English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 358
Total Views: 82 947 998
topics: 1 144
replies: 11 875
views: 4 825 049
Jokes and everything else that makes you laugh

Die Boer

replies: 5
views: 392
04 Dec 2019 @ 12:20:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 13:29:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Jy sien die manne is gestuur om die mense te befouter

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 15:40:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink hy moet hulle maar eerder stuur......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 07:22:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk dis 'n moeilike situasie daai.  

Dan as ek so na daai ripper en John Deer/Case trekker kyk wat in die sloot lê.

Dink ons moet vir daai Boer bid.................laughinglaughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 13:45:09 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die trekkerbestuurder bel die boer se vrou en vertel vir haar dat hy die trekker met werkers op die sleepwa omgegooi het.

Sy vra of iemand seergekry het.

Hy antwoord dat die boer nog nie opgedaag het nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:40:02 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

😲 daai Boer weet nie wat is worries nie. My maat soek bly plek en is in sy kanon in.

Sy verloofde het agter gekom sy cherrie is pregnant, nou is die twee op pad om sy vrou te gaan vertel.. !!! 🤕

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First