English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 293
Total Views: 82 426 184
topics: 1 126
replies: 11 520
views: 4 806 872
Jokes and everything else that makes you laugh

Dis nie net mense wat koud kry nie...

replies: 10
views: 3791
28 Jul 2016 @ 08:00:37 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek moes die een met julle deel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 08:11:35 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Classic! Stem saam met daai brakkie, daar is nie'n manier dat 'n ou jou onderstel so naby aan daai koue sneeu druk nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 08:25:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal dit ook maar binne waag as ek hy was, so spons doringkie op die sitkamer se mat.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 10:19:28 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

ColinFreda where did you get that photo of Scruffy???

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 10:35:49 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Stem dit is te koud buite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 13:31:59 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 10 Mar 2015

ColinFreda

Ongelukkig is dit ook n reality. Het Dinsdag na amper n week se gesukkel, oproepe, heen-en-weer ryery uiteindelik n hond kon "rescue" wat in n erf agtergelaat is nadat eienaars uitmekaar is. Gelukkig kon skoonma darem kos en water oor die muur gee terwyl terwyl ons met eienaar probeer onderhandel om haar te vat.

DBV het vinnig reageer, maar mag ook nie die hond verwyder sonder n hofbevel nie, en dit kos tyd en geld.

Long story short, we managed to get the dog on Tuesday night, but had to surrender her to SPCA as we already have 3 dogs and could not find her new owners in time. At least she is out of this cold and wet weather.

Sorry to highjack your thread ( At least the topic is relevant? )

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2016 @ 14:15:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Oh yes it is relevant.  People who allow their dogs to be cold, should not have animals. Let alone abandoning it in this type of weather.  I am glad you could help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2016 @ 15:41:17 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Eish honne se baas
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2016 @ 08:58:03 am
Danie en Barbara
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 17 Jun 2016
Experience: 6 years
Ek het 'n maltese wat glad nie lief is vir die huis nie. Hy is n regte plaaskind en verkies dit om die oopte van die plaas te geniet. Maar ai....nou is hy 'n huis "brak"...wil net onder sy kombers le en sukkel ons om hom te kry om sy besigheid buite te gaan doen. Gelukkig lyk dit of hy 'n groooooot blaas het want hy doen darm nie sy besigheid binne nie. En die grap is.......ons bly in KZN....seker die warmste winter plek in die land.....lol
ALLES IS 'N GEJAAG NA WIND.....AS JY NIE KAMP NIE :
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 11:30:30 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Clio, ons 15 jarige oue Maltees, wieps en waps ook gelukkig (!) buitekant, maar sy kom met so 'n spoed teruggehardloop in die huis in dat al wat 'n mat is eenkant toe gestamp word. Ja, hulle kry ook maar koud .... net soos haar oubaas!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 07:15:40 am
Anonymous

Hoe kan jy hulle buite los as hulle so onskuldig lyk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required