English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 080
topics: 12 110
replies: 146 604
views: 39 574 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Die Kaap se brande

replies: 8
views: 179
12 Jan, 2022 @ 12:17:02 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1183
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ek wonder somtyds oor sommige van die brande wat so buite beheer kan raak in die Kaap. Saterdag het ons n roete gaan stap langs die kus af by Kleinmond. Teen half sewe die oggend was dit reeds duidelik dat daar n klein brand aan die anderkant van die berg is. 'n KLEIN brand.

En kyk net wat het van daai brand geword!

Ek wonder somtyds wat sou gebeur het indien ons n funksionele departement gehad het met genoeg geld om DADELIK die vuur te gaan blus. Op die fotos kan julle sien hoe dit teen die aand aangegaan het.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 17:03:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dis werk on hom te gaan stop, en dit kos geld wat nie daar is nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 17:17:50 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

dis nie mooi nie dink net die  vrees van die mense wat daar bly

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 19:00:32 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1468
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ons is Saterdagaand aangesê om reg te maak om te ontruim, maar gelukkig is die vuur omtrent 03:00 sowat 300 m vanaf ons huis gestop - ons woon aan die voet van die berg (in Heuningkloof) met die veldblomplaas reg agter ons. Sondag het dit relatief rustig gegaan, maar ons kon nie verstaan waarom die klomp kleiner vure nie verder in die berg geblus word - met 2 helikopters wat toe grotendeels op die grond staan. En Maandagoggend toe is die vuur by die plaashuise agter ons. Die helikopters en brandweerwaens kon gelukkig dié huise red. Maar toe kom die noordwestewind Maandagmiddag sterk op en jaag die vuur weer reguit na ons toe. Ons word toe weer opdrag gegee om gereed te maak om ons huise te verlaat. Gelukkig blus die helikopter die vuur sowat 80 meter van ons huis af. Benoude oomblikke gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 06:04:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sê maar liewer niks....is al n paar keer op die vingers getik en gesê dat ek liewer na die half vol glas moet kyk as die half leë een. Lyk my die half vol een loop ook al leeg....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 06:32:39 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ons is Saterdagaand aangesê om reg te maak om te ontruim, maar gelukkig is die vuur omtrent 03:00 sowat 300 m vanaf ons huis gestop - ons woon aan die voet van die berg (in Heuningkloof) met die veldblomplaas reg agter ons. Sondag het dit relatief rustig gegaan, maar ons kon nie verstaan waarom die klomp kleiner vure nie verder in die berg geblus word - met 2 helikopters wat toe grotendeels op die grond staan. En Maandagoggend toe is die vuur by die plaashuise agter ons. Die helikopters en brandweerwaens kon gelukkig dié huise red. Maar toe kom die noordwestewind Maandagmiddag sterk op en jaag die vuur weer reguit na ons toe. Ons word toe weer opdrag gegee om gereed te maak om ons huise te verlaat. Gelukkig blus die helikopter die vuur sowat 80 meter van ons huis af. Benoude oomblikke gewees.

Chris, baie bly dat julle nie deurgeloop en skade gekry het nie.

Ons wil juis ook nou Maart afgaan en Kleinmond besoek, met ons jaarlikse verlof. Ons is tuis in Strand. Nog net altyd verby Klienmond gery.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 06:44:09 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1468
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Chris, baie bly dat julle nie deurgeloop en skade gekry het nie.

Ons wil juis ook nou Maart afgaan en Kleinmond besoek, met ons jaarlikse verlof. Ons is tuis in Strand. Nog net altyd verby Klienmond gery.

Hennie - afhangende van wanneer julle in Maart hieronder in onse wêreld  kom kuier, moet jy onthou dat die Bouchers van Kleinmond het gewoonlik koffie (of selfs iets anders in die huis) - jy het my selnommer. Ons is net self tussen 7 & 20 Maart uithuisig wanneer ons by Ebb & Flow gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 06:48:37 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Hennie - afhangende van wanneer julle in Maart hieronder in onse wêreld  kom kuier, moet jy onthou dat die Bouchers van Kleinmond het gewoonlik koffie (of selfs iets anders in die huis) - jy het my selnommer. Ons is net self tussen 7 & 20 Maart uithuisig wanneer ons by Ebb & Flow gaan kamp.

Hi Chris, dankie vir die uitnodiging. Ek sal nader aan die tyd met jou kontak maak. Ons vertrek weer die oggend van die 25ste, Danabaai se kant toe. 

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan, 2022 @ 07:41:52 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5060
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Ek wonder soms of die brande nie gestig word nie en die tipe brande neem deesdae land wyd toe

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za