English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 514
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 263
Jokes and everything else that makes you laugh

Die vaal japie wat in Herman se milie lande woonagtig is...

replies: 9
views: 5506
12 Jul 2016 @ 12:54:59 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Moet askies vra... Dis nie n Massey Furgerson wat in Herman se mielie lande woonagtig is.... Dis n John Deer...

Die arme ding het letterlik die stype gekry to hy hoor ek't hom met n Massey Furgerson deurmekaar, hy't somme vir my n photo getuur....

Nou ja dis to hy so bietjie jonger was en ek moet se..... nogal blerry good looking..

maar anyway, soms raas my koppie so hard soos daai John Deer se 3 spoed ratkas op volle spoed terug huis toe naa die eete klokkie ge-lui het...

Hoe lyk dit vir my dat Daai John Deer is met n Singer naaimashien deurmekaar geklets????

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 14:18:39 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Eish die ekonomie druk geen enjin eish
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 16:51:08 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
sal met daai trekkertjie nie eens plek kan maak vir 'n bmeerkat plantjie nie. Sal maar self moet spit, vit my twakkies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 17:48:03 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Sommige mense het meer planne as wysheid lyk my. Lyk pragtig, seker ook n oupa wat in sy werksplek wegkruip vir ouma se alewige take om die huis.
Warren, jy moet hom kontak, dink net wat julle als gaan uitdink !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 20:41:38 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Eerste John Deere Singer wat ek sien. Pragtig gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 21:41:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Daai Singer werk perfek vir die doel....Skerp uitgedink
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 06:37:39 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Sommige mense het meer planne as wysheid lyk my. Lyk pragtig, seker ook n oupa wat in sy werksplek wegkruip vir ouma se alewige take om die huis.
Warren, jy moet hom kontak, dink net wat julle als gaan uitdink !!

Hi Herman, 

I have to confess, I've been baking a "koek" over the past few days...

Toe ek al met die "trekker" storie begin het, het ek al hierdie prentjie gehad en ek onhou U het soe bietjie terug so ou-tydse Singer naaimachien reggemaak, Dus hoekom ek die twee dinge (saam my raasende koppie) (oor so n paar poste) bymekaar ge-vleg. (ge-klets)

Ek't net eene ou foutjie gemaak, ek het deurmekaar geraak met n Massey Furgerson, want die photo ws op my panado, wat by die huis bly, en ek pos op my desktop by die werk..

Maar daai rede is:-

In my mind's eye... I somhow picture you on a Massey Furgerson... met so staal sitplek, met pope-gaate wat so deur die staal ge-pons bo-op n kussing wat Vonnie, kerslig lanks aanmekaar gewerk, as op n John Deer.....

Jou vaardigheid om van ou Jurgie tot n' ou naai-maschien reg te maak is wragtig asemrowend... Ek het nie daai skills nie.. Ek kan net wens...

Ek's seker jy sal kan ook so n ou-geroeste 18-voetsak John Deer Vaaljapie, net so mooi as die een in die photo kan herstel....

Respect to you.

Warren

Miskien raas my koppie nie "quite so much" of hoe?

SO THE REST OF YOU LOT TAKE NOTE...

I MIGHT JUST "KOEK BAK" FOR ONE'S OF YOU... Hehehehehe

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 06:47:08 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

SORRY THAT WAS SUPPOSED TO BE

In my mind's eye... I somhow picture you on a Massey Furgerson... met so staal sitplek, met poep-gaate wat so deur die staal sitplek ge-pons is, bo-op n kussing wat Vonnie, kerslig lanks aanmekaar gewerk, as op n John Deer.....

Cant re-edit....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 06:51:30 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Morning Warren, thanks, I am truly blessed with a practical mind and hands .
The grandchildren call my oupa fixit, they will bring the strangest things for me. Last visit, one brought her school backpack with a broken Zipp. She aged 5,said to her mother, dont worry, oupa will fix it. Took oupa best part of the morning to get the lot engaged and new stop sowed in.
The eldest of the two, was fiddling with oumas trinkets, and dropped the lid of a porselein bakkie. Klomp stukkies gebreek. Ek sal dit regmaak se sy, met groot oge. Nou sy is 9 jaar oud, en n uur of wat later met bietjie craft gom het sy al die stukkies netjies aan mekaar.
Ek was baie verbaas dat sy dit kon regkry. Oupa se kind daai.xxx
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 12:15:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Daar trek altyd n rokie waar Warren is.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required