English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 316
Total Replies: 250 481
Total Views: 83 156 987
topics: 11 440
replies: 137 737
views: 39 294 036
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Die Heel Beste Bakkie

replies: 76
views: 1360
page 1 of 2
29 Jan 2020 @ 13:22:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink ons moet hierdie modder gooiery stop wat mekaar se voertuie afkraak.

Ek praat van myself ook. Niks fout om te se hoekom jy jou voertuig geniet en hoekom jy n bakkie bo n ander verkies. Kom ons se wat ons wil se bedagsaam teenoor die wat daardie ander voertuie ry. Dit beteken nie as jy n smaak verskil het en anders dink en dinge werk beter vir jou dat jy dit so stel dat n ander beledig voel. 

Baie goed as ons vergelykings maak want dit is goed om inligting te bekom van eerlike nie twak pratende verbruikers.

Hierdie is n forum waar ons n broederskap as kampers vorm en inligting deel wat opbouend is en die dag as ons mekaar raak loop dit met n smile en n goeie hand druk wees.

Lekker om te stry maar ek is seker dit is meer om agter die kap van die byl te kom. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 13:49:18 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Bakoor ek stem saam, MAAR

Deksels dis lekker om mekaar se siele uit te trek.

Wat nice is......

Nog niemand het op die Forum het gese....

My Sprite is beter as jou Jurgens of Gypsey nie want........

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 13:50:37 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

By gese

SUV's sleep beter 🤣🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 13:58:09 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Stem saam Grumpy,  Maar,

Solank mense Toyota koop sal daar maar altyd nog 'n stryery wees. Dis soos visvang, jy sit 'n mielieput aan en gooi in.  Gewoonlik is dit nie lank nie en 'n toyota man byt.   

Dit sal vir altyd aanhou solank mans mans is. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 14:03:03 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Kyk, ek is baie skaam om dit te se....

Maar 12 jaar terug.....julle sal my nie glo nie.

Ja 12 jaar terug......

Het ek.....

Ja.....

Wel okay.....

N ........

Hoe kan ek dit stel?????

Ag Okay!!!!!!

Ek het n Isuzu 2.5 Fleeline gery

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 14:41:48 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hannes ek geniet dit net so as die manne wit warm word. Ek dink baie hardloop eers uit om die hond te gaan skop dan praat hulle verder met ons.🤣 Maar dan is daar die manne tussen in wat Toyotas en Ford's ry wat nie van die gesprek aanvang vind. Vir julle vra ek moet dit nie kop toe vat die bakkie ding is net n verskoning om mekaar se siele uit te trek.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 15:00:36 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Net so Bak Oor.  Niemand word verplig om die onderwerp te lees of deel te neem nie.  As dit jou te warm maak moet die onderwerp nie verder lees nie.  As jy wil boks moet jy nie huil as iemand jou ook raakslaan nie.

Bloemfontein is klein en ek is vriende met die eienaars en bestuurders van ontrent al die verskillende make.  Hulle sponser ons ook gereeld aan die Visvang en Jag kant.  Almal het probleme en foute (Hulle dienssentrums getuig hiervan en glo my nie almal word gediens nie) en dit gaan maar oor die manier hoe jou Brand jou handteer en jou probleme uitsorteer.   As jy wegstap na 'n probleem moet dit met 'n smile wees. 

Ek hou van mooi bakkies en elke bakkie het regtig iets mooi aan hom.  Die Mahindra se neus steel my oog en laat my kop swaai.   

Die spottery sal nooit stop nie.      

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 15:03:57 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Sorry vergeet om te noem.

As ek by my vriende gaan kuier by Oranje Toyota roep my vriend een van die tegnikuste om my Ranger se enjin kap oop te maak saam met die deure voordat ek koffie kry.  Allles gaan oor terggees en hoe jy dit handteer.   Aan die begin het ek gekla en gehuil maar daar werk dit so en ek het die grap so al aanvaar.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 18:12:44 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1194
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ag ja nee wat .... jare gelede het ons as kinders selfs gestry oor my Pa wat 'n Ford ry en jou Pa se Chev .... geen probleem daarmee nie.

