Moet askies vra... Dis nie n Massey Furgerson wat in Herman se mielie lande woonagtig is.... Dis n John Deer...
Die arme ding het letterlik die stype gekry to hy hoor ek't hom met n Massey Furgerson deurmekaar, hy't somme vir my n photo getuur....
Nou ja dis to hy so bietjie jonger was en ek moet se..... nogal blerry good looking..
maar anyway, soms raas my koppie so hard soos daai John Deer se 3 spoed ratkas op volle spoed terug huis toe naa die eete klokkie ge-lui het...
Hoe lyk dit vir my dat Daai John Deer is met n Singer naaimashien deurmekaar geklets????
Eerste John Deere Singer wat ek sien. Pragtig gemaak.
Hi Herman,
I have to confess, I've been baking a "koek" over the past few days...
Toe ek al met die "trekker" storie begin het, het ek al hierdie prentjie gehad en ek onhou U het soe bietjie terug so ou-tydse Singer naaimachien reggemaak, Dus hoekom ek die twee dinge (saam my raasende koppie) (oor so n paar poste) bymekaar ge-vleg. (ge-klets)
Ek't net eene ou foutjie gemaak, ek het deurmekaar geraak met n Massey Furgerson, want die photo ws op my panado, wat by die huis bly, en ek pos op my desktop by die werk..
Maar daai rede is:-
In my mind's eye... I somhow picture you on a Massey Furgerson... met so staal sitplek, met pope-gaate wat so deur die staal ge-pons bo-op n kussing wat Vonnie, kerslig lanks aanmekaar gewerk, as op n John Deer.....
Jou vaardigheid om van ou Jurgie tot n' ou naai-maschien reg te maak is wragtig asemrowend... Ek het nie daai skills nie.. Ek kan net wens...
Ek's seker jy sal kan ook so n ou-geroeste 18-voetsak John Deer Vaaljapie, net so mooi as die een in die photo kan herstel....
Respect to you.
Warren
Miskien raas my koppie nie "quite so much" of hoe?
SO THE REST OF YOU LOT TAKE NOTE...
I MIGHT JUST "KOEK BAK" FOR ONE'S OF YOU... Hehehehehe
SORRY THAT WAS SUPPOSED TO BE
In my mind's eye... I somhow picture you on a Massey Furgerson... met so staal sitplek, met poep-gaate wat so deur die staal sitplek ge-pons is, bo-op n kussing wat Vonnie, kerslig lanks aanmekaar gewerk, as op n John Deer.....
Cant re-edit....