English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 640
Total Replies: 236 856
Total Views: 82 686 554
topics: 11 034
replies: 129 021
views: 39 030 801
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Die Silwer Dakseil

replies: 58
views: 15893
page 1 of 2
12 Jan 2015 @ 17:36:57 pm
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 40 years

Met hierdie onderwerp hoop om 'n aangename debat te ontketen.

My pa het so 'n seil gehad toe hy nog sy karavaan gehad het. Hy het maar nou besluit toe hy 77 jr oud is, hy verkoop maar sy karavaan. Nou ons het al 'n paar keer saam gekamp, 2 karavane. Hy het sy seil oor sy tent dak gemonteer en vas getrek met storm straps. Binne in sy tent was dit steeds warm en benoud.

Ek se dan to vir hom, daai seil moet nie teenaan die dak wees nie, Daar moet 'n opening wees tussen die seil en die dak. Wat dit dan meebring is dat jy pale moet kry om die seil te verstewig met toue esm.

Ek het die toets gedoen met my seun se dogbox (3man tent). My seun en sy vriend het TV speletjies gehad, maar hulle het vrek warm gekry in die tent. Ek het toe net die gazebo oor sy tent geplaas, toe is dit 'n lekker koel belewenis in daai tent. Regtig.

Nou ek het nog nie so 'n seil nie. Maar indien ek een gaan kry, sal ek dit so modify om dit te monteer met pale en tou, maar dit so 200mm bo die tent hou.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 20:43:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Yip, jy slaan die spyker op die kop.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 21:51:06 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Hi Anslin, Jy is heeltemaal reg met jou teorie. Ek het al gesien dat iemand het lang plastiese sakke wat met polistreennoodles gevul is, bo-op die tent gesit tussen die twee seile. Dit le so 'n meter of wat uitmekaar en dien dan as spasieerder tussen die twee seile wat dan lug laat deurvloei. Dan het jy nie ekstra pale nodig nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 06:55:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis waar wat jy sê. Die lug vloei tussen silver seil en tent dak help om die temperatuur nog laer te hou.

Ek het die ekstra pale verkies, want dit laat my toe om die karavaan se tent in koelte of uit die reen uit af te slaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 06:59:17 am
Anonymous

My silwer seile ry altyd saam ongeag of ek plek het of nie, hulle moet maar net plek kry. Die seile dien baie, hulle beskerm jou tent en karavaan teen ongewenste voëltjie bollie wat alewig uit die lug kom, veral ook as jy onder 'n boom staan vir die druppende boomgom. Ek persoonlik verkies nie om onder 'n boom te staan nie a.g.v veiligheid, maar sommige kampeerders verkies dit so.

Voorheen as tent kampeerder het ons altyd gebruik gemaak van die seile en die verskil kon gevoel word. As dit koud was, verskaf hulle ekstra hitte in die tent en as dit warm is, verskaf dit net die teenoorgestelde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 07:50:02 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

DK praat die waarheid. Ons het verlede jaar by Die Eiland gekamp en dit het vrekwarm geword. Ons het die blinkseil oor die tent en gazebo getrek en die temp het bedags tot met 20 grade gedaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 08:27:21 am
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years
In al my jare nog nooit die seil oorgesit nie! Vergeet eintlik ek het dit., maar DK is reg, die moeite om dit op te sit is sekerlik minder as om die bollie af te was wanneer jy afslaan. S net hoe maak julle om die spasie te bewerkstellig? Wil nie graag nog goed oplaai nie. Ek slaan meestal net die rally op, want die wa is groot.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 08:33:24 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 34 years
Ek sit met dieselfde probleem wat ek n oplossing vir nodig het.

Ek weet nou dat die Silver solution seil baie goed werk maar volgens die mense met wie ek gepraat het nie n lang leef tyd het nie. Hul se na die 10de gebruik begin hy skeur en kraak. Dit beteken dat ek hom elke 2 jaar moet vervang.

Nou lees ek hier bo dat jy n gewone silver seil kan gebruik wat ek dink baie sterker sal wees maar dan moet jy extra pale en toue moet kry wat hom van die tent af hou in die lug en dan gaan ek n hele tente dorp moet opslaan en wonder of ek hom stuif genoeg sal kan span dat die wind hom nie skep nie.

So ek sit en wonder met watter opsie moet ek gaan om bq koeler te kan kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
13 Jan 2015 @ 08:42:43 am
Anonymous

Vernon / Charl,

Vernon,die seile is so lig in gewig daar is altyd in plekkie vir hulle.