Behalwe, natuurlik, dat my ouderdom my laat vergeet het dat Grumpy 'n man is met smaak en dus 'n Suzuki Grand Vitara ry, en hier beledig ek die man want ek dog toe - verkeerdelik weens ouderdom en vergeetagtigheid - dat hy 'n Nissan X-Trail het.

jammer Grumpy - my fout .... skiesie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 18:44:24 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4666
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Bak oor net so ek het n 2018 Nissan Navara auto gekoop en mense se min tot niks van die Navara nie vir my n awsome bakkie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 19:47:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Shaun die Navara is regtig n mooi bakkie. Ek het hom ook ge toets bestuur en kan regtig nie kla oor enige iets. Maar ek hou van die Ranger en is my keuse. Absoluut niks fout met n Navara. 

Weereens kop mens waarvan jy hou en of dit vir jou die job gaan doen ongeag die rat race wie is deel van die groep wat die beste Bakkie ry

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 06:09:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bak oor net so ek het n 2018 Nissan Navara auto gekoop en mense se min tot niks van die Navara nie vir my n awsome bakkie

Het vir 7 jaar 'n Navara gery. Dit was 'n puik voertuig en geen een van die "Vandag" Tippers kan naby sy goeie brandstof verbruik kom nie.

Ek mis vir "Mufasa".  Daai Tippertjie het goed gat geskop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Jan 2020 @ 07:32:37 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Ek sit hier op die draad. 3.2 Ranger, V6 Fortuner, Bantam vir op en af  en 'n Benz vir wanneer ek haastig is.  Almal was  tweede hands gekoop onder sekere omstandigede. Ek is nie "brand loyal" nie. As jy 2e hands koop is fabrikaat en kleur die die deurslaggende faktore nie, prys en toestand wel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:10:32 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek sit hier op die draad. 3.2 Ranger, V6 Fortuner, Bantam vir op en af  en 'n Benz vir wanneer ek haastig is.  Almal was  tweede hands gekoop onder sekere omstandigede. Ek is nie "brand loyal" nie. As jy 2e hands koop is fabrikaat en kleur die die deurslaggende faktore nie, prys en toestand wel.

Jeffrey  ek stem 100% saam met jou.   Ek is ook 'n man wat daarvan hou om alles te toets wat mooi en lekker lyk.   Prys en hoe die voertuig opgepas is tel baie in my besluite met die aankoop van 'n voertuig.  Van sekere fabrikate sal ek wegbly nie agv kwaliteit probleme nie maar agv kostes van dienste en parte. Dis altyd hartseer as handelaars net na die boekie waarde kyk sonder om eers die voertuig te sien.  Ons as gebruikers dink anders.

Ek is eerlik om te sê dat ek slegs 2 voertuie nuut gekoop het.  Sekere voertuie kruip maar net dieper in hou hart as jy hom ry en jy geniet hom. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 09:34:59 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

My beursie het ook die finale se in wat ek koop. Tot dusver was ek gelukkig met my aankope. Daar is nie vandag werklik "onbetroubare" bakkies nie. As dit so was sou niemand dit gekoop het nie. Maar ek moet erken ek stuur ook maar soms die grappies oor sekere fabrikate aan (al het my Mazda 'n Ford engin, ratkas, onderstel ens.).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:26:44 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek het altyd 100000km plus n jaar gery so ek het altyd baie geld verloor oor hoe kms. My seining is ek verloor eerder 60% op R350000 as 50% op R650000. Ek ry lekker met my indiaan en kyk met verlangende oe na nuwe Issuzu en Amarok

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:28:56 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nico daardie woorde maak baie sin

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:29:15 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 961
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die beste een is my Isuzu. Want hy is klaar betaal.....

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 13:01:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Fortuner sleep darm maar my wa met plesier.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 13:06:34 pm

30 Jan 2020 @ 13:17:38 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 961
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

My Fortuner sleep darm maar my wa met plesier.

Sit net die hond se "bakkie" agterin die kattebak....laughing

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 14:10:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit net die hond se "bakkie" agterin die kattebak....laughing

Jy is reg. Ek het ook nie n hond nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 16:07:42 pm
Anonymous

My Fortuner sleep darm maar my wa met plesier.

