English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 640
Total Replies: 236 856
Total Views: 82 686 543
topics: 11 034
replies: 129 021
views: 39 030 797
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Desember by Fortuna

replies: 14
views: 4353
12 Jan 2015 @ 10:22:10 am
Anonymous

Desember het ons by Fortuna deurgebring met 'n familie saamtrek. Glo my vry 'n Nagmerrie van 'n plek. Abblusies vrot en stink, teenoorgestelde geslag skoonmakers stap net in wanneer hulle wil en dan moet daai ''Tools'' redelik vinnig gebêre word. Water emmers moet saam gedra word wanneer jy 'n No: 2 benodig sodat die toilets reg kan funksioneer.

Vlieë dra jou uit jou eie karavaan uit a.g.v. vullisblikke wat nie ordentlik skoongemaak word nie en dam water wat soos ''Sewerage'' water lyk en ruik.

Veligheid van kampeerders word nie in ag geneem nie. Die water stoot die vorige nag op in ry A sonder dat kampeerders gewaarsku word oor hul veiligheid. (Sien Fotos). Sommige kampeerders het met teleurstelling die volgende oggend toe hulle op hulle tent se voorstoep uitstap reg in die dam ingestap.

Nee wat Fortuna, volgende keer kamp ek eerder in my agterplaas voordat julle my weer sien.

Hou ook gerus die Grading dop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 10:35:11 am
Anonymous

Hells bells Dennis, dit is lelik, jammer om te lees van jul nagmerrie kamp. Bly julle is darem ok.

Die plek sal seker na dese van menigte se lys af kom. Doen gerus die gradering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:06:47 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

DK dankie vir die infoLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:09:32 am
Anonymous

Ek is nou tans besig met die graduering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:17:16 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 39 years

I'm surprised that more people don't ask here first before making bookings ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:17:50 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
DK dankie ons sal hom van ons bucket list afvat bly julle is almal veilig groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:28:38 am
Anonymous

Hannes, jy sal nie spuit wees as jy hom uit jou bucket smyt nie. Daai pad by die ingang was ook laas tydens die boere oorlog geteer.Sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:33:56 am
Dorian
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 27 May 2013
Experience: 27 years

Not nice to go away and then be dissapointed............

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 11:52:22 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4501
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Nmens gaan kamp om te rus en nie te warrie nie dan kry jy sulke kampe met badkamers nee wat bly weg hoop Fortuna bestuur lees hier so sal hule kamp tot niet gaan dankie DK vir terug voer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 12:08:35 pm
Anonymous

Ek sien daar was Desember 2012 laas iets oor Fortuna geskryf, en geen gradering was gedoen nie.

@ Duncan - good idea to first get info here, I will follow that advise when I plan to visit an unknown place,  but if you read the last remarks regarding this resort, I would have thought it would not be that bad, yust my 2c.

Thats what makes this forum so nice, we can share info on resorts and roads.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 12:40:29 pm
Die Lloyds
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 15 Oct 2010
Experience: 14 years
Ons het oor die jare baie op Fortune gekamp en kon net altyd met lof van die oord praat. Was egter so paar maande terug weer daar en was totaal geskok om te sien hoe agteruit die oord gegaan het!

Ons was maar so 5 karavane in die oord maar selfs met die min besoekers was die badkamers nog steeds gaos. Nee wat ek dink die belangstelling van bestuur het totaal gekwyn vandat pappie gaan aftree het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 12:59:54 pm
Anonymous

Phillip,ek is bly jy stem saam. As ek gedwing word om weer te moet gaan, sal ek eerder na daardie staanplekke oorkant die dam gaan, dit behoort blykbaar aan 'n ander plaas boer, maar ek weet nie of dit privaat stands is nie. Ek sal nog uitvind, maar ongelukkig sal ''Sewerage Farm'' my nie weer persoonlik sien nie.

My vrou en ek was ook een naweek by Fortuna, die mense het nie eens geweet of ons daar was of nie. Toe ons die Vrydag daar aankom was die ''Boom'' oop en niemand by ontvangs nie. Toe ons die Sondag ry was alles nogsteeds dieselfde. Dit wys nou basies watter belangstelling het werkgewers en werknemers oor die plek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 13:11:03 pm
Die Lloyds
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 15 Oct 2010
Experience: 14 years
Dan moet jy ook nie die "warm swembad" vergaat nie. Word net warm gemaak as daar n sekere hoeveelheid kampers is. Ek betaal tog VOLLE prys vir my staan plek met ALLE geriewe, maar kry net helfte omdat die oord nie vol genoeg is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 21:15:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dennis, wat n nag merrie. Skande sal ek se. Tkx.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2015 @ 04:45:50 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
DK dankie vir die terug voer. Dit is die voordeel van die forum. Jy kry goeie terug voer oor kampeerplekke,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First