English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 500
topics: 206
replies: 3 348
views: 83 616
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Dent removal with hot water

replies: 13
views: 292
04 Mar 2020 @ 07:35:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand al hierdie raad gevolg....en werk dit?

https://www.tips-and-tricks.co/lifehacks/trick-car-boiling-water/2/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:18:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het dit al 'n paar keer op Youtube gesien.  Sonder die gebruik van kook water.  Voertuig net in die warm son geplaas vir 'n tyd lank.

Werk lyk my maar net vir die plastiek bumpers.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:16:50 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Goeie idee om kook water te gebruik. Het nog nie daar aan gedink. Wys jou, nooit te oud om te leer

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 10:50:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het dit al probeer met kook water, werk nie op n klein duik nie.

Werk wel op plastiek bumpers.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 11:36:54 am
MartinZ
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 17 Jan 2020
Experience: 34 years

Works well on plastic bumpers (managed to rescue rear bumper following an unfortunate Makro trolly incident).

You have to act fast though, do not leave the dent for long or else the plastic deforms permanently.  

I used a piece of wood to smooth out some of the creases (some deeper ones are still visible closeup)

Sprite Sprint 1984
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 11:47:41 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Soos reeds gesê kan matige hitte nie duike op die metaaldele uithaal nie.  Vir kleiner duikies wat nie skerp rante het nie, kan die sogenaamde 'dent puller' gebruik word.  Hulle praat ook van verflose herstelwerk. Die tipe duike wat jy motor in parkeerplekke kry as 'n onhoflike ou in die parkeerplek langs jou sy deur te ver oopmaak.  Daar is van hulle te koop op oa Takealot.  Ek het onlangs so een aangeskaf en is nogal tevrede met sy werking.  Dit werk deur die duik net eenvoudig sterk uit te trtek.   Soms is dit nodig om die proses meermale te herhaal.  Die resultaat is nie volmaak nie- jy kan minstens 'n effense ongelykheid sien, maar dit is 'n aansienlike verbetering op die duik.

Ek vermoed die apparaatjie kan dalk saammet hitte ook vir duike in die plastiekbuffer werk, maar ek kon dit nog nie op die proef stel nie.

Sien https://www.youtube.com/watch?v=ra-sMYzsoAQ. Dis die presiese een wat ek het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 14:57:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Het al n paar gedoen die warm water maak die plastic lekkrk sag en sa dit weer koed is verhard dit die plastic

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 15:58:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4155
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Op metaal gaan kook water nie werk nie. As daar 'n duik is beteken dit die metaal het gerek. Nog nie self gedoen nie maar daar word beweer dat geringe hael skade met droe ys uit gehaal kan word.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 16:47:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek wonder hoe gaan n hair dryer werk in pleks van warm water

Obviously moet jy versigtig warm maak

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 06:48:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wonder hoe gaan n hair dryer werk in pleks van warm water

Obviously moet jy versigtig warm maak

Een van die videos op youtube gebruik hulle 'n haardroër.  Ek weet nie of dit so lekker gaan werk nie.

Enigste manier om uit te vind is om te probeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 09:14:39 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Neewat, 'n haardroeëer, die son of warm water gaan nie duike uit die metaalplaat haal nie.  'n 'Skoon' duik soos in die video sal wel met 'n 'dent puller' redelik herstel word, as jy gelukkig is sodat jy amper nie die skade sal kan sien nie.  Jy kan ook, as jy gelukkig is, die duik van binne uit druk- as jy daar kan uitkom. As die metaal wel gerek het, sal die resultaat ook nie perfek wees nie.  Die paneelkloppers, toe hulle nog paneeelkloppers was, het sulke duike waar die metaal gerek het, met 'n blaasvlam verhit en op 'n manier dan die rekmerke laat krimp.  Ek weet nie presies hoe dit gewerk het nie, maar 'n blasvlam is baie warmer as warm water of 'n haardroeër en dan is die verf natuurlik daarmee heen. na die behandeling is die ongelykheid ook op die gewone manier gevul, vroeër met lood en nou met 'n kunsmatige stof.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 10:25:18 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het so een of twee hael duikies wat ek wil aanvat. Gaan die goete en raad probeer.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 11:29:00 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 754
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Yes, het al. Het `n vlak duik op dak gehad wat ek kookwater en `n suction cup gebruik het. Die duik was omtrent `n hand grote.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 15:34:19 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Die raad sal natuurlik niks doen as die duik 'n "eye brow" gemaak het. Daai merk sal daar bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za