Carl, ek gebruik my seile nou al vir jare, saam met my jare van tent kamp en nou al met 2 karavane en hulle hou nog al die pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 09:01:26 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ons het destyds met die grensdiens vir die tente dubbeldakke opgesit om die tente koeler te maak.En dit het gewerk . Daar moet n spasie tussen die twee dakke wees en met die solwer kleur sal dit nog n paar grade koeler wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 09:20:42 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

DK praat die waarheid. Ons het verlede jaar by Die Eiland gekamp en dit het vrekwarm geword. Ons het die blinkseil oor die tent en gazebo getrek en die temp het bedags tot met 20 grade gedaal.

"20 grade gedaal"

LMGA

Eiland

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 09:24:24 am
Anonymous

Verskil tussen Grade en Grade CelciusWink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 09:27:09 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2058
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years
Het by Tugela Mouth gekamp en was nie lus om silwer seil op te sit nie tot my groot spyt. Het onder mango boom gestaan en twee vrot mangoes het op die hooftent geval en toe ek by die huis kom om alles mooi optevou en skoon te maak was die tent gevlek. Het nog nie 'n probleem met hitte in tent gehad nie
maar gebruik dit om tent skoon te hou en nou was ek te lui en sit met die gevolge.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 09:38:06 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years

Verskil tussen Grade en Grade CelciusWink



Ek vra maar net: 20 grade Celcuis is baie. Kan die silwerseil so 'n groot verskil maak?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:03:20 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Anslin ek gebruik myne om my boswa se tent skoon te hou dis al
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:06:07 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die siel is die ASKARI ek het myne gekry by  Pretoria KaravaneAskari

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:15:54 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years

Die siel is die ASKARI ek het myne gekry by  Pretoria KaravaneAskari



Ek het myne van geboorte af.... LMGA hehehe
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:15:56 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 40 years

Jislaaik, lekker om te sien die uiteenlopende reaksies hier. Ek het nou gelees almal stem saam met my teorie. Nou...elke jaar sien ek mede kampeerders met die silwer seil, maar dit is direk bo-op die tent, en sommer met die stormnet vas gemaak. Daar is geen lug tussen tentdak en seil nie.

Retired Camper, as die seil oor getrek word soos ons hier voorstel, ja, dit maak 'n GROOT verskil. Soos ek gese het met die gazebo bo-oor my seun se tent...die temp het BAIE gedaal.

Die foto van Wilsur hierbo is nogal 'n bakgat idee vir die seil. Dit bring ook mee dat indien dit reen, die water kan afloop. Dit is maar die oplossing wat met moet vind om water te laat afloop anders maak dit bol. Miskien die middelste pale hoer span as die hoekpale van seil?

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:20:09 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

"20 grade gedaal"

LMGA

Eiland

L ook MGA. Ek probeer altyd skryf dat alle mense my moet verstaan, daarom maak ek altyd seker van my spelling.   



Ek vra maar net: 20 grade Celcuis is baie. Kan die silwerseil so 'n groot verskil maak?

Ons het by Die Eiland gestaan sonder om die seil te gebruik. Dit het skielik warm geword tot ons die oggend omtrent 11 uur 47 grade celsius gemeet het binne in die tent. Ons trek toe die seil oor en teen 13h00 meet hy 27 grade celsius.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:20:23 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ja Anslin hierdie is 'n bakgat forum vir die SIEL. Kamp is soos 'n "drug".
Jou silwerseil idee vir 'n topic was goed. Groetnis.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:27:31 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 40 years

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:29:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Willem

Het jy nog daai seil ?

Wat is sy mates ?

Askari maak dit nie meer nie, soek een vir die Exclusive.

Askari

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:29:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Schalk die verskil in temperatuur onder die silver is regtig aanvoel baar maar die verskil is verseker nie 20 grade nie. Ek dink die persoon het bedoel die temp het tot by 20 grade C gedaal. Hy noem nou nie wat was dit dag se algemene temp nie.

Ek persoonlik het gevind dat die temp onder tentdakke met en sonder silver seil kan verskil met 3-4 grade. Nie sommer meer as dit nie. Temp verskil as jy silver seil gebruik met of sonder die spasie is ongeveer 1 graad verskil amper onmeet baar verskil. Die gewaarwordinge het ek self ondervind met my ASKARI silver seil selfde as die op WJ se fotos.

Maar sou jy net 'n ekstra seil gebruik wat nie silver is nie, is die spasie van die tent dak af van kardinale belang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:31:20 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 40 years

Ja Anslin hierdie is 'n bakgat forum vir die SIEL. Kamp is soos 'n "drug".
Jou silwerseil idee vir 'n topic was goed. Groetnis.

 

Dankie RC. Mens tel lekker wenke op ja.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 10:33:53 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 40 years



Ek het myne van geboorte af.... LMGA hehehe

 

Jislaaik, daai's massiewe seil. Regte grootte vir die hele boksomdais!