Ek is bly jy het dit 2x gesê.. Die 2.8 sleep baie lekker, ek is baie tevrede en sleep met gemak en rustigheid sonder stres.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 19:56:53 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

My ou trokkie doen ook die ding vir my al is hy nie eers op die verkope lys nie. Wys maar net weer hoe waar is ons afrikaanse gesegdes. " goeie goed is skaars" LOL

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 20:11:08 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i bought my colt second hand for R60.000 and spent another R60.000 rebuilding the complete bakkie, doing all the work myself, i could not buy another bakkie in this condition for the total cost, its a colt rodeo 2.8 TDI 4x4 double cab.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 21:48:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Net so George. My Chinaman doen nog elke dag sy job

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 09:26:43 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years
Ek kan nie eers brag met my Hilux nie, hy ry hard, trek oraaiterig, spartaans binne, Jap plastics, as a matter of fact hy doen niks exeptionaly goed nie, maar hy doen ook niks verkeerd nie en hy breek darem nie.
Nota aan self - Isuzu bakkies ry die lekkerste, praat uit ondervinding.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 15:07:36 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Ek sê altyd die beste bakkie op die mark is die een wat jy self ry.

Niemand gaan sommer erken hy het verkeerd gekoop nie. He He

Dit is die "my Pa is sterker as jy Pa sindroom"

Jy kry nie meer regtig slegte bakkies nie, net verskil in smaak en waarmee jy groot geword het.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 17:01:21 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3322
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek lees vandag op News24 Mercedes gaan waarskynlik die produksie van die X klas bakkie in Mei vanjaar staak.  Die verkope in 2019 was nog swakker as die sowat 18 duisend wêreldwyd van 2018.  Die rede is dat MB nie meer die verliese kan dra nie omdat hulle swaar moet belê in elektriese voertuigontwikkeling.  Nissan, wat eintik die hele voertuig verskaf en ook in hulle aanlegte bou, het glo self ook probleme wat hulle onwillig maak om produksie voort te sit.  Die rede volgens News24 is dat die bakkie te duur geprys is, maar ek dink dit is eerder dat MB 'n fatale fout gemaak het om 'n betreklik goedkoop, hoewel goeie, bakkie te'Badge engineer'.  MB entosiaste het nie daarvoor geval nie.

Daar is nou myns insiens, 'n geleentheid vir mense wat bietjie langtermyn wil en kan belê, om groot geld te maak deur van die bakkies te koop en vir 'n paar jaar te hou.  Wat ookal onder die plaat is, dit is amptelik 'n MB en sal baie skaars wees.  Ook 'n paar jaar gaan ryk versamelaars hulle opraap.  E-types verkoop op die oomblik vir tot drie miljioen rand en ek meen hulle is minder skaars as wat die X-klas sal wees.  Sekere ander ouer nismotors kos baie meer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 19:07:11 pm

My gedagtes presies!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 17:27:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit net die hond se "bakkie" agterin die kattebak....laughing

Dis die blerrie internet en swak link wat hom so last spring.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 18:33:01 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek will sien hoe hedendagse karre oor 30 jaar lyk. Is nie dieselfde gebou as jare toek toe dinge nog yster was. 

30 jaar? Dan lyk daai karre soos n 2 liter coke bottel wat vir n maand in die son gele het. Droom en niks anders om te dink dit sal n investment wees.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 19:57:24 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek lees vandag op News24 Mercedes gaan waarskynlik die produksie van die X klas bakkie in Mei vanjaar staak.  Die verkope in 2019 was nog swakker as die sowat 18 duisend wêreldwyd van 2018.  Die rede is dat MB nie meer die verliese kan dra nie omdat hulle swaar moet belê in elektriese voertuigontwikkeling.  Nissan, wat eintik die hele voertuig verskaf en ook in hulle aanlegte bou, het glo self ook probleme wat hulle onwillig maak om produksie voort te sit.  Die rede volgens News24 is dat die bakkie te duur geprys is, maar ek dink dit is eerder dat MB 'n fatale fout gemaak het om 'n betreklik goedkoop, hoewel goeie, bakkie te'Badge engineer'.  MB entosiaste het nie daarvoor geval nie.

Daar is nou myns insiens, 'n geleentheid vir mense wat bietjie langtermyn wil en kan belê, om groot geld te maak deur van die bakkies te koop en vir 'n paar jaar te hou.  Wat ookal onder die plaat is, dit is amptelik 'n MB en sal baie skaars wees.  Ook 'n paar jaar gaan ryk versamelaars hulle opraap.  E-types verkoop op die oomblik vir tot drie miljioen rand en ek meen hulle is minder skaars as wat die X-klas sal wees.  Sekere ander ouer nismotors kos baie meer.

