English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 078
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 079
Jokes and everything else that makes you laugh

Die grassnyer storie

replies: 4
views: 1351
14 May 2017 @ 20:53:34 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Net om aan te sluit by my bossie vreter storie van die oortyd werk by Transnet het net mooi niks gekom nie en ek kon toe nie soos daai Larnie manne in Egoli n tuindienste bekostig nie .Boer maak n plan en ek koop n grassnyer by Morkels die 2 jaar waarborg winkel nogal op HP ( hope to pay) Die Saterdag middag sien my agter die splinternuwe Rolux Magnum sonder Dr Livingstone i presume .Terwyl ek so sny sien ek uit die hoek van my oog 1 van die wanna be tuin ingineer by die hekkie kom staan .My kroon ek soek die grassny joppie .Net hier kry ek n idee kyk ek is in my vuil T hemp wat sulke gate in het ,my ou army PT swart broekie wat styf sit en ek deel hom mee jammer my ou maar ek werk net hier vir die witmense .Hy staar my aan en ek kan sien hy kry so n jammerlike uitdrukking in sy oe vir my . Hy haal n pakkie 10 van daai onwettige ingevoerde sigarete uit Zimbabwe uit sy sak en bied 1 aan vir my .Ek neem die sigaret en hy offer my sy lighter .So staan ek en trek n paar keer aan die sigaret nip hom en sit die sigaret agter my oor .Hy se toe baai hy kan sien ek is besig en so terwyl hy wegloop hoor ek hom se Eischhhh die ANC het alles opgedonder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2017 @ 22:05:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ja nee, laat hulle sien, die een ou se brood is die ander ou se dood.  Nogal 'n goeie idee dat ons meer sulke dinge doen.laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2017 @ 09:20:24 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Doen hierdie al sedert 1995...
Maar was nog nooit sigarette ge-offer nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2017 @ 11:12:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ja Willie.
Ek het ook al so stel afgetrap jare terug toe ek in die Estate gekoop het. My misnoë teenoor die ouman uitgespreek. Ons is net ses wit so tussen die BEE huis eienaars.
Darm het die ouman van 78 vir my n koeldrank gebring.
Hom darm vertel dat ek hier bly.
Maar hy het dit geniet oor die poets wat ek hom gebak het.
Groot pêlle met almal en respek verdien.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2017 @ 13:28:21 pm
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years
Vroutjie, het eendag vir die tellesales dame van selfoon maatskappy, vir 20 min op die foon gehou omdat die aan haar n nuwe knotrak wou afsmeer. Toe die vrou dink dat nou gaan sy n sale maak, toe se my Vrou dat sy sonder werk is, en geen salaris by my verdien die. Die ander een was totaal frustreerd en neergesit sonder om totsiens te se. LoL
Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required