So vat Toyota toe die Suzuki Baleno en maak hom n Toyota something.
Toyota verkoop sommer binne 1ste maand meer van die Somethings as wat Suzuki Balenos in n jaar kon verkoop.
Alles gaan oor strategie. Suzuki plaas hom in prysklas bokant die Swift. Toyota plaas hom onder aan die punteleer.
Mercedes het mos dieselfde gedoen met hul upgraded Navara. Kyk waars hy vandag.
Mooi man.
Ja....dis die Glanza wat die Etios vervang. As mens na fotos kyk is dit byna 100% identies
dit is die naam Toyota wat verkoop
Dit was die selfde met die 86 GT / Sabaru BRZ
Kan jy dink wat sal gebeur as hulle 'n TOYOTA badge op 'n RANGER sit dan verkoop hy 6 keer meer as die Hi Lux
Ironies, Suzuki bied 'n baie beter waarborg op hul voertuig as wat Toyota aanbied.
And Susuli have a better rating in Halo Peter dot Com
Ja....dis die Glanza wat die Etios vervang. As mens na fotos kyk is dit byna 100% identies
Skuus....sou Glanza genoem word, maar nou Starlet
Ai, dis eintlik skokkend! Ek is teleurgesteld. Dis een en dieselfde kar!
Toyota dash....
Kom daar ook 'n Toy Suzy - klink beter as Jimny :) :) :)
Ironies, Suzuki bied 'n baie beter waarborg op hul voertuig as wat Toyota aanbied.
Volgens die vergelyking in CAR tydskrif is die waarborg op albei 3jr maar Toy bied 'n beter diens plan aan nl 4 dienste teenoor Suz se 3.
Danie ek is bevrees dat CAR se inligting nie korrek is nie.
Volgens Suzuki se webwerf is die diensplan 4 jaar/60,000km en die waarborg 5 jaar/200,000km.
Voertuig vervaardigers smelt saam terwyle vir oorlewing soms werk dit ander keer nie