English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 105
Total Replies: 260 549
Total Views: 83 510 154
topics: 604
replies: 3 906
views: 3 356 915
Share all those nice recipes with everybody...

Diabetes vriendelike kamp resepte.

replies: 5
views: 191
15 Aug 2020 @ 09:17:01 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

Help tog asseblief.

Ons soek kampeer resepte wat nie suiker, meel, pasta, rys of aartappel in het nie. Hierdie is blykbaar die groot sondebokke, maar ai, tog so lekker!

Watter soort meel is versoenbaar met so ‘n kwaal? Ek is seker hier is ‘n paar kundiges.

Happiness is not getting what you like, but liking what you get.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 09:34:12 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2073
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Dankie dat jy vra Pieter, want ek sukkel ook om my glukose vlak onder 10mmol/l te kry, wat nog die ideal van maksimum 5,5mmol/l !

Ek hou dop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 10:14:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18233
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 10:43:16 am
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

My Way Of Eating, makes buying and prepping simple. Meat and maybe some  avo. Klaar for braai.

I do not look for low carb alternatives, ie low carb bread, biscuits... sweeteners etc.

At home, mashed brocolli and cauliflower as a base for curry and stew, which will have baby marrow, Patti pans, brinjal, bit potato and carrots.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2020 @ 11:05:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10419
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Daar is kook resepte en boeke, kyk op die internet.

Die boek, GOD se Resepte, is ook daar. Dis soos GOD se Apteek.

Ek is tans besig om deur n paar resepte boeke te werk.

Sal bietjie aandag aan diabetes gee, sal sien wat ek kry.

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 08:23:26 am
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Raad by dieetkundige gekry om suikerinhoud drasties te verlaag - Oats en Creamie meal word reeds vorige aand gemaak volgens gewone aanwysings op pak - sodra dit begin kook sit jy deksel op en stoof af en los dit net so tot volgende oggend.   Skep in porsies en bere in yskas en warm op soos nodig in mikrogolf.  Die feit dat dit afkoel en weer warm gemaak word het iets te doen met die glukose wat afgebreek word.  Oats hou so 3 dae in yskas maar creamie meal 2 dae dan raak dit suur.

N heerlike ICED TEA vir diabete en ander - swart bitter Rooibostee afgekoel met Sweeto gemmerbier of Slimsy suurlemoen konsentraat (by oros op rak) na smaak.  Bedien yskoud. Die gemmerbier is regtig lekker vir my en help sommer dat mens minder gaskoeldranke drink.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za