English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 949
Total Views: 82 374 421
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 306
Share all those nice recipes with everybody...

Delicious Steak Dinner.

replies: 21
views: 4185
17 Jun 2003
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years
This steak is more delicious and savory than you could ever imagine. Prepare it with your favorite baked potato recipe or salad. It just isn't camping without this steak dinner. The thicker the cut and the longer it marinates, the better.

Ingredients:

1 x thick cut of steak† (ďTexas steakĒ)
Italian salad dressing
1 or 2 Onions
1/2 each Red and green peppers

Instructions:
24 hours before the braai, marinate steak in Italian salad dressing in a bowl or Ziploc bag. It is helpful to poke the steak with a fork so that all that Italian salad dressing goodness really seeps inside. When ready, grill the steak as usual over the fire to desired doneness. While steak is grilling, slice onions and peppers, and then fry them in a little water in a pan. When done, serve steak dressed with the onions and peppers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2017 @ 15:22:48 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Willie, the above Italian salad dressing, is it the Vinaigrette one or the normal white one made by Knorr?
Would love to make it this weekend.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2017 @ 18:43:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis lekker maklik!👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2017 @ 20:56:16 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Ek stem, dit klink heerlik, maar wil graag weet presies watter een van die twee slaai souse jy moet gebruik, die Vinaigrette een klink my sal die steak darem baie asynerig maak. Sal maar die gewone een probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2017 @ 03:34:38 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek vermoed dit is die Vinaigrette slaai sous. Ons gebruik die Franse een vir skaapboud. Vingerlek lekker.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2017 @ 04:53:02 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Dankie Chris, miskien moet ek dan maar 'n bottel daarvan kry. As jy die Franse een vir skaapboud gebruik, moet die Italiaanse Vinaigrette sous werk op steak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2017 @ 11:13:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip. Hoe honger maak julle my nou.
Ek gebruik ook die franse een op skaapboud.
Weet nou nie van die regte benaming nie maar kry die een wat so olierig lyk.. nie die een wat so witterig is nie.
Neem aan die italiaanse ene sal ook goed werk op steak.


Dankie
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2017 @ 12:30:50 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die botteltjies slaaisouse is lekker om te gebruik as marinades.  'n Butterfly hoender oornag gelê in die Franse slaaisous is heerlik.

Joe, laat weet ons hoe die steak gesmaak het. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2017 @ 21:27:30 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Sal bietjie probeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2017 @ 16:34:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Vandag probeer....oornag in slaai sous gemarineer....baie lekker. Het my eie sous saam met vleis ge-eet.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2017 @ 16:42:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Vandag probeer....oornag in slaai sous gemarineer....baie lekker. Het my eie sous saam met vleis ge-eet.....

Het hierdie gebruik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2017 @ 16:44:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Vandag probeer....oornag in slaai sous gemarineer....baie lekker. Het my eie sous saam met vleis ge-eet.....

Het hierdie gebruik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2017 @ 16:45:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Vandag probeer....oornag in slaai sous gemarineer....baie lekker. Het my eie sous saam met vleis ge-eet.....

Het hierdie gebruik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2017 @ 08:02:24 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
See L, Johan baie dankie nou weet ek watter sous is die regte een om te gebruik. Wou graag die steak maak, maar het toe nie kans gehad nie.
Freda, sal definitief laat weet hoe hy gesmaak het!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2017 @ 07:05:25 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Ek het toe daai Italiaanse slaaisous probeer wat See voorgestel het- steak het baie lekker en sappig gesmaak. Moet net bysÍ dat hy 2 dae in die yskas gelÍ en marineer het. Ek het hom sommer in die swart platboom pot op die stoof gebraai. Volgende keer gaan ek hom so 4 dae laat lÍ, ek soek hom dat hy moet smelt in die mond. Die steak was gewone rump wat ons by Bluff meats gekoop het tydens ons kamp by Natalia in April, en dis nogal verbasend hoe goed die slaaisous hom marineer. Familie kon nie genoeg kry van die vleis nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2017 @ 09:01:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het toe daai Italiaanse slaaisous probeer wat See voorgestel het- steak het baie lekker en sappig gesmaak. Moet net bysÍ dat hy 2 dae in die yskas gelÍ en marineer het. Ek het hom sommer in die swart platboom pot op die stoof gebraai. Volgende keer gaan ek hom so 4 dae laat lÍ, ek soek hom dat hy moet smelt in die mond. Die steak was gewone rump wat ons by Bluff meats gekoop het tydens ons kamp by Natalia in April, en dis nogal verbasend hoe goed die slaaisous hom marineer. Familie kon nie genoeg kry van die vleis nie!

Jyt seker een vi jouself en een vi die familie gemaak.
Eks bevrees as ek vi familie maak, verander hulle in vegetariŽrs. LOL
Eks n opregte karnivoor.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2017 @ 16:03:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Joe...maak jy my nou lus...dink ek moet solank iets marineer vir die naweek😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2017 @ 19:37:15 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
See, dis beslis 'n wenner! Ek het twee groot steaks gebraai en ge-eet tot ek nie meer kon nie. Die volgende oggend die res ge-polish saam 3 eiers, spek, roosterbrood en lekker avo's wat ons onder op Warner beach strand koop. Lekker man, lekker!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2017 @ 05:23:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
See, dis beslis 'n wenner! Ek het twee groot steaks gebraai en ge-eet tot ek nie meer kon nie. Die volgende oggend die res ge-polish saam 3 eiers, spek, roosterbrood en lekker avo's wat ons onder op Warner beach strand koop. Lekker man, lekker!

Joe...ek sien jy verjaar vandag. Baie geluk...hoop dis n mooi jaar! Hoop jy het vir jou n stuk steak gemarineer vir vanaand....lol😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2017 @ 18:40:46 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie geluk Joe.  Hoop jy het 'n lekker dag gehad en jy word nog steeds bederf vanaand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 07:22:47 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Baie dankie See en Freda vir die verjaarsdag wense, word waardeer!
Ja, ek het inderdaad 'n lekker stukkie steak gebraai en dit terdeť geniet!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 08:50:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek dink ek gaan hom vir moedersdag maak....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required