Ons is nuut met die lankstaan kamp ding. Het Maart begin en staan op die oomblik op Yellowsands tot einde Mei.
Lees so tussen die lyne dat Desember bietjie duur kan word. Watter kampe kan julle aanbeveel oor die Desember tyd? Ons is bereid om 2 tot 3 maande te staan indien nodig. Ons verkies 'n stiller tipe kampterrein.
Area?
Nie regtig kieskeurig nie, kan enige plek in die land wees
Margate karavaan park is popukêr in Desember vir lank staan kampering
Ons is nuut met die lankstaan kamp ding. Het Maart begin en staan op die oomblik op Yellowsands tot einde Mei.
Lees so tussen die lyne dat Desember bietjie duur kan word. Watter kampe kan julle aanbeveel oor die Desember tyd? Ons is bereid om 2 tot 3 maande te staan indien nodig. Ons verkies 'n stiller tipe kampterrein.
Dibiki by Mosselbaai is ook populêr by lankstaners. Die plek is baie netjies en pas nie hulle tariewe aan vir spitstye nie.
Strandskloofpark, naby Gansbaai as daar nog plek beskikbaar is,
Dibiki naby Mosselbaai,
Dibiki op Riversdal, met privaat ablusie.
Volg ook die insette
Ons is nuut met die lankstaan kamp ding. Het Maart begin en staan op die oomblik op Yellowsands tot einde Mei.
Lees so tussen die lyne dat Desember bietjie duur kan word. Watter kampe kan julle aanbeveel oor die Desember tyd? Ons is bereid om 2 tot 3 maande te staan indien nodig. Ons verkies 'n stiller tipe kampterrein.
Probeer Harkersville Forest Lodge. Dis 10km buite Plett oppad Knysna se rigting.
Ek het al 3 Des vakansies daar vakansie gehou.
Hier in Limpopo is verskeie oorde om van te kies, Bv:
- Maroela Oase - Goedkoop vir lang termyn, maar seisoen tyd betaal jy seisoen tarief en so ook by Klein Paradys en Weesgerus.
Volgens my info is Klipspringer wat hulle tarief standaard hou tydens lang termyn, selfs vir 1x maand ook.
Ons is nuut met die lankstaan kamp ding. Het Maart begin en staan op die oomblik op Yellowsands tot einde Mei.
Lees so tussen die lyne dat Desember bietjie duur kan word. Watter kampe kan julle aanbeveel oor die Desember tyd? Ons is bereid om 2 tot 3 maande te staan indien nodig. Ons verkies 'n stiller tipe kampterrein.
Ons doen dit bykans vir 2,5 jaar en vind dit rustig.
Somtyds gedurende slaap tyd, kry ek nogsteeds nagmerries oor die stads en werk gejaag en kan nie aanvaar dat ek alreeds op aftrede is nie.
As "Permie" is dit nie net van agteroor sit nie, jy is gedurig besig met iets (LOL).
Afgesien van die onderwerp: Hoe vind julle die "Permie" kamp?
Ons doen dit bykans vir 2,5 jaar en vind dit rustig.
Somtyds gedurende slaap tyd, kry ek nogsteeds nagmerries oor die stads en werk gejaag en kan nie aanvaar dat ek alreeds op aftrede is nie.
As "Permie" is dit nie net van agteroor sit nie, jy is gedurig besig met iets (LOL).
Ons is nou maar net besig mooi in 'n roetine in te kom. Nog besig om uit te sort wat ons regtig nodig het en wat eintlik oorbodig is. Ry nog gereeld oorbodige goed terug na die stoorplek (wat gelukkig naby is).
Dis 'n lekker rustige lewe, maar op die oomblik is daar maar min stilsit. Gedurig besig om nog iets reg te kry soos ons daarvan hou. Sal seker nooit ophou nie.
Gaan einde Mei op Swadini toe vir twee maande. Kan nie wag om daai deel van die land te sien nie.

My sytent met stoep is redelik groot, dan het ek die "Rally" met sykante agter ook op.
Gelukkig het ek ń 2- man tent vir stoor plek.
Dit sal seker tyd neem om aan te pas vanaf ń luukse groot huis na luuks klein.
My vrou geniet dit erg omrede sy haar eie huis skoonmaak gedoen het by die huis, veral vertrekke wat ons nie eens gebruik het nie.
Gelukkig het ek ń "Gardener" gehad wat Saterdae die tuin en gras gedoen het.
Gaan kyk op Flip en Tila se web.
Dalk lees julle iets raak.
Ons is nou maar net besig mooi in 'n roetine in te kom. Nog besig om uit te sort wat ons regtig nodig het en wat eintlik oorbodig is. Ry nog gereeld oorbodige goed terug na die stoorplek (wat gelukkig naby is).
Dis 'n lekker rustige lewe, maar op die oomblik is daar maar min stilsit. Gedurig besig om nog iets reg te kry soos ons daarvan hou. Sal seker nooit ophou nie.
Gaan einde Mei op Swadini toe vir twee maande. Kan nie wag om daai deel van die land te sien nie.
Dit is n pragtige deel van ons land met baie besienswaardighede, baie om te doen. Swadini self is baie netjies.
Met die Kruger park naby kan jy maklik wegbreek vir n paar dae in n rondawel daar.
Julle moet Swadini en omgewing geniet.

Stem saam....Swadini is een van die mooiste plekke waar ek al gekamp het
Dankie, is besig om daar deur te werk
Green Fountains at port Alfred have a reasonable deal over the December period.