English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 863
Total Views: 83 200 842
topics: 11 520
replies: 138 667
views: 39 318 983
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Desember kamp en kers versierings

replies: 27
views: 417
24 Nov 2019 @ 06:53:34 am
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Apr 2019

Wie  van julle maak die karavaan op vir kersfees?   Plaas maar fotos vir die wat het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 06:59:02 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons kamp saam met klomp kleinkinders so maak woonwa op en Klein Kersboom. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 07:18:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kersfees 2018 - Karridene

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 07:22:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons gebruik hierdie kersboom wat van ropelights gemaak is....dis vorm van n spiraal en slaan op in n baie plat boks - neem bittermin pakspasie op

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 09:44:18 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Very festive Geert!

May this year's be even better.innocent

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 10:02:01 am
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Apr 2019

Dankie julle, ek het ook kinders wat versierings wil op sit, so ek dink so sal ons paar iedees kry by van julle wat dit wel doen. As gevolg van die vrou se werk moet ons Desember verlof vat, so vir die eerste keer gaan ons in Desember kamp oor kerstyd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 12:10:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

ons moes ook laas kersfees baie geld gekos

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 12:44:40 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 279
Joined: 18 Feb 2016

Kersfees 2018 - Karridene

Nice scullery setup, very thoughtful. I won’t show my madam๐Ÿ™ˆ๐Ÿ™ˆ

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 14:43:16 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nou so ruk terug het Geert n draad gehad oor kamp ligte. Daar was n paar manne wat hulle toys lelik uit die kot gegooi het as hulle iemand sal kry wat se kamp ligte te helder is langs hulle. So as n x mas tree langs jou opslaan vra ek wat dan ?

Ek het onlangs vir my twee ligte aangeskaf vir binne my karavaan tent en nooit gedink hulle is so helder. Perfek vir my en hoef nie in die donker te sukkel.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 17:22:52 pm
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Apr 2019

Ja dit is seker so, te helder sal seker jou buurman pla. Ek dink nie dat jy die kers liggies die heel aand sal brand nie en dat jy ook nie te veel sal kan opmaak nie. Dit gaan mos ook maar net om die x mas gevoel te skep vir die kinders

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 17:30:22 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nollies. Ek gaan beslis n goeie kers atmosfeer skep. Meeste vergeet te gou waaroor alles gaan en so raak dit verlore vir ons nageslag. ๐ŸŽ…

En as ek nie n kersboom opsit met koekies en melk nie hoe gaan vader x mas weet waar om my prezzies neer te sit๐ŸŽ…

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 06:41:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek doen die gekleurde liggies ding al langs die voorkant van die tent alleenlik.  En ons gee die geskenke om Jesus as ons grootste verlosser geskenk te herdenk. 

Ons doen glad nie die Kersboom ding nie bloot vir dit waarvoor dit staan.

So ja my tent se voorkant het "rope lights" wat die kontoer van die tent volg aan die voorkant.  Dit "rope lights" kom mos met 'n boksie wat jy die liggies kan laat flikker op verskeie maniere.  Het gevind dit kan mede kampeerders bietjie pla so ek kies die verstelling dat die ligte heeltyd aan is of net stadig dof en helder raak.

Ek het nog nie mense gehad wat gekla het oor die ligte nie inteen deel van die kampeerders om my het voorbeeld gevolg en soortgelyke liggies aangeskaf vir hulle tente.

Dit skep voorwaar 'n baie aangename kers atmosveer.

Ek het die rope lights vir die jaar vervang met 10m lang dun draad LED gekleurde liggies.  kry dit saam met 'n battery boksie wat 3x AA baterye vat.  Die opstel daarvan is net baie makliker want jy hoef nie 220V vir dit aan te lê nie.  Kos R50.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 06:42:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vergeet om te noem dat hulle flikker. Sal kyk od ek op 'n manier die flikker daarvan kan bypass.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 09:20:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar sien. Is in die bos oor Kersfees en glo nie die wild gaan daarvan hou nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:12:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Sal maar sien. Is in die bos oor Kersfees en glo nie die wild gaan daarvan hou nie.

