English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 951
Total Views: 82 374 483
topics: 10 823
replies: 124 876
views: 38 855 768
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Die Eiland

replies: 17
views: 326
10 Sep 2019 @ 13:51:02 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Middag manne. More vertrek na Die Eiland. Wat kan julle my vertel van waar om te staan? Dit lyk asof dit dalk bloedig warm gaan wees. Het julle manne voorkeure?  Skaduwee sal lekker wees. Gelyk staanplekke ook. N Jakuzzi en koffie bedien half sewe sal ook gaaf wees. Ons kom van Tsipise af. Is die pad vanaf die N1 na Tsaneen darem rybaar?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 14:34:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit klink of jy n relatiewe groot keuse gaan hê van staanplekke....ek het elders gelees dat baie van die oorwinter kampeerders al vertrek het. Plaas vir ons paar foto's....ek hoor so baie van die plek, maar niemand plaas fotos nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:09:06 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Op Tsipise net sewe karavane in die ganse park. Dalk dieselfde op Die Eiland. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:11:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Willem van Phalaborwa se gunsteling. 

Hy sal jou presies vertel. 

Ek was laas in die 90s daar toe ek op Phalaborwa gebly het. 

Sterkte 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 15:50:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Beste is om deur die park te ry en 'n lys te maak van staanplekke waarvan jy hou.

Waarom ek "lys" se is wanneer jy terug by die kantoor kom gaan jy vind baie van die "mooi" staanplekke is vir 'n naweek bespreek deur kampeerders wat naby bly. Dit maak dat daai staanplek eintlik nie beskikbaar is vir iemand wat 'n week of langer wil staan tensy jy bereid is om rond te skuif. 

Wens hulle wil buite seisoen op 'n "first come" basis werk.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 06:23:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Blok A en die staanplekke naby die dammetjie het redelike skadu.  Muskiete by dammetjie kan dalk pla van nou af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 07:24:18 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

As ek nie verkeert is nie is bespreek vir spesevieke staanplek maar as jy nie tevrede is nie gaan terug en ruil staanplek

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 19:37:00 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

C Blo 16A 16B 20 21 22 Lekke staanplekke geniet Eiland my gunstrling oord

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:53:52 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Pragtige plek langs die bruggie in blok A. Naby die swembad. Heeerlik hier. Kamp nie baie vol. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:55:42 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 11:37:35 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is sekerlik nou baie stil op die Eiland. Ons het nog altyd in blok A gestaan omdat dit naby die fasiliteite is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 12:30:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het bespreek die naweek 2 karavane plek gekry in C block R1935 9 disiepels sal dink aan julle as ek kaans kry.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:29:36 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

WJ ek moet sê dit was ongelooflik stil in die kamp ..... totdat n bus vol "besoekers" opgedaag het. Dadelik is die stilte in sy mai. Dit raas en skree en praat hard en skielik is al die gewone normale Eilanders .... net weg.

Ek dog dan dis n AFRIKAANSE TAAL EN (viral) KULTUUR oord hierdie. Hoekom word ek onderwerp aan n ander kultuur? 

Ons het dieselfde maar net in n erger graad ervaar by Tsipise toe drie busse vol Venda kollege studente daar opgedaag het. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:38:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

WJ ek moet sê dit was ongelooflik stil in die kamp ..... totdat n bus vol "besoekers" opgedaag het. Dadelik is die stilte in sy mai. Dit raas en skree en praat hard en skielik is al die gewone normale Eilanders .... net weg.

Ek dog dan dis n AFRIKAANSE TAAL EN (viral) KULTUUR oord hierdie. Hoekom word ek onderwerp aan n ander kultuur? 

Ons het dieselfde maar net in n erger graad ervaar by Tsipise toe drie busse vol Venda kollege studente daar opgedaag het. 

Dieselfde laas jaar gesien in Pretoria waar rye busse staan.....helfte van die busse was gemerk Buffelspoort en ander helfte Klein Kariba. Warmbad is seker nie meer lekker nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:40:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.....en dan moet jy as Afrikaans sprekende jaarliks ledegeld betaal om sekere voordele te kry soos dagbesoeker in te kom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 17:17:04 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Om by Baden Baden te kan kamp MOET jy n lid wees. Lidmaatskap is eintlik altyd vol .... tensy jy ge-identifiseer word deur die eienaars. Reels sluit in geen oorbelle of tattoos. Wat n heerlike plek om te besoek. 

Net duskant Montagu geleë in die rigting van die Koo.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 18:03:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dieselfde laas jaar gesien in Pretoria waar rye busse staan.....helfte van die busse was gemerk Buffelspoort en ander helfte Klein Kariba. Warmbad is seker nie meer lekker nie.....

So iets sal net my bloed net nog rooi laat word.

Sterk rooi.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 23:05:45 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Lees ook elders

 Ons is daar weg met die weerklank van barbaarse lawaai. Alles het goedgegaan totdat iemand die hek oopgelaat het.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required