English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 990
Total Replies: 243 427
Total Views: 82 951 244
topics: 11 232
replies: 132 925
views: 39 173 906
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Desember Vakansie

replies: 23
views: 449
13 May 2019 @ 21:17:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2865
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het al reeds n oord geboek binne land vir Desember. Maar ons kop staan nog steeds see toe. 

As iemand weet van beskikbaarheid of van iemand wat soos ek van besluit verander het en hul see vakansie wil kanseleer, kontak my asseblief.

Plekke op my wens lys.

Dolphin, Salt Rock, Hartenbos, Mosselbaai, Victoria baai.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:06:26 am
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 28 years

Het het laas week nog plek gekry by Dolphin Holiday Resort vir tydperk 14 Desember tot 6 Januarie. Bel maar, miskien het hulle nog plek...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:17:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons beplan om weer PE, Plet, Gouritzmond langs tuin roete af te toer. 4 tot 5 dae op 'n plek.  Sal maar sien of die werk situasie dit gaan toe laat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:28:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

John.....as hulle nie plek het nie, sit jou naam op die waglys. Van die oorde verwag by hierdie tyd deposito en daar is altyd n hele klomp wat besprekings maak, maar nie baie ernstig is nie. Laas jaar wou ek ook Dolphin toe gaan....hulle sê toe hulle is vol....later met deposito tyd bel hulle my met n hele paar staanplekke wat beskikbaar geword het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:34:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hartenbos is jou kanse bitter skraal. Ek het 2jaar terug vriende gehad wat nie meer kon gaan nie. Ek wou dit oorneem, maar Hartenbos het gesê hulle dra nie besprekings oor nie....hulle moes kanseleer en Hartenbos het toe iemand op hulle lys daar ingeplaas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 10:42:34 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek is van mening dat die ekonomie steeds stabiel of afwaarts beweeg. Dit beteken dat baie mense die verwagting koester om oor die Desember vakansie weg te gaan, maar dit uiteindelik nie sal kan doen nie. Die lig in die tonnel is vêr en klein. Ek dink die kanse is goed dat julle met kansellasies geholpe sal kan raak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:12:49 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Wou nog sê ons sal maar die gedoente hier in Ballito van die huis af dophou. Baie rustiger en goedkoper om oor vakansietyd by huis te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:07:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2865
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wou nog sê ons sal maar die gedoente hier in Ballito van die huis af dophou. Baie rustiger en goedkoper om oor vakansietyd by huis te wees.

Ken die gevoel. Ek het lank in Bermuda gebly langs La Montagne voor ek op bobejaansberg toe is.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:18:54 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Teen die huidige trant van Petrol-prys verhogings het ek nie eens genoeg geld om by die huis te bly nie, wat nog van gaan toer.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:27:41 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2865
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

 Danie as ek in die strand moes bly het ook enige verskoning gemaak om nêrens te gaan.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 05:58:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja ja julle groot bekke wat langs die see bly.  Julle moet nou maar in die vakansie tye met ons Vaalies opgeskeep sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:57:32 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1640
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Daar is baie plek by die kus. Maar die graand plekke altyd vol.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:36:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Teen die huidige trant van Petrol-prys verhogings het ek nie eens genoeg geld om by die huis te bly nie, wat nog van gaan toer.

En die baie rond rits elke maand wil ek ook darm by die huis wees.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 22:10:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou met die warmer weer raak die lus vir kampeer weer al hoe groter....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 22:17:25 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2865
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat praat ons Geert. Dit is al waar my kop is laaste paar dae. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 06:48:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

En die baie rond rits elke maand wil ek ook darm by die huis wees.

 

JIN ek dink jy is nou gatvol vir daai huis en sal 'n wegbreek geniet met die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 06:49:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wat praat ons Geert. Dit is al waar my kop is laaste paar dae. 

Ek stem saam die warmer weer maak dat mens se kop meer kamp toe staan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 19:57:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dae tel nou vinnig af.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 13:25:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis net nou die dag wat ons gepraat het van warmer dae sodat meer mense kan gaan kamp.

Hier is dit nou.......................... "Kom aan Somer".......................... dis tyd om die karavaan af te stof en 'n kamp of wat te geniet.  Ek kamp al vir die Derde keer die seisoen.

Wie behalwe natuurlik die pensioen mense is my voor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 13:48:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

JIN ek dink jy is nou gatvol vir daai huis en sal 'n wegbreek geniet met die wa.

Kyk as jy n warm aartappel in my H....... druk gaan hy koud voel.

Kan nou nie meer wag nie vir die nuwe wa.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:05:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy hanteer dit baie rustig. Ek sou nou al 'n bohaai op geskop het oor die lang wag vir 'n nuwe wa.

Gaan lees op die stabiliseeder draad. Het 'n manier gevind vir jou wat om met die Groen stabiliseerder te doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 16:20:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En die baie rond rits elke maand wil ek ook darm by die huis wees.

 

Dinge verander darm vinnig.

In Mei maand het ek in toe al in 25 x B&B geslaap.

Gesê ek bly Desember by die huis.

Daar val ek begin Junie die aand voor ek Oudtshoorn toe ry om.

Beland in 3 x Hospitale met al die toetse en operasies.

Na 3 x maande bed en stoel gestrand en net meer as  4 x maande van die werk af. 18 weke.

Verkoop die xplorer en bestel n Classique want ek het entevrees op sy ergste in die tyd by gekry.

Darm is hy meer oop binne as die xplorer.

Kamp wil ek, en wag ek geduldig tot hy klaar is.

Kamp die hele Desember. Te lank in die huis gelê.

Goeie prys vir die xplorer gekry. 

Darm sal die Classique maart klaar betaal wees. Net bietjie inbetaal.

Dis die storie.

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:25:22 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Dinge verander darm vinnig.

In Mei maand het ek in toe al in 25 x B&B geslaap.

Gesê ek bly Desember by die huis.

Daar val ek begin Junie die aand voor ek Oudtshoorn toe ry om.

Beland in 3 x Hospitale met al die toetse en operasies.

Na 3 x maande bed en stoel gestrand en net meer as  4 x maande van die werk af. 18 weke.

Verkoop die xplorer en bestel n Classique want ek het entevrees op sy ergste in die tyd by gekry.

Darm is hy meer oop binne as die xplorer.

Kamp wil ek, en wag ek geduldig tot hy klaar is.

Kamp die hele Desember. Te lank in die huis gelê.

Goeie prys vir die xplorer gekry. 

Darm sal die Classique maart klaar betaal wees. Net bietjie inbetaal.

Dis die storie.

 

 

 

 

 

Nie eintlik nie stel net belang of jou gesondheid verbeter het en of jou girl ook tevrede is met jou gesondheid

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:53:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2865
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nie eintlik nie stel net belang of jou gesondheid verbeter het en of jou girl ook tevrede is met jou gesondheid

Kan sommer hoor dit gaan baie goed met sy herstel. Alle eer aan ons Vader en sy oneindige liefde en genade vir ons. 🛐

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First