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 13:50:35 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 34 years
Wat van n gewone silver seil oor die tente en gazibo wat sal biedjie help vir die son en water en dan sit jy n goeie mobile air-con by. Hier is hoe ek kamp en my kop draai ook rondom wat om te doen wat die beste vir my gaan werk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 14:07:47 pm
EGO
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 18 years

Willem

Het jy nog daai seil ?

Wat is sy mates ?

Askari maak dit nie meer nie, soek een vir die Exclusive.

Askari



Hi Wilsur,

Ek het 'n Oztrail Poly Tarp 18 x 24 gekoop by Mica op Sunwich port in Desember nadat my wa erg begin water lek het en nadat dit veronderstel was om reg te wees. Maar dit is 'n ander hartseer saak. Ek weet nie waar jy in Pretoria sal kry nie. Hier is specs op die seile.

OZtrail Ultrarig XHD Polytarp
These heavy duty poly tarps provide the ultimate protection against rain or shine.
They have a strong silver-coated 14x14 weave, 1000D UV stabilised high-density polyethylene (HDPE) with low-density polyethylene laminated to the top and bottom surfaces for maximum shade, waterproofness and strength.
Features:

Patented UVTex technology optimising UV resistance
Silver surface to reflect heat
Multi-layer patch attachment points with computer cross-stitch (minimum eight layers), incorporating unique super strong HDPE mega patch for ultimate strength
UV-stable polypropylene webbing is inserted into the mega patch for ultimate strength, while D-rings are locked into place by a bar-tack stitch
The tarp perimeter is reinforced with rope welded into a double layer of fabric for support and integrity
Stainless steel welded D rings on all corners and centres and approximately 0.9m around the perimeter of the tarp
Sizes :
6x8 : 173 x 234cm
8x16 : 231 x 473cm
12x12 : 351 x 356cm
14x16 : 411 x 478cm
16x30 : 471 x 900cm
18x24 : 533 x 719cm
20x30 : 589 x 900cm
24x30 : 711 x 900cm
Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 14:22:30 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4173
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

As another option:

Put another extrusion (the slot where the tent slides into) on top of the van then purchase 90% shade netting to your dimentions and color then have the same rope as the tent uses sown onto the edge of the shade netting.

Then slide this into the extrusion on top of the van and use adjustable poles to hold up the front and sides to get the gap you want between your tent and shade net. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 14:24:08 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4173
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

You could do the same with the silver sail 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 14:51:05 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Gert

Ja maar dit is nie die selfde nie, het ook al na dit gekyk.

Ek kry nie nou die web tuistes waar die inligting is nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 14:54:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Brian

That’s what I'm going to do but I'm looking for a decent silver sheet like the one Askari use to make.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 15:09:41 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years
n Ander oplossing is gewone 80% silver kleurige skadu net, dit werk net so goed en prys gewys baie goedkoper as die silver bedecking
Soos Anslin ondervind het met die gazebo dit hou net nie die water uit nie
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 16:34:55 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years
Danki DK. Ek het nou al die gesprekke hierbo gelees, maar behalwe vir die die fotos van Willem01, weet ek nog nie wat 'n elegante manier in om die twee seile uitmekaar te hou nie, sonder om ekstra goed te pak nie. Die seil l al baie lank onder die bed, nog in sy plastieksak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 17:47:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Vernon

Is dit 'n Askari seil ?

Wat is die mates ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 17:47:04 pm
Pontie
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 22 years

Die Dubbel Dak ding het ou Engelse lankal uitgevind... ek dink daar is 'n paar manne wat kan getuig dat die ou Land Rovers heelwat koeler was

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 17:57:42 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Kyk laat ons mekaar mooi verstaan!!!!!!!!

Grumpy verjaar op Werkersdag.

NOU WEET JULLE WAT OM VIR HOM TE KOOP!!!!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 18:02:58 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years
Wilsur, ek het nie die afmetings nie. Ongelukkig in die karavaan en gestoor. Sa. More gaan kyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 18:04:52 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years
Pontie, koeler of net cool?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 19:02:51 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Miskien is ek bietjie laat op die topic. In geboue het ek redelike kennis opgebou van dak isolasie, dieselfde beginsels behoort hier ook te kan werk.
Daar moet n gaping wees tussen die isolasie en die bedekking, anders is die effektiwiteit baie ingeperk. Maar, daar moet toegelaat word vir die warm lug wat in die gaping opbou, om te ontsnap, en dit moet op die hoogste punt wees, want dit is waarheen warm lug " vloei"

Omtrent die manne wat se daar is n 20 grade verskil, daar is meriete.
Sit jou termometer in die son, by my lees dit 50 C in die son en 30 C in die skaduwee, nou as jy jou tent opslaan in vol son, gaan die binne temp vrek hoog raak. Hitte vloei van warm na koud, so die tent sal ook by 50 C wil uitkom.
Onder die isolasie gaan hitte dus deur die lug in die gaping opgeneem word, en as jy goeie ventilasie het sal dit nie opbou nie. Sit tent onder skadunet of seil, dan behoort dit dieselfde wees as onder n boom, koeler as dit gaan nie gebeur nie.

