English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 366 019
topics: 10 819
replies: 124 808
views: 38 852 617
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dinokeng erwe n belegging?

replies: 14
views: 343
04 Sep 2019 @ 20:40:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien daar is heelwat erwe te koop binne die Dinokeng Big5 reservaat self. Ek sien daar is n hele paar winskopies wat kort kort opkom....of altans dit lyk vir my soos winskopies. Is daar iemand op die forum wat al bietjie huiswerk hieroor gedoen het om n erf in Dinokeng te koop? Is dit n belegging om daar n erf te koop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 05:02:29 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Erf koop om wat mee te doen?

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:47:37 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7813
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was sê die regulasies tov die erwe. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:03:46 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee wat; Die plek is teenaan Hammanskraal. Stel nie belang nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:27:20 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Elke eienaar het seker sy reels, behalwe as hy die plek onderverdeel het dan koop jy onder regelasies soos krag en water ens.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:30:51 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Daar is baie vaktore om na te kyk. Soos die voorige mense gese het. Kyk na die rugelasies rondom wat mag jy doen en wat jy wil doen, veiligheid van die omgewing - diere en mense. Dan ook water, krag en afvaal (waste). 

Ek dink meeste mense soek ook n plekkie in die son. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:31:22 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Onthou so ruk terug het mense begin om n onwettige plakkerskamp daar op te rig, die owerhede het dit afgebreek.

Kort kort sien jy maar n shakkie dan is hy wer weg.

Te naby aan die N1 se dorpe wat groter word by die dag.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 10:23:09 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Daar is 'n rede hoekom dit "winskopies" is, lees "naby Hammanskraal" met shacks wat kort-kort daar verskyn...die huidige eienaars wil vinnig van 'n "liability" ontslae raak sou ek dink?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 12:14:39 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek glo die risiko bly maar groot. Selfs op baie plotte word daar bv op die buur plot 'n besigheid - kuierplek oopgemaak met harde musiek tot laat in die oggend. Dis baie onaangenaam en dit as mens dalk wou wegkom.

Ons dink maar aan van ons oorde waar dit 'n probleem is en niks kan aan die saak gedoen word nie. Die "regte" mense sal altyd goedkeuring kry!!!!

Ek dink natuurlik ook dadelik aan Marlothpark toe dit destyds begin is - dit het dekades gevat om werklik belangstelling te lok.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 13:40:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek glo die risiko bly maar groot. Selfs op baie plotte word daar bv op die buur plot 'n besigheid - kuierplek oopgemaak met harde musiek tot laat in die oggend. Dis baie onaangenaam en dit as mens dalk wou wegkom.

Ons dink maar aan van ons oorde waar dit 'n probleem is en niks kan aan die saak gedoen word nie. Die "regte" mense sal altyd goedkeuring kry!!!!

Ek dink natuurlik ook dadelik aan Marlothpark toe dit destyds begin is - dit het dekades gevat om werklik belangstelling te lok.

Heeltemal reg Danie, en nou wil hulle 'n steenkool myn begin op Marloth se voorstoep....

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 20:46:48 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I don't know that the definition of   "A bargain"    has not changed changed a lot with regard to land.  I also think that a good way of enjoying your place in the sun in this day and age, is to follow the Swaaltjies to where the sun is shining  during the comming season.

This is when you can be glad to be a camper!!!!!!!!!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 22:23:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met die loer van plekke in Dinokeng, sien ek dat DeRust oord ook in die mark is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 08:08:39 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Jy moet maar mede deelsaam wees met jou medemens as jy plekkie koop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 18:31:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet maar mede deelsaam wees met jou medemens as jy plekkie koop

Die plekkie waarvan ek hou is redelik ver in Dinokeng in. Die lokasie buite kan seker meer Noord en Suid groei, maar sal nie in Dinokeng self uitbrei nie. Ek kan ook nie dink dat n ou n shack binne die reservaat sal opslaan nie....roof diere sal jou kom eet. Ek het met n paartjie gesels wat ook n stukkie grond binne die reservaat self het.....veral uitgevra oor veiligheid. Hulle meen hulle voel baie veiliger daar binne in die reservaat as wat hulle ooit in die dorp sal voel. Hulle reken ook dat hulle nie so geteiken is soos boere wat plaasmoorde ondervind nie. Ek glo as ek so iets sou doen, sou ek dit meer vir myself en vriende wou gebruik eerder as om probeer n geldjie daaruit te maak. Die mense met wie ek gesels het is self kampeerders en noem dat hulle nie naweek of vakansie tyd lewe het nie. Hulle het onlangs n groep by hulle plek gehad wat gereeld kom, en gevra of hulle okay sal wees op hul eie.....hulle het toe elders by n ander oord in Dinokeng gekampeer.

Op die ou einde sal ek baaaaaie graag so n plekkie wou hê, maar ek hou van kampeer met wa op verskillende plekkies. Met sò n plek wat jy besit, gaan jy tien teen een verplig voel om elke keer soontoe te gaan en dan is dit ook elke keer werk....dit mooi maak, dit en dat weer regmaak ensovoorts.

Miskien as n aftree plekkie....❤

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 13:15:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink na 'n chapperige idee. 

As ek  bv koop sal dit so effe meer na die warmer gedeeltes van ons land wees.  As my vrou koop sal dit net in die koue gedeeltes van ons land wees.

Elke ou se voorkeure is anders.  En dan as jy oud word is die beste huis dalk die een naaste aan 'n hospitaal of kliniek.

Mens se omstandighede bepaal jou behoeftes.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required