English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 157
topics: 1 001
replies: 14 172
views: 3 260 539
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Dinokeng Camp & Leisure

replies: 4
views: 193
30 Sep 2020 @ 14:46:43 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 614
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Dagsê,

Is iemand bekend of was iemand al by bg. oord gewees. Dit is verskillend van Dinokeng Lodge, wat in dieselfde omgewing is.

Ek vra spesifiek uit oor Dinokeng Camp & Leisure?? Laat weet asb as jy meer weet van die oord - lyk baie netjies volgend Google??

Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2020 @ 15:40:44 pm
StillExploring
New Member
48% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 31 Jul 2020

Dinokeng Camp & Leisure is different to Dinokeng Lodge.

We stayed at Camp and Leisure a month ago and it was very good

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2020 @ 22:03:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9883
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan julle sal nie spyt wees nie.

Vra vir no 11 tot 16 hulle het koelte maar is vêr van swembad as julle Klein kinders het wat kort kort wil gaan seem.

Beste gasheer en vrou in Dinokeng.

Beste badkamers in Dinokeng.

Groete daar 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2020 @ 22:04:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9883
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

 Net die 4km grondpad is erg.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 12:47:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons was Julie daar en gaan oor 2 weke weer soontoe....baie lekker plek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za