English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 911
topics: 986
replies: 15 408
views: 4 048 948
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

De Wet Karavaan Park - Margate

replies: 9
views: 615
10 Oct 2017 @ 23:59:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wie onthou nog De Wet karavaanpark in Margate?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 00:00:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het net 1x daar gekamp...kort daarna is dit ontwikkel....wat n jammerte😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 06:49:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Vir jare lank elke April daar gekamp. Nog met Tour-a-way opvou karavaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 08:56:58 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Dit is tans net woonstelle!!!!!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 11:28:30 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Om aan te sluit by hierdie draad wonder ek nog of die karavaanpark by Marina Beach nog bestaan. Dit was waar ek vir die 1e keer gaan kamp het en met 'n tent. Toe ek nog jonk was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2017 @ 07:16:23 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

My eerste kamp by die see as getroude paartjie was by De Wet Karavaan Park. 1400 Datsun bakkie en Venter merk VI opvou karavaan!

Met die terug koms het ons by Howick watervalle se karavaan park geslaap vir 'n nag - dit was 'n volle R7-50. Nog die goedkoopste staanplek waarvoor ek betaal het.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2017 @ 12:45:08 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Dis basies waar die kamp gogga my en my broers gebyt het.Wat n heerlike vakansie. Jammer dis bebou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 00:13:40 am
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hi  Geert,  if this is the camping grounds toward the bottom of the hill going toward the beach and close to the lagoon with a small bridge to cross the stream, then this was the place of my very first camping experience  In the mid 1950's where I camped with Schools and varsities for three years in a row in old Army Bell tents. Even if its not the same piece of ground, the memories are great. Thank You!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:16:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe julle manne kan goed onthou.  My eerste kamp na skool en toe ek begin werk het op my eie en vriende oor die algemeen (toe nog met tent) kan ek glad nie onthou waar dit was nie.  Daar was te veel van hulle.

Dit het gewissel van visvang en boot trips na die dam toe of net vir 'n naweek by Ou Masselspoort buite Bloem.

Daar was baie sulke trippies en almal was chapperig gewees.

Trip met my eerste Karavaan.  Middelburg Dam vir 'n naweek en Dolphin holiday resort vir eerste lang vakansie. Man dit was lekker gewees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 17:00:45 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ons eerste woonwa vakansie as getroude paar, was by De Wet Woonwapark. Het nog een van hulle waens op die perseel gehuur.

Ons eerste kamp met eie woonwa was 'n naweekkamp by Koppisol en ons eerste vakansie was by Merry Pebbles vir 10 dae. Vandaar het ons vir 'n verdere 10 dae Badplaas toe gery.

Die eerste see vakansie was by Scottsborough. Daar het ek my les geleer om nie reg op die see te kamp nie. Wind het ons daar geroer. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za