Ek is van Pretoria. Julle kan my kontak via advertensie onder classifieds op hierdie website
Die prys is vir altwee bedjies saam...insluitend die extensions
Goeie prys.
Girl sou baklei wie slaap bo.
Lol.
VERKOOP....via hierdie website
Jou prys was perfek reg Geert. Gedink hulle gaan nie lank lê nie. My kids het op sulkes geslaap toe hulle klein was. Daarna het Andre van die forum dit oor gevat. En so tydjie terug het hy dit ook hier verkoop.
Goeie produk en hulle hou baie lank. Min tot geen wat kan breek.
O ja en dan kan jy die een bo sy laat sak en maak dit 'n sitplek bank met rugleuning gedurende die dag.
Wys die Girl nou dat dit verkoop is, sal maar nie hier sit wat sy gesê het nie. LOL
Hello, is die disc-o-beds nog beskikbaar?
Askuus ek sien lankal verkoop..... leer nog die site... sal reg kom lol...