Ek hou van Brian se idee met die 90% shadecloth, dit sal die probleem uitskakel om van die warm lug tussen seile ontslae te raak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 07:37:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My Askari seil is so groot soos WJ s'n op die foto 6,6m x 6,6m. Ek is opsoek na nog 'n kleiner een wat ek kan gebruik as ek net die Rally opslaan en dan ook saam met die Vivang kampeer S/wa.

Gert ek sal bietjie gaan kyk na OZ trail se produkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 11:29:10 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Gert

Ja maar dit is nie die selfde nie, het ook al na dit gekyk.

Ek kry nie nou die web tuistes waar die inligting is nie.

Ok, ek het dit op die ander forum gekry, ek gaan nie die skakel na daai draad hier gee nie want van dié maak die ander sleg, so hier is net die web tuistes.

http://www.hayfordtraders.co.za/ripstop-foil/rip-foil

Die produk lyk soos die wat Jurgens gebruik, wonder hoekom het hulle nie die silver een gebruik nie TenCate Roofing
Die een wat ek het lyk vir my baie soos die Riptech Aluminised

Maar die een lyk blinker en behoor beter vir die hitte te werk Ripstop Foil 

Dan sien ek die een is die ligste van almal Poly-Oxford Aluminised

Wonder net hoe lank gaan die blink op bly, laat weet as jy besluit het en stuur sommet foto's ook, hier is die web.

Hier is die site met die blink seil.

http://www.sashade.co.za/

Miskien is die 90% Shade Cloth die ander opsie ?  Maar my ondervinding met die goer is dat hy maar skeef kan trek na die anker punte toe en dan gaan hy bak hang ?

Ek het nou al 2 jaar met my baie goedkoop blink seil vir 3 weke by die Eiland Spa gestaan en ek dink hy sal dalk nog so paar kan vat ?

Kyk wat is in jou sak en besluit dan wat jy wil maak of stel dit op proef vir jou eie gemoedsrus soos ek.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 12:15:35 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Leon, ek het my Askari seil laat middeldeur sny en velcro laat aanwerk. As ek met voltent staan "plak" ek die 2 dele aanmekaar en as ek met ralley kamp, gebruik ek net een helfte.

My Askari seil het nou mooi gehou vir 5 jaar. Paar plekkies begin die foelie nou afskilfer. Maar hy is nog lank nie geskeur nie.

Ook nog nooit spasie tussen hom en tentdak gemaak nie en die effektiwiteit was vir my heel genoeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 12:29:50 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years
Dis 'n lekker plan Jacques.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 12:34:55 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Dis 'n lekker plan Jacques.

Plesier Boens - dit werk mooi!   Cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 12:39:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal na daai plan ook kyk. Dankie Jacques.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 12:40:27 pm
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 35 years

Sal na daai plan ook kyk. Dankie Jacques.

Plesier Leon - ek noem dit my "modulêre" silverseil...  Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 13:51:03 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years
Baie goeie idee daai Jacques. Ek wou myne al gesny het om net oor die rally en Add a room te pas. Miskien is hierdie nou die oplossing.
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 21:42:37 pm
Campcrazy
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 25 Dec 2014
Experience: 41 years
Gaan google - iwarehouse.co.za of skakel hulle. Hul verkoop die Oztrail silver seile in al die grootes denkbaar, baie sterk sal vir jare hou. Werk vir ons soos n bom.
Keep on camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 22:14:00 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 22 May 2014
Experience: 28 years
Genoeg lug, lig en wind. 90% skudu en uv beskerming. Staan op self staande struktuur, Silver skadunet, liggewig en vang alle gom, blare, voelmis en son op.
Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2015 @ 23:18:54 pm
Obie
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 13 Jul 2012
Experience: 12 years
Ek gebruik swembad noodles, maklik en m.i. Doeltreffend genoeg. Julle heeltemal te veel pale en tyd😃😃😃
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2015 @ 07:35:55 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Daar kom Obie met 'n briljante idee. Swembad noodles is net die ding. Ek gebruik hulle om op die water in 'n swembad te dryf.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First