Dink nie daai Merc bakkies gaan enige versamelaarswaarde hê nie. Dis basies 'n effe aangepaste en "badge engineered" Navarra. Niks spesiaal nie behalwe 'n mal prys. Die Navarra skakel was juis die probleem, die mark het die ding nooit in enige ernstige lig beskou nie...swak produk besluit deur Mercedes wat hulle nou duur te staan kom. Uit 'n plaaslike oogpunt gesien sou ek ook dink die Amarok ten spyte van sy goeie punte dalk ook nie 'n goeie besluit deur VW was nie, met verkope wat maar rondom 220 gemiddeld per maan bly sedert die oorspronklik vrygestel was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 20:03:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek will sien hoe hedendagse karre oor 30 jaar lyk. Is nie dieselfde gebou as jare toek toe dinge nog yster was. 

30 jaar? Dan lyk daai karre soos n 2 liter coke bottel wat vir n maand in die son gele het. Droom en niks anders om te dink dit sal n investment wees.

Vandag se voertuie het nie kultuur nie, hulle word nie versamel nie.

Het by 1980 gestop omte versamel. Nou word net fotos gehou.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 20:59:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Persoonlik dink ek ook nie die Merc DC sal n versamelstuk word nie.....niks besonders nie en het ook nog nie eintlik naam gemaak nie. Kyk maar soos n Beetle....hy het naam gemaak en mense vra goeie geld wat mooi opgepastes het.....maar die name wat saam met Beetles daai tyd was wat geen amok gemaak het nie, is nie eers meer in ons gedagtes nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 20:19:16 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

My voertuig sleep nog baie lekker. Maar ek het al baie gedink en gedink en gedink.

Brandstof is duur en raak nog duurder. 

Ek beplan om 4 of 6 donkies te koop. 

Al brandstof wat ek moet koop is 6 wortels. En dan kan ek my hele verlof beplan as ek weg trek.

Lekker sleep manne

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 06:53:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Persoonlik dink ek ook nie die Merc DC sal n versamelstuk word nie.....niks besonders nie en het ook nog nie eintlik naam gemaak nie. Kyk maar soos n Beetle....hy het naam gemaak en mense vra goeie geld wat mooi opgepastes het.....maar die name wat saam met Beetles daai tyd was wat geen amok gemaak het nie, is nie eers meer in ons gedagtes nie

Dink maar dieselfde.  Die Mercedes Tipper het gekom en gegaan.  Niks om oor huistoe te skryf nie.  Maar ek hou steeds van daai "Badge" voor op 'n tipper.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 12:22:11 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3322
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Kry een op 'n scrap yard en sit dit voor op jou Ford, dan het jy selfs nog 'n beter voertuig as die X-klas.wink

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 12:41:53 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Niemand het die Merc enige kans gegee nie. Al  reeds n opinie gehad nog voor h beskikbaar was in SA. Ek dink dis oor twee redes, 1: almal het geweet hy gaan duur wees en 2: niemand wil so baie betaal vir n Merc badge op n Nissan fondasie nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 13:15:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kry een op 'n scrap yard en sit dit voor op jou Ford, dan het jy selfs nog 'n beter voertuig as die X-klas.wink

HA HA HA ........................... so hardup is ek darem nou nie vir 'n merc nie.

laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 14:35:20 pm
Anonymous

Niemand het die Merc enige kans gegee nie. Al  reeds n opinie gehad nog voor h beskikbaar was in SA. Ek dink dis oor twee redes, 1: almal het geweet hy gaan duur wees en 2: niemand wil so baie betaal vir n Merc badge op n Nissan fondasie nie. 

So wat jy sê die navara is dit nie werd nie? Want die merc sal nou bv 'n beter onderstel moes he?? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 09:26:57 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4666
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek ry nou n 2018 Nissan Navara 2,3 diesel soos verkope maandliks wys is Hilux en dan Ranger top verkoper maand in maand uit Navara gewoontlik hier op no 10 met verkope van so 140 tot 180 maar kom ek se vir julle dis n puik trok

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 10:57:01 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

So wat jy sê die navara is dit nie werd nie? Want die merc sal nou bv 'n beter onderstel moes he?? 

