
10 Feb, 2018 @ 08:18:05 am
Goeie more -
ons het 'n tweedehandse "Trapizium Straightliner" gekoop en wil hom graag laat diens en dan ook hulp kry met die installering daarvan.ek het op die forum gelees van 'n maatskappy maar kry nou nie die inligting nie.
iemand wat dalk kan help asb? dankies!