sport. Watter jaar model verwys jy na. Daar is van daardie 2.0 wat tot 500 nm uit stoot, soortgelyk as die nuwe Ford BTI

Beste is om presiese spesifikasie te gee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:08:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gooi die spec's laat ons hoor.  En wat is die vervaardiger se "tow Rating" vir die voertuig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 07:40:26 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4345
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek glo dit gaan enigsins saak maak watter diesel enjin of trim level mens na kyk nie. Die gewig wat gesleep kan word en met watter gerief behoort binne perke dieselfde te wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 08:37:05 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie daar is n groot verskil onder hulle. Het n paar keer na hulle gaan kyk en is self uitgenooi om op hul off road track die ding te gaan toets. Daar is n paar features van Land Rover as jy bystand nodig het in die bos wat regtig merkwaardig is. Body wise is die Discovery Sport sonder om na specs te kyk baie dieselfde grote as die nuwe Fortuner, dalk klein bietjie ligter wat my laat dink alhoewel die outjie se top midel met n fris 2.0 liter diesel engin uit kom kan hy dalk limited tot sleep vermoë wees. Maar sal graag wil sien wat sê die manne wat wel met hom sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 08:49:50 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4345
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John ja enige  info is welkom. Ek was nogal verbaas dat die krag nie veel meer is as die 2001 TD4 soos enjins ontwikkel word. In vandag se tyd is 18jr 'n lang tyd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:13:33 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Het myself nie al gesleep met die discovery 2.0 diesel nie. Maar ek sleep nou al 18 jaar met n diesel omdat dit net n baie gemakliker sleep ondervinding is , veral waar daar baie bergpasse en opdrandes is en in die veld. 

Sien jy sleep n Penta asook n 4x4 karavaan. As dit die 2.0 l diesel is met 132 kw en 430 nm  kan ek nie sien dat daar n probleem is met krag is nie. 

Het al n paar discoveries op eco roetes en 4x4 trips tee gekom wat 4x4 sleepwaens of karavane sleep. Met van hulle al gepraat en almal was baie gelukkig met die discovery se sleep performance op teer en in die veld. Meeste van hulle het natuurlik ander rims en bande op gesit vir die veld ry en in die veld sleep. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 16:26:32 pm
Fanie_du Toit
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 20 Oct 2012
Experience: 14 years

Jammer ek kom nou eers terug. Dis die 2.0 met 132kw en 430nm.

 

 

Groete
Fanie du Toit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 19:20:59 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Fanie. Jy gaan lekker sleep met daai outjie. 

Die ou 3.0 D4D Toyota skop so 343 nm uit en die 4.0 so 376 nm Die manne sweer by hierdie voertuie om te sleep en sleep groot goed agter hulle aan. As jy jou kw en nm vergelyk het jy baie meer krag en dan doen jy dit nog in styl ook. 

Hak daai waens van jou en geniet dit ou maat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 21:12:44 pm
Fanie_du Toit
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 20 Oct 2012
Experience: 14 years

Baie dankie. Ek sleep Penta die naweek vir n toetsloop. Sal my terugvoering gee

Groete
Fanie du Toit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 06:24:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan vir goud.  Jy gaan baie gemaklik sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required