English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 098
Total Replies: 227 149
Total Views: 82 257 125
topics: 10 739
replies: 123 204
views: 38 798 528
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dieselfde kar sonder karavaan?

replies: 29
views: 430
21 Aug 2019 @ 15:57:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13385
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sou jy dieselfde kar gery het waarmee jy nou sleep as jy nie n karavaan gehad het nie? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 16:05:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7566
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sou jy dieselfde kar gery het waarmee jy nou sleep as jy nie n karavaan gehad het nie? 

Absoluut, niks eers te betwyfel nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 16:45:27 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1282
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Yip, ruil my tipper vir niks nie - OK ek lieg so bietjie sal blitsvinnig ruil en die karavaan laat gaan as dit vir 'n afslaandak Porsche Carrera Turbo is:) 'n rooie natuurlik. Maar moet erken dit lyk baie baie onwaarskynlik :(

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 18:46:53 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Karavaan sleep het my tiepe voertuig  beinvloed. Sonder sleep beslis ander voertuig gekies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 19:01:12 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2296
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis moeilik om te sê want 'n karavaan is al vir dekades deel van ons lewe.  Dis dus moeilik om te raai wat ons sonder die karavan sou doen.  Ek het 'n VW Kombi gehad voor die Kuga en voel nie heeltemal gemaklik in 'n platkar nie- hoewel ek my BMW 320i, wat ek saammet die Kombi gehad het, baie geniet het.  Ek dink ek sou steeds 'n SUV gekoop het maar moontlik nie 'n AWD nie- dit was vir sleepdoeleindes en is andersins dalk 'n bietjie van 'n overkill.  Ek sou ook nie noodwendig 'n Kuga gekoop het nie- ek is nie "brand loyal" nie.  As ek nou weer 'n voertuig sou koop vir sleepdoeleindes, kan dit dalk weer 'n Kuga wees- sy specs teenoor prys is steeds 'n wenner en ek het vertroue in hom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 19:09:56 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2944
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Beslis nie.

Sou my Suzuki Swift gehou het.

Kyk alreeds na die nuwe GLX maar gaan nie die Vitara verniet weggee nie

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 19:37:51 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4908
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek glo so... Ek sou eerder Hilux juis vir die sleep en gewigsissues en pakspasie wou he maar omdat ons 99.9% sonder die karavaan ry was die Fortuner die beste keuse vir die begroting, anders was dit 'n Prado


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 20:35:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1627
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nee ek sou seker nie. Maar na ek bakkie en SUV  gery het wil ek niks ander hê.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 21:05:25 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek gebruik die bakkie omtrent net om te sleep en het n Suzuki Swift vir dorp ry want hy is lekker ekonomies. Maar ek sou nie sonder n bakkie op my werf kon doen nie. Ek glo as ek n bakkie en tools het en met die hande kan werk sal ek nie dood gaan van die honger nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 21:17:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3616
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek het my huidige SUV juis gekoop om die woonwa te sleep. Sou ek die woonwa verkoop kan ek met 'n ligter voertuig oor die weg kom. So ja, die die SUV sal waai die dag ek klaar is met woonwaens.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:07:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is dit ook eens dat as die Karavaan weens omstandighede moet verkoop sal my Tipper ook gaan.

Ek sal verseker dan met iets kleiner oor die weg kan kom.  'n Klein tippertjie soos 'n Nissan NP200 met Canopy en 'n klein waentjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 07:54:32 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Sal my bakkie hou, maar as ek nou moet van die karavaan ontslae raak sal ek hom inruil op nog n Ford, hoe kan ek verkkeerd gaanlaughing. Sal graag n V8 mustang wil uittrek. Nie  omdat dit die beste koop is nie, maar omdat die Mustang die beste "attitude" het. Daardie beat van daardie uitlaatpyp is alreeds n R100 000 werd.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:04:26 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

As my kinders uit die huis was, beslis nie, die tipper is lekker vir baaisiekels oplaai en al sulke dinge.

As die kinders wel uit die huis was en ek het nie karavaan gesleep nie sou ek ten to one iets soos n SUV-rige ding gery het - Toyota natuurlik.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:12:54 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Sou jy dieselfde kar gery het waarmee jy nou sleep as jy nie n karavaan gehad het nie? 

