English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 939
Total Views: 82 555 205
topics: 4 426
replies: 29 956
views: 17 372 193
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 125
replies: 88
views: 10 352

De Rust, Dinokeng, Caravan Park

replies: 8
views: 10448
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
12 Feb 2013 @ 15:43:32 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

I eventually have some time to sit down and do this report, and advise you of a gem of a caravan park, close to home - 90 odd kilometres from Germiston, called De Rust.

We co-incidentally came across this camp, (being most intrigued with the Dinokeng area, but severly disillusioned with Tamboti Vreugde - read a previous report on that subject ...). Telephone bookings for a short weekend were made with a very friendly Annlie and off we went. This first visit was merely to check out our new Sprite Off Road SC caravan, and we were most impressed with this camping area. We thus decided to visit this camp again, but for a longer period.

So, we did another booking for 23 December - 2 January 2013. By now we were on first name terms with the owners, Jan and Annlie  du Preez. Stands are allocated either by pre-booking, or failing that Jan takes you to the best available at that point in time.  This second time we selected stand # 2 - lots of shade, close to the Pienaars River, nice!

If you do select (or get pointed to) a stand close to the river, be aware that there are three lequans ("likkewane") roaming the area. The male is quite big, and should be treated with respect! He is eager to investigate possible sources of food, so keep your dustbin lid closed and food away from the ground.

Apart from the braai facilities which are set out somewhat awkwardly (Jan did move ours to be more "user friendly") the camp is EXCELLENT. Ablution blocks are very clean, regularly attended to, warm water at all times, lovely swimming pool, lots of areas to walk around etc.  No children under the age of 16 years are allowed, and that is maybe the reason why the little monkeys in the trees do not come close to the proviant kept in trailers, tents, caravan etc - nobody obviously feeds them and that creates a very good relationship between caravanners and monkeys. However, on the other hand, your pet dog IS allowed, provided it is kept on a leash when you go walking, and a poop scoop is a MUST! 

You may know that I am a cyclist and as such took my bike with. Jan, also eager to turn pedals, (he is ex-proffesional) and I went for a number of rides and thus I saw the real advantage of this camp - Animals a'plenty. During one such ride, (we were at that stage 5 cyclists with my wife doing her duty as follow vehicle in Jan's Bakkie), we saw between 750 - 800 buck, animals, antilope etc in ONE herd.  This must have been what Earth looked like before man came around - absolutely breathtaking and an incredible sight.  It makes you feel close to God at that stage! So remember - take your MTB with when you go! It is not only recommended, but a neccessity! We were priviledged to see Giraffe, Buffalo and Rhino's (with horns intact) as well. Saw the spoor of a VERY big hippo, and lots and lots of bird life. FANTASTIC!

Jan and Annlie both have very close contact with the campers at De Rust. They are always around, willing to attend to problems, and they react immediately when you do ask. report / complain about something - they are very eager to assist and make your stay worthwhile. By the same token, they are also most eager to maintain the area as it is, therefore Jan prefers you NOT to use a Zapper (electric bug destroyer) As Jan said - it kills 2 or three mosquitoes, but it scares away the Bush Babies ("Nag apies"), and destroys plenty of other innocent insects. In order to combat mosquitoes, by the way, an experiment in conjunction with the University of Pretoria is under way with bats. Bats eat up to 50 000 mosquitoes each per night, but quite frankly we never had much problems with mosquitoes in any case, so I am not sure where they will be getting enough food for these critters!.

I can therefore, in conclusion, recommend this Caravan Park wholeheartedly. We rested well and we will be back. Thanks to Jan and Annlie - your place is beautiful. I will be posting some photographs here and on the website soon. For the rest of you - remember the camera, binoculars and your BICYCLE!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
12 Feb 2013 @ 19:21:29 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years
Yeah Nico it is a lovely Park and we too will return at some stage during our travels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
12 Feb 2013 @ 19:22:42 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Nico dankie vir die info, ons soek altyd plek as ons dokters moet sien in die stad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
13 Feb 2013 @ 11:52:05 am
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Hi Nico,

I can only confirm everything U have to say about De Rust. This was one of my late husband and my favourite places to really unwind, enjoy nature, go for long walks and just recharge. Truly a gem of a place.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
13 Feb 2013 @ 17:04:24 pm
Janine
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 13 Feb 2013

Hi daar Nico

Baie bly om te hoor De Rust is so 'n lekker plek.  Ons wil al vir baie jare soentoe gaan maar het nog kinders op skool gehad.

Ons vat gereeld my en my man se ouers vir 'n kamp naweek.  Ons kinders is nou altwee uit die skool uit en toe besluit ek dit is nou tyd.

