English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 571
Total Views: 82 435 480
topics: 408
replies: 3 969
views: 1 475 660
Talk about the current road conditions throughout the country

Die pad Loskopdam toe.

replies: 10
views: 164
07 Oct 2019 @ 14:14:33 pm
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Ek was nog nooit voorheen daar nie. Ek ry Vrydag soentoe. Wat is die beste pad en is dit redelik veilig om soontoe te sleep? (Van Pretoria af)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 15:50:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14521
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

N4 na Witbank en Middelburg.  Neem 1ste afrit na Ultra City in Middelburg in.  Ry ander kant uit op Grobblersdal pad.

So 20- 25km anderkant De Voetpadkloof kry jy Loskop Dam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 16:04:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die R25 afrit by Bronkhorstspruit is n klomp km korter, maar ek dink nie noodwendig vinniger nie. Ek het daai pad n hele paar jaar terug gery en het toe baie potholes gehad....weet nie of dit beter is nie. Maar as ek vandag moes ry sou ek ook die roete volg wat Leon voorstel. N4 Padwerke deur Witbank is afgehandel en blykbaar die pad verby Devoetpadskloof ook.

Jy moet vir ons asb terugvoering gee as jy terugkom....is nuuskierig hoe dit deesdae daar gaan by Loskop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 16:19:32 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

N4 na Witbank en Middelburg.  Neem 1ste afrit na Ultra City in Middelburg in.  Ry ander kant uit op Grobblersdal pad.

So 20- 25km anderkant De Voetpadkloof kry jy Loskop Dam.

Dit is 'n mooi pad. Wees maar net op n Vrydagmiddag versigtig vir krappies wat met klein vinnige karretjies vinnig by hulle huise in Groblersdal wil kom. hulle jaar asof die duiwel agter hulle sit en vat baie kanse.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 16:30:48 pm
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Dankie vir die terugvoer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 18:35:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die R25 afrit by Bronkhorstspruit is n klomp km korter, maar ek dink nie noodwendig vinniger nie. Ek het daai pad n hele paar jaar terug gery en het toe baie potholes gehad....weet nie of dit beter is nie. Maar as ek vandag moes ry sou ek ook die roete volg wat Leon voorstel. N4 Padwerke deur Witbank is afgehandel en blykbaar die pad verby Devoetpadskloof ook.

Jy moet vir ons asb terugvoering gee as jy terugkom....is nuuskierig hoe dit deesdae daar gaan by Loskop

Het hom April gery. Toe was hy nog 100%.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 22:19:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het hom April gery. Toe was hy nog 100%.

 

 

Die R25? Dis goeie nuus. Soos ek sê dit was lank terug....tent tyd nog

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 08:53:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was April met die langnaweek met wa by Serengeti.

Het die kortpad gery.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 12:59:37 pm
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Kortpad gery Vrydagoggend.Dit was 100% vir die eerste 70%. Toe kry ons ‘n “stop/go”. Maar 10 min gewag. Toe ek die afdraai vat Loskopdam toe was daar eindelose “speed bumps”. (Lekker gelag vir al die anti -Vigs advertensies)Terug gery deur Middelberg, die beter opsie veral op ‘n Sondag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 13:41:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kortpad gery Vrydagoggend.Dit was 100% vir die eerste 70%. Toe kry ons ‘n “stop/go”. Maar 10 min gewag. Toe ek die afdraai vat Loskopdam toe was daar eindelose “speed bumps”. (Lekker gelag vir al die anti -Vigs advertensies)Terug gery deur Middelberg, die beter opsie veral op ‘n Sondag.

Dis reg met al die advertensies.

Glo nie hulle stuur hulle aan dit nie. laughing

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 13:53:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kortpad gery Vrydagoggend.Dit was 100% vir die eerste 70%. Toe kry ons ‘n “stop/go”. Maar 10 min gewag. Toe ek die afdraai vat Loskopdam toe was daar eindelose “speed bumps”. (Lekker gelag vir al die anti -Vigs advertensies)Terug gery deur Middelberg, die beter opsie veral op ‘n Sondag.

Dankie vir terugvoering. Hoe was die oord self gewees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required