English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 227
Total Replies: 248 604
Total Views: 83 108 215
topics: 1 154
replies: 12 106
views: 4 833 513
Jokes and everything else that makes you laugh

Derde mag

replies: 7
views: 4359
22 Jun 2016 @ 08:23:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nie seker nie, maar ek dink dis Freda wat gevra het van die derde mag.
Oorspronklik het iemand gevra of dit nie dalk n derde mag is wat die misverstande veroorsak nie.

Hier is my verduideliking.
Twee verskillende karakters raak aan die stry op die forum en beskuldigings vli heen en weer oor my standpunt en jou standpunt.
Dan kom daar n "derde ou " betrokke en blaf eenkeer en alles "smooth" uit.
Nou laat ons raai wies daai ou. "Derde mag"

Nou sal ek moet spoed optel en begin hardloop.
Sorry "Willie"
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 10:15:24 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Willie "The referee" WILL respond!

AND AGAIN

As long as we understand each other!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 10:58:08 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5803
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Lyk vir my jy is gebore om die pot aan die kook te hou ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:03:37 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lyk vir my jy is gebore om die pot aan die kook te hou ?

Hy is 'n meester daarmee.  Hou daarvan die pot moet aanmekaar kook!  Met Koos "ly jy nooit honger nie". laughingwinkundecidedyell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:07:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is dit die KOOS wat onder die bed is, of die POT wat onder die bed is.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 16:07:14 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Nie daai pot nie Jin, die een op die vuur.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 17:10:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5803
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nee die forum pot.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 06:58:41 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nie daai pot nie Jin, die een op die vuur.


Party mense kan die POT onder die bed ook aan die kook hou.
hehehehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za