English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 131
Total Replies: 246 214
Total Views: 83 056 933
topics: 416
replies: 4 058
views: 1 483 235
Talk about the current road conditions throughout the country

Die Hel.

replies: 14
views: 320
30 Jan 2020 @ 11:32:44 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Morning. 

Is there any worthwhile caravan camps in The Hel and if so, what is the road conditions down there ??

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:12:33 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2964
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Meneer Moertoe. Welkom op die forum.

Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:34:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.

Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.

Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.

Ry very na die dam toe.

Sê groete daar.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:35:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom hier op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 13:38:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie welkom hier op die forum.

Jy het basies jou antwoord gekry.  Van die afdraai na die Hel toe uit die Swartberg pas uit is dit 50km se ry.  As ek reg onthou neem dit jou ongeveer3-4 ure om die 50km te ry.  Hier moet die ander mense my reg help as ek verkeerd is met die tyd.

Jy moet sorg dat jy genoeg brandstof het om in en uit te ry.  Soos reeds genoem jy sleep nie 'n sleepwa eers daarin nie wat nog van 'n kamp wa of karavaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 18:32:45 pm
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Daar is 'n "kampterrein", meestal tentjies en ouens met daktente.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 19:03:07 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4646
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Welkom en geniet die reis

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:49:36 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.

Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.

Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.

Ry very na die dam toe.

Sê groete daar.

Nee los jy kan skaars met n klein karrietjie daar at ry wat nog met n was agter jou.

Gaan bly my n hul B&B daar onder en wet lekker in die restaurant.

Hulle bier is lekker koud als werk met gas so ook die ligte in die huisies. Gaan bly in Marais huisies is die mooiste.

Ry very na die dam toe.

Sê groete daar.

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:50:22 am

31 Jan 2020 @ 08:52:31 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Baie dankie. 

Meneer Moertoe. Welkom op die forum.

Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:53:23 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Bie dankie.

Welkom hier op die forum.

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:54:21 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Baie dankie.

Baie welkom hier op die forum.

Jy het basies jou antwoord gekry.  Van die afdraai na die Hel toe uit die Swartberg pas uit is dit 50km se ry.  As ek reg onthou neem dit jou ongeveer3-4 ure om die 50km te ry.  Hier moet die ander mense my reg help as ek verkeerd is met die tyd.

Jy moet sorg dat jy genoeg brandstof het om in en uit te ry.  Soos reeds genoem jy sleep nie 'n sleepwa eers daarin nie wat nog van 'n kamp wa of karavaan.

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:55:15 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Baie dankie.

Welkom en geniet die reis

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:59:55 am
Mike Moertoe
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 18 Aug 2015
Experience: 40 years

Baie dankie.

Meneer Moertoe. Welkom op die forum.

Laas toe ek die swartberg pas gery het se die bordjies, geen sleepwaens

We have to create the future for our Wildlife.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 11:24:59 am
Dup
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 27 Apr 2017
Experience: 54 years

Hallo daar. Ek het onthou dat ek vroeër iewers gelees dat daar aan einde van 2019 vernietigende brande in Gamkakloof was.

Het vanoggend op https://www.4x4community.co.za  heelwat waardevolle inligting raakgelees. Enter "Die hel - went up in flames"

Ook op Cape Nature se webtuiste is inligting

Wou een van die berigte spoeg en plak maar dit wou nie

Dit lyk en klink nogal baie sleg. Eintlik tragies die skade en verliese wat die Joubert familie in Die Hel gelei het.

Groete

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za