English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 343
Total Views: 83 846 552
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 112

Deur trappie

replies: 8
views: 283
19 Mar, 2021 @ 11:01:29 am
captiva
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 25 Mar, 2014
Experience: 49 years

Ek soek na n dubbel deur trappie die harde plasties.Het iemand dalk een wat rondstaan of inligting waar om te kry teen n redelike prys 

Dankie ek hou forum dop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 11:41:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het die een vir myself gemaak want die ander hou nie lank nie.

Hy is lekker stewig en groot genoeg dat mens die die ding per ongeluk mis trap nie.  die kleiner trappies kan 'n probleem raak as mens ouer raak en jy trap hom mis.

Ek het een van die "Vastrap" produkte dubbel trap by PTA karavane in Gezina gesien so tytjie terug.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 11:54:39 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Laasweek by Kempton karavane gesien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 11:57:16 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 11:57:16 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 12:17:18 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Soek maaar by die plastiekwinkels- ek het hulle, asook die enkeltrappie, by baie van hulle gesien.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 16:44:15 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Soek maaar by die plastiekwinkels- ek het hulle, asook die enkeltrappie, by baie van hulle gesien.

Ek dink Crazy Plastics vra onder R400, maar het nie handreeling nie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2021 @ 17:34:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Makro, het groot verskeidenheid.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2021 @ 19:44:07 pm
captiva
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 25 Mar, 2014
Experience: 49 years

Dankie almal ons het reg gekom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required