Het plek bespreek vir die langnaweek einde Maart so nou kan ek uiteindelik gaan.  Ander wonderlike ding.  Ek soek altyd plek om my hondjies saam te vat.  Nou kan ek dit uiteindelik doen.  Plekke raak nou skaars waar jy jou honde kan saamvat.  Seker ook maar omdat mense hulle nie op leibande hou en agter hulle skoonmaak nie. Anlie was so vreeslik gaaf op die telefoon. Ons het seker 'n uur gepraat.  So nou gaan die klein hondjies saam.  Kan nie meer wag nie. Nico kamp jy nog lekker in jou nuwe karavaan.  Ons het altyd die tent ding gedoen tot ons destyds vir twee weke lank by die see gekamp het en die hele twee weke lank reen gehad het.  Toe besluit ons hierdie tent ding is nie vir die see nie. Ons koop toe karavaan en is nou al op ons tweede karavaan.  Het self 'n aircon in die nuwe karavaan ingesit na ons 4 weke lank gevrek het van die hitte by die see.  Dit is natuurlik net so lekker om in die winter te kamp.  Die heater werk heerlik vir daai koue aande.  Want soos almal weet raak 'n karavaan maar net so vrek koud binne soos 'n tent.  Het sommer self na baie geswets die aircon self installeer.  Die nuwe karavane se nose-cone is vrek klein en kan nie die outside unit vat nie want dan overheat dit.  Ons het toe deur steelite vir ons 'n towbar agter die karavaan laat opsit en die outside unit is nou buite en werk baie meer doeltreffend.  Die hele aircon het ons onder R3000 gekos om self in te sit.  Hy loop sag en is nie 'n oorlas vir mens self en ander kampeerders nie.  Dan vat dit ook nie plek op van die spaarwiel en alles wat mens bere binne die nose cone nie. 

Hoop jy geniet nog jou karavaan

 

Groete

Janine

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
14 Feb 2013 @ 07:05:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het die kampplekkie net so geniet. Voorwaar stil en rustig. Hulle sal my ook verseker weer sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2013 @ 11:08:50 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Janine, Dankie vir die lekker pos! Goed om te hoor dat julle ook De Rust toe gaan, en ek is seker dat julle dit net so gaan geniet as ons!

Ja, ons is hoogs tevrede met Pophuis - ons het weliswaar nou nog twee keer met haar (IS 'n karavaan 'n "Sy" of 'n "Hy"??) gekamp maar dis leeekkkkkeer!!

Die sakie van julle . lugreling interesseer my - dit klink heel goed. Ons het, nog met BosApie saam, so 'n lekker warm atmosfeer geskep onder die tent, (ek het 'n 7 x 7 meter koepeltent gehad wat die hele BosApie, kombuis en alles bedek het, met kante reg rondom) dat dit eintlik heel goed uitgewerk het. Die sykante, met 'n klein braai rooster binne-in was heel gemaklik warm. Moet erken ek was baie versigtig om nie vlamme binne te maak nie, en gelukkig was die weer buite van so 'n aard dat ek eers die vuur goed kon laat brand om sodoende nie rook onder/in die tent te kry nie, maar dit was lekker .

Hoekom ek belangstel in jou pos, is die verwysing na die Steelite trekstang. Dit maak sin, en ek sal dit graag wil dupliseer - eerstens sal dit my toelaat om my fiets AGTER die Pophuis te kan monteer (Joan raak bietjie suur as die fiets - veral as dit vuil en vol modder is - in die Pophuis moet staan op die terugtog huis toe) en verder sal dit help met die stoor van Pophuis in haar slaapplek!

Dankie! en hopelik praat ons weer na julle De Rust besoek!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2013 @ 12:16:52 pm
Annemarie & Dirk
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 15 Feb 2013

2013-02-15

Hallo daar mense wat oor De Rust karavaanpark gesels. Ons is nuwe lede wat so pas aangesluit het en ek sien baie uit daarna om saam te gesels. Ek is Annemarie en wederhelf is Dirk. Ons ken ook de Rust en Annlie, en dis waarlik die beste plek vir rus en vrede, siende dat geen kinders onder 16 toegelaat wrd nie. Wat `n plesier om tot 9vm te kan slaap as jy wil sonder om deur kinderstjies se gelag en geskreeu(hoe mooi ookal - -die lag nie die geskreeu!!!) wakker gemaak te word nie. Die staanplekke is ook so groot dat mense nie mekaar vertrap nie. Weet net ons het niks teen klein kindertjies nie, het die afgelope 2 jaar weer ouma en oupa geword van 2 seuntjies, nadat die ander twee grotes saam met hulle ouers Engeland toe is.

Het bietjie gelees oor verlede jaar se forum oor die doodloop van saamtrekke, en nadat ons 1 keer gaste was by `n karavaanklub se saamtrek het ek en Dirk besluit nie weer nie!! Dalk praat iemand ons om om dit weer te probeer, maar dit sal moeilik gaan.  My man se werk is van so aard dat as ons gaan kamp wil ons net rus en vrede geniet. `n Groet hier en daar en geselsies word geniet.

Ons is by de Rust bespreek vir einde Maart, en ons kan nie wag nie. Het `n nuwe sleepvoertuig en wil voel hoe dit gaan trek. Ons "aftree karavaan" is `n Jurgens Exclusive en ons gaan met  `n Landrover Discovery sleep.

Ons is nie groentjie karavaners nie, maar ek geniet om te lees wat ander te se het en nuwe plekke uit te toets, en daarom het ek as lid geregistreer . Nuwe jaar nuwe dinge!   Wees gegroet!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1035_reactions_counts' doesn't exist
15 Feb 2013 @ 18:31:31 pm
Janine
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 13 Feb 2013

Hi Annemarie

 

Dit is nou blote toeval.  Ons is ook vir die naweek van die einde Maart bespreek by de Rust.  Julle moet 'n draai kom maak en helo se. Ek sal ook uitkyk vir julle.  Jy kan ons nie mis nie.  Ons het 'n Sprite Splash en my skoonma 'n camper.  Ook vat ons die swart worsie en 'n yorkie saam.  Ons sien julle daar.

 

Janine

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required