English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 298
Total Replies: 230 457
Total Views: 82 398 655
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 372
Jokes and everything else that makes you laugh

Die blinde ou

replies: 2
views: 1242
27 Feb 2017 @ 16:44:19 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Die ou staan en kyk hoe n blinde man en sy hond by die robot wag om oor te gaan .Die hond lig sy been die die blinde ou se been .Die blinde ou vroetel in sy sak en gee die hond n biscuit .Die ander ou stap oor en se Meneer weet jy dat jou hond sy been teen jou opgetel het en ek sien jy beloon hom met n biscuit .Ja se die blinde ou Ek wil net voel watter kant is sy bek sodat ek hom onder sy gat kan skop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 17:21:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

LOL
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 20:45:01 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2701
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
die hond moet ook seker nog leer deur sy voute.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required