English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 140
Total Replies: 227 902
Total Views: 82 291 263
topics: 4 361
replies: 29 241
views: 17 320 850
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 219
replies: 145
views: 8 168

Dinokeng Camp & Leisure lodge

replies: 17
views: 556
25 May 2019 @ 08:20:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nuwe oord maak Augustus oop vir kampeerders - Dinokeng Camp & Leisure lodge 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 09:00:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 09:00:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 06:08:56 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Interesting! Whereabouts in Dinokeng?

Near which of the known places?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 06:37:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Interesting! Whereabouts in Dinokeng?

Near which of the known places?

If you drive down with Dewagendrift....there where you turn right to Willemsrus....they are at that crossing on left hand site

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 06:38:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

If you drive down with Dewagendrift....there where you turn right to Willemsrus....they are at that crossing on left hand site

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:09:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Klink goed. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:37:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons sal bietjie kyk nader aan Augustus hoe vorder hulle.  Alle nuwe kamp plekke is welkom sou ek sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:53:41 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Gaan volgende week daai kant toe. Sal gaan kyk?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:23:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Paul plaas nog fotos as jy kan.  Mens is nogal nuuskierig oor wat die ontwikkeling en vordering is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 10:38:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my hulle vorder fluks....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 12:34:52 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 38 years

Het so 7 dae in een van hulle klip chalets gebly toe karavaan in was vir herstel werk. Baie mooi plek en die mede eiernaars Daven & Carla van der Merwe wat voorheen by Dinokeng Resort gewerk het is regte mense mense en gee baie on vir hulle gaste. Glo hulle gaan n groot sukses maam van hulle nuwe venture. Was daar toe daar met die swembad en karavaan staanplekke begin is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 12:51:01 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1040
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Net daardie De Wagenaarsdrift pad ..... mense, dis erg. Selfs die paadjies aan die kant waar vorige voertuie gery het om die uiters slegte sinkplaatpad te ontsnap is al deurgery, so daar is nou nuwe paadjies om die vorige nuwe paadjies ... bitter sleg!

Ons het so 2 weke terug (tydens ons verblyf by Dinokeng Oord) besluit om die simpel pad te ry om te kyk waar dit heen lei ... net om te vind dat jy by 'n hek kom wat toegang na en van die Dinokeng Reservaat verleen ... moes toe nou so wraggies OMdraai en AL die dem pad WEER terugry ..... ek het gesweer NOOIT weer nie! 

Hoop dus van harte dat hulle die situasie sal regstel want ons (wie baie lief is vir Dinokeng) sal ook wil gaan kyk hoe lyk die nuwe kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 14:10:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Net daardie De Wagenaarsdrift pad ..... mense, dis erg. Selfs die paadjies aan die kant waar vorige voertuie gery het om die uiters slegte sinkplaatpad te ontsnap is al deurgery, so daar is nou nuwe paadjies om die vorige nuwe paadjies ... bitter sleg!

Ons het so 2 weke terug (tydens ons verblyf by Dinokeng Oord) besluit om die simpel pad te ry om te kyk waar dit heen lei ... net om te vind dat jy by 'n hek kom wat toegang na en van die Dinokeng Reservaat verleen ... moes toe nou so wraggies OMdraai en AL die dem pad WEER terugry ..... ek het gesweer NOOIT weer nie! 

Hoop dus van harte dat hulle die situasie sal regstel want ons (wie baie lief is vir Dinokeng) sal ook wil gaan kyk hoe lyk die nuwe kamp.

Dis waar wat jy sê Nico....dis baie jammer van daai pad. Ons gaan einde Augustes by Elephant hole kampeer, De Wagensdrift is onder andere op die roete.....en meer, maar ons gaan met tente soontoe....dink nie daai pad soontoe is baie geskik vir padwaens nie. Ons het hom wel gery met ons besoek aan Willemsrus, maar eish......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 19:35:30 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 264
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Awesome, sien uit.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:39:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk darem of dit nie te vêr op daai slegte pad af is nie.  Ek ry hom stap spoed as die afstand onder 3km is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 20:06:45 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 38 years

Hi Leon, die afstand is presies 2 km tot by hulle hek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 22:06:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle wikkel.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required