English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 297
Total Replies: 230 447
Total Views: 82 398 085
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 360
Jokes and everything else that makes you laugh

Die slang en die padda

replies: 5
views: 1637
23 May 2017 @ 13:55:01 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Sit een oggend en visvang op my roei boot .Ek voel iets stamp teen die boot en kyk daar is n Pofadder met n padda in sy bek wat hy probeer eet .Aha dog ek die vis byt nie op my gewone aas maar n padda sal vir seker iets oplewer haal vesigtig die padda uit die slang se bek en omdat ek nou sy kos gevat het gooi ek n slukkie brandewyn in sy oop bek om te vergoed vir die verlies van sy kos .Sit die padda aan die hoek en gaan voort met my visvang .Rukkie later weer n stamp aan die boot ek loer oor die rant van die boot en hier is dieselfde Pofadder met nog n padda in sy bek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 17:11:10 pm
Anonymous

Jy sien Willie, dit kom van inmeng met die natuur,nou is daai pofadder "hooked"😂😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 18:42:52 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

laughing Johan moet se daai slang het gou gesnap hier is n geleentheid om lekker dronk te word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2017 @ 08:19:44 am
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years
Dit was nou "lustige" slang soos Eva sal se LoL
Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2017 @ 10:50:16 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2701
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Tot slange kan kop gebruik...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2017 @ 09:11:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Brandewyn is met almal vriende.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required