Dis presies wat ek bedoel. Alles wat ek gelees het oor die nuwe Merc, nog voor hy in SA beskikbaar was, het gegaan oor die onderstel m.a.w. almal het daaroor gewonder van die begin af. Daar is baie negatiewe kretiek gegee. Dis asof almal die bakkie nie n regverdige kans wou gee net omdat n nie sy eie chassis het nie.  

Nou is hy in SA an self die Merc se "key Fob" lyk presies soos die van die Navara. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 11:16:53 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3322
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek glo nie die uitgesproke negatiewe kritiek het enigsins die verkope beïnvloed nie.  Ek dink nie hy is onregverdig behandel nie. Potensiële kopers het tog almal dieselfde insig as die mense wat kritiek uitgespreek het en het op grond van hulle eie oordeel besluit om nie te koop nie.  Ek aanvaar die Navarra is 'n goeie voertuig, maar almal weet die X-Klas is maar basies 'n Navarra en nie 'n ware MB nie.  As jy 'n diamant se prys betaal, is jy net nie tevrede met 'n nagemaakte een nie, al is hy amper netso hard. Ek dink MB het die oordeel van potensieele kopers onderskat. Hopelik het die voertuigmark iets uit die mislukking geleer, naamlik dat jy nie knolle vir sitroene kan verkoop nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 11:56:12 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek dink nie die partnership het iets te doen met swak verkope nie.  Nissan en MB werk saam.  VW en Ford het 'n partnership. Toyota en Mazda is partners. (Brommer gaan huil maar kyk op internet)  asook Sabaru wat oorgeneem gaan word. 

Partnerships is veronderstel om 'n beter produk te lewer en so ook verkope te stimileer.  Ek dink die publiek in SA het self besluit die bakkie staan nie hulle aan nie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 11:59:21 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

En in ander nuus is die Amarok V6 se dae getel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 12:04:03 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

'n Goed versorgde X-klas gaan beslis iewers in die toekoms 'n gesogde item word. Niks te doen met sy vermoe nie, maar alles te doen met sy skaarsheid. Dit is maar so, Mercedes Benz produkte sal altyd deur iemand hoog op prys gestel word, en as hulle skaars is,wel dan nog meer so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 12:11:26 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3322
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis nie net Suid-Afrikaners wat die X klas verwerp het nie. Ons is maar 'n klein mark.  Dit is die wereldwye tendens. 

Ek het niks gelees oor die Amarok V6 nie. Ek het vinnig op internet gaan kyk en ook niks opgetel nie.  Al wat ek kon kry, is dat hulle 'n seksistiese advertensie moet onttrek.  Kan jy inligting gee?  Persoonlik sal ek egter nie verbaas wees nie.  Die huidige tendens is kleiner kragtiger masjiene en die groter een van VW is dus myns insien 'n tree terug.  Ons gaan eerder sien dat meeste van die groot masjiene van die mark gaan verdwyn omdat almeer kopers kleiner, kragtiger en ekonomieser masjiene verkies.  Wat die mark ookal vereis, sal die vervaardigers verskaf en wat die mark nie meer wil hê nie, sal gestaak word. Dit gaan maar oor die 'bottom line', met ander woorde wins, tensy hulle deur wetgewing gedwing word om anders op te tree.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 12:22:15 pm

Stem saam Fred.  Al die vervaardigers gaan na kleiner engines wat meer ekonomies en sterker is as die ou groot motors.  Tegnologie verander daagliks.  

Soms bult die vervaardigers nog so bietjie spiere.  VW Amarok het al 'n paar jaar 'n V8 4.2 L.  Ford Rangers gaan kom in die V8 5.0L Mustang engines.  Voeltjies fluit oor 'n 3.5L hulix.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 13:16:02 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hulle moes eerder die Benz gebasseer het op een van die beproefte bakkies dan sou hulle "dalk" beter gedoen het.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 13:18:34 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Hulle moes eerder die Benz gebasseer het op een van die beproefte bakkies dan sou hulle "dalk" beter gedoen het.

Ford Ranger het Nee gesê want hulle is besig met VWtongue-out

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za