English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 653
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 525
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 398
replies: 195
views: 11 854
topics: 13
replies: 46
views: 59 745
Klein Paradys Caravan Park
North-West, Brits
79
Total Ratings: 79
79   
0
Rated: 07 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Desember Kamp

replies: 9
views: 455
12 Dec 2017 @ 09:54:25 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Hallo Mense.  wil net graag hoor oor julle ervaring van dagbesoekers oor Desember vakansie by Klein Paradys.  Ek verstaan hulle het ook 'n reg om daar te wees, maar ek wil net weet kan mens darem nog die swembad en ontspannings geriewe gebruik, of is dit een van daai "bly maar eerder by jou karavaan" tipe situasies.

Sal self besluit of ek dan sootnoe wil gaan of eerder ander plek wil kry.  Wil graag soontoe gaan in die toekoms, omdat dit lyk na 'n baie lekker plek, vir ons met die dam, en vir die kinders

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2017 @ 14:35:01 pm
Marcelle
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 31 Oct 2017
Experience: 29 years
Jammer. Ek kan niks insette lewer oor klein Paradys nie maar ek verstaan jou vraag 100%. Ons het baie jare in n ry Kroonpark toe gegaan vir ons Desember vakansies. Die enigste rede hoekom ons opgehou het is as gevolg van die dagbesoekers. Sekere dae oor Desember was die opkoms van dagbesoekers meer. Ja hulle het ook n reg maar by Kroonpark het dagbesoekers tussen die karavane beweeg dus was jy amper te bang om jou karavaan net so te los. As die dagbesoekers uiteintelik gery het het ons weer die oord gehad maar dan was dit vervuil van die rommel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2017 @ 17:13:26 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Ons was baie lanklaas by Klein Paradys, en ook buite seisoen.

Sever ons bewus is asook onlangse getuienisse, is die eienaar baie streng selfs teenoor kampeerders en dagbesoekers word nie toegelaat nie.  Glo nie dit het intussen verander nie.

Waar julle ookal gaan kamp, lekker rus en ontspan.

Seenwense ook vir julle van ons twee oues

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 07:09:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het ondervinding met dag besoekers.
Gee respek vir jou privaatheid nie.
Sal maar niks verder oor hulle sê nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 08:01:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is twee Klein Paradys oorde. Een in Brits en die ander net buite Warmbad.

Die een by Brits het  goeie beheer rakende dag besoekers.  Eerstens is die tariewe bietjie hoog om adisionele kuiergaste by jou te hê.  As ek reg onthou het slegs die inwonnende lede toegang tot die ontspannings geriewe.  Hulle laat nie aparte dagbesoekers by die geriewe toe nie.

Weet nie of hulle reels verander het sedert ons laas daar gekamp het nie. My opinie kan jy met geruste hart soontoe gaan.

Klein paradys in Warmbad kan ek my nie oor uitlaat nie. Was te lanklaas daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 09:00:49 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years


Het ondervinding met dag besoekers.
Gee respek vir jou privaatheid nie.
Sal maar niks verder oor hulle sê nie.

Net so Chuck.... wil ook nie lelik praat nie, jy weet mens moet so diplomaties wees.  Ek het nou maar iewers anders in elkgeval bespreek waar ek weet dag besoekers word beperk tot jy wat daar kamp mag met toestemming 'n kuiergas bring. 

Ek wil wraggies nie die heeltyd by my karavaan sit omdat jy nie kan waag naby swembaddens ens nie.  Met alles respek, kampering is duur deesdae, bo en behalwe jou kampeer toerusting en als wat jy aanskaf, en desember maande is nie goedkoop nie.  So ek wil he die kinders en ons for that matter moet kan gaan swem of watookal doen sonder om half ingehok te word deur dag besoekers.  ek het al horror stories gehoor van dagbesoekers, dis hoekom ek maar gevra het. baie dankie vir julle insae

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 09:02:24 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Stem saam met Leon aangaande Klein Paradys te Brits, het geen ervaring van die oord te Warmbad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 11:02:58 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Dankie oom Hannes, het sommer iewers anders maar geboek.

Wil net nie nog een kersfees by die huis sit nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2017 @ 17:34:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek dink nie jou dagbesoekers by Klein Paradys is vergelykbaar met oorde soos Warmbad of Kroonpark nie. Vriende van ons gaan gereeld na Klein Paradys en het nog nooit gekla oor dagbesoekers wat pla nie. Bosveld Oase wil hulle hê dat jy vooraf bespreek as dagbesoeker...laat ook net n sekere hoeveelheid toe...hulle area is afgesonder van kampeer terein. Maar eerlikwaar gesê...ek sal ook liewer verkies dat daar GEEN dagbesoekers moet wees nie...veral by n oord waar jy ontspannings geriewe deel met dagbesoekers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2017 @ 07:24:16 am
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Klein Paradys Brits se dagbesoekers het in al die tyd wat ons daar gekamp het nog nooit gepla nie.... daar is plek vir hulle apart om die dag te spandeer en ook eie ablusie geriewe. Sover ek ook weet is die oord se eienaars nog altyd baie streng maar regverdig. Bosveld Oase se dag besoekers is soos reeds genome ook heeltemal apart en pla nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required