 

Behalwe as jy Reindeers ๐ŸฆŒ in jou omgewing het.

Ek wil nie n kans vat en wil genoeg liggies by my karavaan hê so as die Reindeers met hul Karavaan ๐ŸŽ…oor Ballito gly moet hul my nie mis kyk nie.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:16:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Behalwe as jy Reindeers ๐ŸฆŒ in jou omgewing het.

Ek wil nie n kans vat en wil genoeg liggies by my karavaan hê so as die Reindeers met hul Karavaan ๐ŸŽ…oor Ballito gly moet hul my nie mis kyk nie.

Lekker gaan jou verbeelding ook vooruit........ laughing

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:19:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Een van die min dinge wat ons oor het om te doen ๐Ÿ˜ "droom" dalk net ?

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:30:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Een van die min dinge wat ons oor het om te doen ๐Ÿ˜ "droom" dalk net ?

Ek droom ook maar sien op na die dag wat jy langs my sit by n kampvuur.......

Jy eenkant en Geert aan die anderkant.

En dis nie vêr nie......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:53:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 17:00:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek droom ook maar sien op na die dag wat jy langs my sit by n kampvuur.......

Jy eenkant en Geert aan die anderkant.

En dis nie vêr nie......

 

Ek kry julle daar onder die boom...๐Ÿ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 06:53:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Behalwe as jy Reindeers ๐ŸฆŒ in jou omgewing het.

Ek wil nie n kans vat en wil genoeg liggies by my karavaan hê so as die Reindeers met hul Karavaan ๐ŸŽ…oor Ballito gly moet hul my nie mis kyk nie.

Hier in SA is dit nie Reindeers nie, dis Kudus of Njalas.

 

Of dalk 'n Toyata bakkie...........................................laughingsealedinnocent

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:27:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier in SA is dit nie Reindeers nie, dis Kudus of Njalas.

 

Of dalk 'n Toyata bakkie...........................................laughingsealedinnocent

Wie is wie tussen John en Geert.....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 19:42:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hier in SA is dit nie Reindeers nie, dis Kudus of Njalas.

 

Of dalk 'n Toyata bakkie...........................................laughingsealedinnocent

Nei maat, jy sal verbaas wees wat n paar brannas jou kan laat sien ๐Ÿคฃ

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 06:47:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die liggies wat vooraan die tent dak hang werk met 2 of 3 AA-grootte batterye. Ons het dit elke aand vir 18 dae aangehad en die eerste stel batterye was steeds nie gedaan nie. So die battery opsie werk vir ons fantasties....geen extension leads ensovoorts wat rondlê nie.

Daar is sommige oorde wat n kompetisie loots oor wie se staanplek die mooiste versier is....gesien die mense doen dan ekstra moeite. Ek hou daarvan.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 08:01:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou ook daarvan.  Het die rope-lights selfs gedurende ons April vakansies by Balito aan die voorkant van die tent opgesit.

Dit skep net 'n nog lekkerder kuier atmosfeer

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 14:59:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dit is mooi, en ons moet ons kamplewe so normaal moontlik maak. Die kleingoed in enige kamp hou van die liggies wat ons opsit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 17:13:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Liggies bly die jaar by die huis.

Sal hulle op n timer sit dat daar gedink word ons is by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 18:26:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die liggies wat vooraan die tent dak hang werk met 2 of 3 AA-grootte batterye. Ons het dit elke aand vir 18 dae aangehad en die eerste stel batterye was steeds nie gedaan nie. So die battery opsie werk vir ons fantasties....geen extension leads ensovoorts wat rondlê nie.

Daar is sommige oorde wat n kompetisie loots oor wie se staanplek die mooiste versier is....gesien die mense doen dan ekstra moeite. Ek hou daarvan.....

Ek stem Geert. Mens moet die kersfees geed behou.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za