English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 132
Total Replies: 246 246
Total Views: 83 057 396
topics: 1 153
replies: 12 078
views: 4 832 676
Jokes and everything else that makes you laugh

Die slim manne

replies: 6
views: 362
19 Sep 2017 @ 15:48:10 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years
Ou Van het n plaas gehad in die Karoo en die Spoorweg besluit hulle gaan n treinspoor oor Van se grond bou .Nou hoe nou se Van Julle gaan my plaas in twee verdeel hoe kom ek aan die anderkant .Geen probleem se die engineer ons sal jou grond omhein sodat geen van jou diere deur die trein getrap sal word en dan n bruggie onderdeur die treinspoor bou sodat jy ook maklik die anderkant kan besoek .So gemaak so gedoen eendag kom die inpekteur daar verby en Van is doening met n beitel en hammer om 2 slote in die brug se dak te kap .Baie vererg vra die inspekteur hoekom Van die Staats eiendom beskadig .Se Van my donkie se ore raak teen die brug dan weier hy om verder te loop nou maak ek 2 vore sodat sy ore in die gleuf pas en dan loop hy .So word Van aangekla van Staats beskadinging .In die hof verduidelik Van sy probleem met die donkie se ore wat raak teen die dak en dan weier om verder te loop .Vra die magistraat hom En hoekom vat jy net nie grond onder brug weg dan sal sy ore nie raak .Vies se Van Ja julle slim manne dis nie sy bene wat te lank is nie dis sy ore
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2017 @ 17:08:31 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

He-he, arme ou Van.   Die magistraat het hom seker maar laat gaan sonder om te stry.   Dit was mos die ore wat die probleem was!laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2017 @ 17:13:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16310
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hahaha...ou VanπŸ˜‚
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2017 @ 20:01:05 pm
Alan
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 26 Aug 2017
Experience: 3 years
Hahaha πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2017 @ 20:13:26 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het nou regtig lekker gelag vir Van smilesmilesmile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2017 @ 11:23:20 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4646
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ou Van maak altyd n plan he he
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2017 @ 11:58:42 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Lyk my die Magistraat het nie geweet waar dieprobleem gele het nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za