English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 226
replies: 3 642
views: 90 221
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Die jets van n gas stoof

replies: 16
views: 345
25 Feb 2020 @ 08:07:05 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hi daar,

Tegniese advies asb indien daar enige iemand is met ondervinding of min of meer iets weet van gas hobs, meer spesifiek die jets daarin.

My gasstoof by die huis se een jet is verstop, seker maar van skoonmaak ens.

Ek wil nou sommer al 5 vervang met nuwes terwyl ek nou op spoed is.

Nou my vraag, kan ek die bestaande jets vervang met een size groter om n groter flam te maak?

Ek weet nie eers of jy n groter size kry nie maar ek het al gasstowe gesien met n lekker groot flam.

Baie dankie by voorbaat.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 08:18:33 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

ENIGE GAS PLEK VERKOOP JETS MYNE VERVANG MAAR MET DIE SELFDE GROTE

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 08:25:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Bly by die oorspronklike.

Mens speel nie met vuur niesurprised.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 09:28:47 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 498
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Jet size is determined by gas type and pressure, so keep to original size.

You can also clean old jets with a gas reamer kit - first remove jet from appliance before cleaning to prevent dirt going into the gas pipe.

Here is picture of a cleaning kit - available at most gas outlets.

Gas jet reamer kit

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 09:31:48 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Jet size is determined by gas type and pressure, so keep to original size.

You can also clean old jets with a gas reamer kit - first remove jet from appliance before cleaning to prevent dirt going into the gas pipe.

Here is picture of a cleaning kit - available at most gas outlets.

Gas jet reamer kit

Thank you, this is very informative.

 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 10:00:17 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Vir jare het ek geskukkel met gasbranders en aanstekers wat se jets verstop by die see.  Jy gebruik die potjiekos brander vandag en more brand hy amper nie. Elke keer het ek maar die jets vervang wat 'n jaarlikse uitgawe was.

Nou gebruik ek 'n blik Carb Cleaner.  Jy haal hom uit en geen die jet 'n goeie spuit of twee.  Los 'n bietjie en herhaal.   Dis so maklik soos dit.

Ek glo met harde vuiligheid kan die Safegas Cleaning kit saam met Carb Cleaner die antwoord wees.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 10:01:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sou ook aanbeveel dat die selfde grote "jet" gebruik word.  Het gevind dat 'n groter jet die vlam weg blaas van die burner af. Dan kan jy nie die groter verstelling vlam in elkgeval gebruik nie.

Ek sou ook eers skoon maak voor jy ander koop.  Dis eintlik maklik met die regte gereedskap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 10:52:07 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek gaan definitief daai cleaning kit met die carb cleaner aanskaf.

Dankie almal.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 12:30:04 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Gas toerusting waar die gas vloei met 'n reguleerder beheer word is ontwerp om die gas/atmosferiese mengsel en die druk of vloei vanaf die reguleerder in 'n bepaalde verhouding te handhaaf. Deur hiermee te peuter word die mendsel beinvloed wat gewoonlik tot gevolg het dat swart roet die kooktoerusting se onderkant bemors.

Die ouens wat die goed ontwerp poog om maksimum hitte teen die mees ekonomiese prys te verkry en weet wat hulle doen. Dit is nie baie wys om op hulle ontwerp te probeer verbeter nie. Gaan verander gerus die sproeier grootte van 'n gas lamp en kyk wat gebeur.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 06:48:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Optimale benutting van die gas brander word tydens ontwerp gedoen.  Ek het jare terug my eie Steakplaat en burner gemaak.

Het drie stelle jets van 4 elk gekoop tot die burners op hul beste gebrand het. So leer mens maar met trail en error.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 09:45:01 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

You can also get a fitting which you screw onto your cylinder and the jet on the other side, open the gas and it reverse blasts the dirt out.

With a spray of carb or electrical cleaner, it will work well.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 09:59:57 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

You can also get a fitting which you screw onto your cylinder and the jet on the other side, open the gas and it reverse blasts the dirt out.

With a spray of carb or electrical cleaner, it will work well.

As far as I know those fittings rferred to are only available for jets used in appliances that does not rely on regulators. Jets in hobs won't fit in there.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 12:08:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die burner is ontwerp saam met die jet. Dus Kan die burner net soveel hitte hanteer as wat die jet toelaat. Groter dan smelt alles. 

So n scary ondervinding self gehad

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 20:18:10 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Hou by die regte jet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 07:27:39 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het toe n jet skoonmaakstel soos hierbo annbeveel gekry.

Die Kaap is noe weer Hollands en met die skoonmaak raad sal daai jets vir jare en jare hou.

Baie dankie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 10:12:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het toe n jet skoonmaakstel soos hierbo annbeveel gekry.

Die Kaap is noe weer Hollands en met die skoonmaak raad sal daai jets vir jare en jare hou.

Baie dankie.

Better en goedkoper as n ontploffing.

Of beserings.

Geluk jy het die regte ding gedoen.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 11:19:00 am
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Baie bly om te hoor die skoonmaak het gewerk. So leer ons altyd iets nuut.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za