English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 688
topics: 11 568
replies: 139 143
views: 39 339 562
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Diefstal uit karavaantent.

replies: 4
views: 4314
14 May 2004
Anonymous
Vriende van my het onlangs skade gely deurdat hul gasbottel uit die tent gesteel is. Dit het deur die nag gebeur. Ander kampeerders het ook skade gely. Is daar n' paar idees hoe om die tent veiliger te maak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Johan
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 18 Apr 2007
Ek het ook al van 'n hele paar geleenthede gehoor waar goed oornag weggeraak het. Ek dink dit is maar goeie beleid om duur items soos Webers en Loafa stoele in die kar of bakkie toe te sluit as jy gaan slaap.Die goed wat jy kans sien om te vervang indien dit sou gesteel word kan seker maar buite bly.
Jare gelede het ons gereeld in die bosse by Gamtoosrivier gekamp en ek het 'n klein draagbare alarm met 'n 'oog'gekoop om die tent te beveilig. Die alarm was so opgestel dat dit die grootste deel van die tent gedek het, maar jy kon dit van die wa se deur af 'bekruip' om dit af te sit.
Groot was my ontsteltenis toe die ding afgaan as gevolg van die gaslig se glas wat afkoel nadat dit afgesit was, en dit dan aktiveer!
Ek het later 'n baie eenvoudige alarm gebruik wat geaktiveer word waneer iemand die tent se deur oopzip en die stukkie plastiek uit die wasgoedpennetjie se bek trek sodat die twee vasgeplakte draadjies kontak maak....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Juriev
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 19 Apr 2007
Experience: 39 years
Ek het vir my 'n draagbare intruder alarm met 'n remote contol gekoop.  Dit is beskikbaar by enige alarm verskafer of by jou woonwa agentskap.  Dit sit ek iewers in die tent wat dan sal afgaan as iemand gedurende die nag in die tent rondbeweeg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Anonymous
Ai dis om van naar te word. Ek het ęrens 'n advertensie gesien van 'n alarmstelsel ook met 'n oog wat "peppergas" spuit. Moet net nie jouself vergeet om die toestel af te skakel nie, gaan 'n nare ondervinding wees.
Mooi bly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2004
Anonymous
I am so sorry to hear about the incident, I have been pointing out to my husband who has only been in SA for a year that there is a code between campers in this country. He was totally amazed how people (including) us just leave the braai and bicyles outside the tent, touch wood we have never lost anything so far!!.  Does it make a difference which campsite you use, or was that just bad luck. I might now be more carefull. (Put all the stuff away before the braai and wine)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za