English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 253
Total Replies: 249 264
Total Views: 83 123 010
topics: 11 399
replies: 136 907
views: 39 273 533
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Deleting pictures on forum

replies: 14
views: 197
09 Feb 2020 @ 14:10:38 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Can anyone help me find the way to delete photos/images in the forums "File Manager"? NOT the "Edit Galleries" under "My Dashboard".

To see the "File Manager" screen I am talking about, Click on the "Insert/edit image" icon above your "Reply to Topic" box. Then click on the camera icon next to the "source" box. File Manager opens. How do you delete an image?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 15:42:58 pm
Anonymous

I tried to delete photos many times, but with no success.

I even tried to delete my footer photo with the van standing incorrect.

The best way out is to contact admin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 17:37:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9445
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Knip hom uitsealed

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 17:44:58 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Paul ek weet nie van 'n manier om daar te delete nie. Met vorige foute op die forum het ek bv 'n klomp keer probeer en daar sit letterlik tot 5 van dieselfde fotos maar gelukkig pla dit nie dat hulle wel daar is nie. As jy hulle nie gebruik het bly hulle daar. Ek glo omdat mens hulle van daar af oplaai in plasings is dit dalk 'n praktiese reeling dat mens hulle nie kan delete anders gaan die fotos wat jy in 'n plasing gesit het ook verwyder word en dit sal mens nie eintlik wil laat gebeur nie.

Net soos die feit dat mens nie plasing kan verwyder nie glo ek dit sal dan ook so werk vir fotos.

Hoor graag van ander of dit gedoen kan word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:37:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4339
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dit is soos jy se Danie. Ek het Admin gevra of ek my fotos kan redigeer en herorganiseer en hul antwoord was nee.

Die fotos sal dan van die onderwerp verdwyn waar dit gebruik was.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:47:00 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek glo omdat mens hulle van daar af oplaai in plasings is dit dalk 'n praktiese reeling dat mens hulle nie kan delete anders gaan die fotos wat jy in 'n plasing gesit het ook verwyder word en dit sal mens nie eintlik wil laat gebeur nie.

Danie en Hendrick, dit maak sin. Ek sit met die selfde probleem.....per ongeluk duplikaate gelaai en nou sit hulle daar....en, vir een of ander reede, pla dit my. Ek wonder net hoekom laat admin jou dan toe om jou Galleries se images te delete maar nie die "files" nie?

Anyway, dit vat plek op hulle server en nie op my toerusting nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:50:42 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dennis, I was told by admin that your footer photo and other profile photos are stored in cache and if you change it it will change eventually. I have changed mine and after a couple of days it changed.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:02:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dennis, I was told by admin that your footer photo and other profile photos are stored in cache and if you change it it will change eventually. I have changed mine and after a couple of days it changed.

Ook al gesien dit neem n paar dae.  Soms al gesien dat hy vinniger op tuisrekenaar wys as selfoon.....gaan seker oor browser?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:28:23 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek glo omdat mens hulle van daar af oplaai in plasings is dit dalk 'n praktiese reeling dat mens hulle nie kan delete anders gaan die fotos wat jy in 'n plasing gesit het ook verwyder word en dit sal mens nie eintlik wil laat gebeur nie.

Danie en Hendrick, dit maak sin. Ek sit met die selfde probleem.....per ongeluk duplikaate gelaai en nou sit hulle daar....en, vir een of ander reede, pla dit my. Ek wonder net hoekom laat admin jou dan toe om jou Galleries se images te delete maar nie die "files" nie?

Anyway, dit vat plek op hulle server en nie op my toerusting nie.

Paul ja alhoewel dit baie spasie vat is dit met tye baie meer werk om goed wat nie op hul regte plekke wys weer reg te ruk as daar bv die verkeerde een van die dubbels verwyder word. Dan kan mens dae lank soek en die koste vir ekstra "storage" kos minder.

Ons het deur die jare gesien wat hier en veral op Wegsleep gebeur het met fotos wat geplaas was as daar aan opgraderings ens gewerk word.

Dalk kan jy 'n nuwe "folder" skep vir nuwe fotos wat jy oplaai dan sien mens nie meer die dubbel plasings van vorige fotos en dan kan dit mens nie pla nie. Net 'n gedagte.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:55:11 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Daar moet tog n' manier wees wat die image wat ge-link is met n' thread n' "used" flaggie kan he en dan nie deletebaar is nie. Dit is n' mens gemaakte machjien waarvan ons praat...dit het nie n' Ma of n' Pa nie.

Die spasie is seeker goedkooper as die sagtewaare en hardewaare om die management van ongebruikte fotos te bewerkstellig.

Ek sal probeer om n' nuwe "folder" te skep om my vrustrasie te verlig :).

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:18:12 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Herlaai net weer jou footer image en click die gaatjie wat se remove old image. Dan moet jy net wag. 

Ek het myne seker n honderd keer oor en oor gedoen, amper my foon stukkend gekap en my rooter het ook deur geloop want ek het gedink die fout le daar.

Doen soos ek se en wag. Die ding het my goed be@on@@rd gehad

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:20:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het ook fotos daar wat halfgelaai het.

Het probeer om dit te delete.

Leef nou maar daarmee saam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:48:33 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1332
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien daar is n' ass blikie (delete) maar dit is greyed out

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 20:48:11 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4339
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek sien my Whatsapp hou die foto op die kommentaar al het ek die foto op my Albums afgehaal. Wonder hoe kry hulle dit reg?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 08:26:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien my Whatsapp hou die foto op die kommentaar al het ek die foto op my Albums afgehaal. Wonder hoe kry hulle dit reg?

As ek die fotos op my foon delete dan is hulle so dof op die whats up self.  Ek moet dit dan weer aflaai soort van om dit duidelik te kan sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za