Baie moeilike vraag. Ek sou dalk nie. sou dalk by die (petrol, ee, ek bedoel) vuurvreter Lexus gehou het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:13:54 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 179
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Piet nou praat jy as jy die woord Mustang noem.   Hulle is beslis iets vir die oog.  Hoendervleis praat sonder woorde.

Verseker dieselfde kar.   My Ford Ranger bakkie.  

Ek is maar 'n bakkie man want ek hou van kamp, visvang, jag, haelgeweer skiet, boogskiet en alles wat met die buitelewe te doen het.   Ford sal my bakkie keuse bly want hulle is betroubaar en gee die pas aan.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:28:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is dit ook eens dat as die Karavaan weens omstandighede moet verkoop sal my Tipper ook gaan.

Ek sal verseker dan met iets kleiner oor die weg kan kom.  'n Klein tippertjie soos 'n Nissan NP200 met Canopy en 'n klein waentjie.

Sleep sal ek iets sleep. Dis verseker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 09:19:55 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1282
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek is dit ook eens dat as die Karavaan weens omstandighede moet verkoop sal my Tipper ook gaan.

Ek sal verseker dan met iets kleiner oor die weg kan kom.  'n Klein tippertjie soos 'n Nissan NP200 met Canopy en 'n klein waentjie.

Hoe laat jy my nou gril Leon :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 09:22:14 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 304
Joined: 28 Feb 2018

Og Leon , the expression in Afrikaans is  " vleksleep' so be careful what you which for 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 09:40:34 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1489
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Nog al die jare n bakkieding saam met die motors gehad,bly maar n handige Vervoer\sleepmiddel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 14:19:42 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6374
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het my karavaan verkoop en al my sleep voertuie soek nou n klein kar lig op petrol en betroubaar,maar het n Xtrail gekoop staan in die motorhuis want ek weet karavaan is nie ver nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 14:59:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Og Leon , the expression in Afrikaans is  " vleksleep' so be careful what you which for 

Kyk ma sal my slaan as ek enigeiets ander sleep as met die voertuig.  laughinglaughinglaughing

 

Dis miskien nie seer nie maar net so aanhoudend.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 12:02:07 pm
Charldp
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Verseker, ek was en sal altyd n bakkie man wees. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:23:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat van  'n Super cab, King Cab, Cab and a Half.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 00:20:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13385
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het voor my karavaan baie van my Corolla gehou. Maar nou dat ek so geniet van DC dink ek ek sal nog steeds hom wil ry sou ek nie meer n wa hê nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 20:37:35 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 26 May 2017

Die Here was goed vir my en ek kon twee weke terug vir my ñ Ford Ranger 2.2 Auto Extra cab cash en kontant klaar koop, nou wag ek net vir die 20ste on my waentjie weer dam toe te kan sleep, die keer met die Ranger. Met my ou Hilux was dit amper soos ñ bar fight om by die kamp plek te kom, daai soliede voor as kon jou revs op jaag met al die harde stamp en stoot,  met my pop se Tuscon was dit darem baie lekkerder gewees om te sleep, maar ek kon nie laai soos met die ou Hilux nie, maar nou jeuk my gaai om my nuwe bakkie met al sy luxuries te ervaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 08:58:36 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 179
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Baie geluk Ockert.   Ek glo jy gaan hom baie geniet. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 12:39:28 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 26 May 2017

Baie dankie Zack.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 13:15:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13385
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geluk Ockert....hoop jy kry baie plesier uit jou Ranger!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 13:24:21 pm
Charldp
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Die Here was goed vir my en ek kon twee weke terug vir my ñ Ford Ranger 2.2 Auto Extra cab cash en kontant klaar koop, nou wag ek net vir die 20ste on my waentjie weer dam toe te kan sleep, die keer met die Ranger. Met my ou Hilux was dit amper soos ñ bar fight om by die kamp plek te kom, daai soliede voor as kon jou revs op jaag met al die harde stamp en stoot,  met my pop se Tuscon was dit darem baie lekkerder gewees om te sleep, maar ek kon nie laai soos met die ou Hilux nie, maar nou jeuk my gaai om my nuwe bakkie met al sy luxuries te ervaar.

Lekker man, glo jy sal dit geniet. Ek ry die 2.2 auto DC en geniet dit elke dag. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 13:26:18 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 26 May 2017

Dankie meester, ek moet net keer anders is die smile reg rondom cool .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required