English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 250
Total Replies: 201 824
Total Views: 80 842 113
topics: 1 115
replies: 11 290
views: 4 805 468
Jokes and everything else that makes you laugh

Depressing

replies: 15
views: 706
03 Dec 2017 @ 13:46:42 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2583
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

As jy  depressed wil raak.....gaan drink n bottel "brake fluid"

2 Mei 1980 koop ek my 1ste kar. VW Beetle1500 1968 model!.

1. Petrol = R0.40/p/Lt R18 om haar vol te maak

2. Recon engine + 4 bande R800

3. My salaris R200/maand

4. Bly in "weeshuis" Jeugsentrum Pta 3 etes per dag R60/maand

5. 1984 Trou alle kostes ROK ens...150 mense..minder as R8000

6. Koop Audi 200 ..luukste Audi wat jy kan kry. ...4 jaar oud NE R7990

7. Pay as Sersant SAP = R320

8. Woonstel huur..R18.50/maand

NEGATIEF??????

Pay het so gebly tot 1987

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 15:37:53 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2453
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
"Pay het so gebly tot 1987"

Myne is nog so, 2017...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 18:19:40 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1072
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 53 years

Grumpy/ Hannes, ek begryp nie die strekking van jou woorde in jou eerste en laaste twee sinne nie. Ek kan baie persoonlike situasies aanhaal, maar sal met twee volstaan.

In 1964 koop ek my eerste kar ('n Auto Union). Met R 2 in my sak kon ek vir die pompjoggie sê maak vol, terwyl ek 'n Coke uit die yskas voor die pompe gaan haal, en kleingeld gekry het na my aankope.

Tans is my maandelikse grond belasting meer as my jaarlikse begin salaris toe ek begin werk het na drie jaar se studie.

Waarom dink ek nie dit is iets om depressief oor te raak nie? Die vraag is of daar 'n verbetering in lewensstandaard was oor tyd.

Wat maak dit saak wat goed destyds gekos het in verhouding met wat dit nou kos? Met versigtige finansiële dissipline kan die lewe 'n lied wees, gegewe 'n gereelde inkomste en goeie gesondheid. Indien daardie twee ontbreek het ek begrip vir negatiwiteit of depressie.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 18:43:03 pm
Anonymous

Ek sien dit is onder "Comery Corner",  dus neem ek aan dit is grapenderwys gesê 😂😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 20:12:40 pm
Kamp is Koning
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 20 years
Ek het toe geld oorgehad aan die einde van die maand nou het ek maand oor aan die einde van my geld.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 20:25:10 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 8 years

My pay is van die einde van die maand tot die einde van die aandlaughing

Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 20:45:49 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 482
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 43 years
I am so broke every month I cant even pay attention
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 21:20:04 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 276
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years
Goeie en slegte nuus.
Slegte nuus: Hierdie jaar se verhoging is nie so goed soos verlede jaar s'n nie.
Goeie nuus: Hierdie jaar se verhoging is beter as volgende jaar s'n.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 21:38:32 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
R200 per maand salaris en trou vir R8000? Sjoe.. het in 2010 getrou vir onder R60k met honeymoon ingesluit... ok ons het net 50 mense genooi... maar vir tyd van julle vir R8000 moes n goeie troue wees. Wonder wie het troue betaal?.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 07:07:44 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
R200 per maand salaris en trou vir R8000? Sjoe.. het in 2010 getrou vir onder R60k met honeymoon ingesluit... ok ons het net 50 mense genooi... maar vir tyd van julle vir R8000 moes n goeie troue wees. Wonder wie het troue betaal?.


Hehehe.
R8000 se troue. ? Wiet betaal ?
Skoonpa 😎😂
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 07:56:36 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years


Hehehe.
R8000 se troue. ? Wiet betaal ?
Skoonpa 😎😂
ja wel my skoonpa het skaars 50% van troue betaal....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 08:43:32 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Ja, deesdae nogal n duur affere al is daar slegs n paar gaste. Ons laaste een was om en by 10 jaar terug en dit was toe al R30000.
Gelukkig 😎 was my kleindogter se troue in Kanada hierdie jaar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 13:58:38 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

My werkgewer skuld my soveel geld, hy betaal mandeliks af.

My eerste pay wat ek gekry het was R95 in die army in 1975.

In my jonger daer het meeste huise houd vloere gehaad, dit was amper 'n status ding om volvloer matte te he, nou gooi ons die matte uit en sit weer houd vloere in.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2017 @ 12:23:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Wens ek kan ook pay kry die einde van n maand.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2017 @ 15:23:02 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2583
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years


Wens ek kan ook pay kry die einde van n maand.

Ek ook. Myne is klaar voor daai tyd😂

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2017 @ 17:07:48 pm
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 973
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Kla julle, of spog julle. Kyk hoe lyk ons nou van "swaar kry", rond en gesond.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First