English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 119
topics: 923
replies: 12 367
views: 3 198 184
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Die wonder van tegnologie - Golfbal

replies: 10
views: 262
28 Aug 2019 @ 13:03:38 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Een dag sal ek ook my putts kan inkry :)

LINK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 13:28:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoef ook nie bal te soek nie.....gaan soek in die gaatjie. Snaaks mens moet nog golfbaan toe gaan om golf te speel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 16:23:04 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert nee jy klim net in die kar en hy vat jou golfbaan toe.

Ek lees gisteraand dat die nuwe RAV4 het ook ongeuksvoorkoming tegnologie en dit kan spoedgrens bordjies langs die pad lees via die kameras maar ek weet nie of dit net 'n alarm gee of watse aksie dit neem nie. Dalk kan ander kampers ons meer vertel........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 08:02:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nou gaan ek lekker golf speel, moet net eers op die setperk kom. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 08:08:24 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Interessant en fantasties!

My klein "dashcam" lees ook die spoedbeperking langs die pad en sê duidelik: "Speed restriction 120!"

Die ander interessante sêgoed sluit in: "Traffic light has turned green"

en .. "Follow the car ahead" wanneer jy nie vinnig genoeg reageer om te ry as die voertuig voor jou beweeg het nie!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 09:17:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Interessant en fantasties!

My klein "dashcam" lees ook die spoedbeperking langs die pad en sê duidelik: "Speed restriction 120!"

Die ander interessante sêgoed sluit in: "Traffic light has turned green"

en .. "Follow the car ahead" wanneer jy nie vinnig genoeg reageer om te ry as die voertuig voor jou beweeg het nie!!!

 

Neeeeeeee stop.✋ Die Girl 👹praat reeds as ons ry, nie dit ook nie😜

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 10:28:12 am
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Neeeeeeee stop.✋ Die Girl 👹praat reeds as ons ry, nie dit ook nie😜

 

Ek het ook iets wat soortgelyks werk. Ek is al 21 jaar met haar getroud.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 12:06:50 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het gister vir die eerste keer in Zimbali hier aan die noordkus gaan ry. die spoedgrens is 40km/u op die hoofpad en 25km/u op paaie tussen huise. Daar is orals borde op wat vir jou waarsku hoe vinnig jy ry, en as jy oor die spoedgrens gaan flikker dit rooi. Nogals oulik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 12:21:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het gister vir die eerste keer in Zimbali hier aan die noordkus gaan ry. die spoedgrens is 40km/u op die hoofpad en 25km/u op paaie tussen huise. Daar is orals borde op wat vir jou waarsku hoe vinnig jy ry, en as jy oor die spoedgrens gaan flikker dit rooi. Nogals oulik.

Daai ook al gesien....werk lyk my met radar....tel mens al van redelike afstand op.....wonder wat kos so iets en waar mens so iets in die hande sal kan kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 13:53:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Daai ook al gesien....werk lyk my met radar....tel mens al van redelike afstand op.....wonder wat kos so iets en waar mens so iets in die hande sal kan kry

Ek het een wat links voor sit, en sy het n prys🤔

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 22:16:25 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het een wat links voor sit, en sy het n prys🤔

 

Skerp Jin.

Ek het lekker gelag.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required