English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 935
Total Views: 83 284 825
topics: 803
replies: 12 879
views: 4 965 324
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Diesel Injector voorsorg

replies: 5
views: 8533
08 Aug 2011 @ 15:59:00 pm
Kaspaas Breekwater
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 01 May 2007
Experience: 18 years

Is daar enige manier wat mens voorsorg kan tref om die injectors van 'n diesel voertuig se lewe te verleng ? Ek hoor al hoe meer by mense, en het dit self ook al ondervind dat turbo diesel voertuie met minder as 40000km op die klok, se diesel injectors ingee, en dit kan maklik R30000 kos om dit te vervang, indien jy nie meer 'n motor plan het nie.

.

Is daar enigiets wat mens kan doen om hul lewe te verleng, of is dit 'n "given", dat die goed net solank hou ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2011 @ 21:03:33 pm
Graham
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Nov 2010

Ek het al n 128 000 km op myne, ek gebruik net die beste diesel wat ek kan kry, onder 50ppm en ek gooi ook so nou en dan, veral as ek op n lang pad ry, n botteltjie diesel jet cleaner in n tenk vol diesel, sover, touch wood, het ek nog nie n probleem gehad nie.

 

 

graham

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2011 @ 21:05:16 pm
Graham
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 09 Nov 2010

moet ook nie vergeet nie om gereeld die filters te vervang

 

 

graham

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2011 @ 21:30:23 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years

Nee wat diens op sy tyd. Ek het al 163000 op BMW X3 3.0D en geen probleme nie, gooi diesel in wat beskikbaar is

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2011 @ 07:36:03 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years

Ek moes my voertuig se injectors vervang op 130 000 km maar dit het darem nie so baie gekos nie, ek het dit laat doen deur n Bosch Diensstasie, hulle laat die injector oordoen. Nou moet ek erken ek glo nie dit is wat fout was nie want ek het later ook n diesel pom vervang teen R5000 en heelwat later het ek besluit om die voertuig na SAC in Midrand te neem, net om uit te vind die turbo se stage een wat basie op 1ste en 2de rat werk se kamer het gekraak, nadat ek dit laat vervang het was die ou lorrie weer reg.

Kyk maar mooi uit daarbuite die haaie loop rond dis nou nie die van die haaie se rugby span nie.

Kamp Groete

Diederik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2011 @ 09:34:37 am
Kaspaas Breekwater
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 01 May 2007
Experience: 18 years

Dankie vir al die terugvoer. Miskien kry ek te veel te doen met mense wat kla oor injectors om die kampvuur. Ek gooi net Sasol Turbo Diesel in, vervang altyd my filters/olie elke 7500km terwyl die fabrieks waarborg dit elke 15000 diens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za