English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 294
Total Replies: 262 870
Total Views: 83 600 669
topics: 1 159
replies: 12 216
views: 4 838 472
Jokes and everything else that makes you laugh

Dangers of drinking alcohol

replies: 23
views: 6446
22 Aug, 2014 @ 18:54:14 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4235
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 42 years

Read an article on the dangers of drinking alcohol today. It scared the crap out of me. 😩

 

That's it no more reading for me 🙈

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug, 2014 @ 19:27:06 pm
Anonymous

Skip the page, the next page could be something positive.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Aug, 2014 @ 08:49:55 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 49 years

Glad it is just for today we kan start drinking tomorrow drink will we drink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug, 2014 @ 14:46:04 pm
Robbie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 03 Sep, 2013
Experience: 12 years
My Recipe book always tells me to cook with wine Hmm sometimes I even add it to the food
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug, 2014 @ 15:36:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10668
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

lekker gif

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Aug, 2014 @ 15:50:25 pm
Neill and MArg
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1445
Joined: 02 Oct, 2010
Experience: 46 years

Neill & MArg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2014 @ 08:47:24 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5055
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 36 years
Chuck jou vooraad lyk reg vir so n week se kamp LOL
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2014 @ 13:23:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 56 years

So bietjie wyn vir die ongestelteid van die maag is gesondLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2014 @ 17:25:07 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5906
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 34 years

Chuck

Jy kan dit by my stoo.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2014 @ 21:15:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10668
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

baba

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2014 @ 17:02:38 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 25 Nov, 2012
Experience: 8 years

Van drank gepraat. n Hoogaangeklamde kalant struikel by die kroeg uit met n halfjack branas in sy broeksak, stap n entjie op die sypaadjie en slaan neer oor sy eie voete. Hy le so n rukkie stil en toe voel hy daar  loop iets teen sy been af, hy steek sy hand versigtig in en trek dit stadig uit en loer so met een oog na sy hand, toe se hy "Goddank dis bloed"

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2020 @ 23:24:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18696
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Is Dansen se draad oor 0% alcohol verwyder?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 07:44:23 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ek het dit ook opgemerk.  Ek dink dis swak oordeel van Admin se kant.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 08:04:31 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 09 May, 2014
Experience: 27 years

Ek wonder of admin vir ons sal se hoekom hulle die draad verwyder het. Miskien het Danie dalk iets gehoor van hulle af.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 09:04:16 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 35 years

Ek is nie verbaas dat dit verwyder is nie. Danie se inset was na my mening met baie logika gestel. Sommige reaksies het die kind saam met die badwater uitgegooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 12:52:35 pm
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2915
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 48 years

Goeie middag almal.

Die topic was verwyder na ons klagtes ontvang het daaroor. As dit swak oordeel is om te luister na forum lede wat kla oor die manier hoe sekere informasie oorgedra word, is ek jammer. Die topic self kan weer begin word, ek vra net dat mense mooi dink oor wat hulle sê en hoe hulle iets sê.

Lekker dag vir almal.

Die Kwaai Tannie.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 14:31:22 pm
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 09 May, 2014
Experience: 27 years

Goeie middag almal.

Die topic was verwyder na ons klagtes ontvang het daaroor. As dit swak oordeel is om te luister na forum lede wat kla oor die manier hoe sekere informasie oorgedra word, is ek jammer. Die topic self kan weer begin word, ek vra net dat mense mooi dink oor wat hulle sê en hoe hulle iets sê.

Lekker dag vir almal.

Die Kwaai Tannie.

Dankie vir die "kwaai tannie" vir die uitklaar. Soos Chris ook hierbo genoem het, wat daar maar 'n paar ander uitsprake wat dit dalk uitverband geruk het.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 15:23:14 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 35 years

Chuck se  destydse bydrae laat my dink aan 'n boer in my grootword-dorp wat eenkeer vir my pa gesê het: "Oom Piet, ek wil só graag ophou met drink. Ek kry egter nie tyd daarvoor nie".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov, 2020 @ 17:04:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18696
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Admin....foto wil weer nie laai nie.....lê nou onder galleries

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov, 2020 @ 22:46:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18696
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Admin....foto wil weer nie laai nie.....lê nou onder galleries

?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 10:49:48 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3138
Joined: 24 Aug, 2011
Experience: 31 years

Read an article on the dangers of drinking alcohol today. It scared the crap out of me. 😩

 

That's it no more reading for me 🙈

Also read that article.

That's why I stopped READING!😂😂😂

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 11:55:37 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1159
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 41 years

Ha ha, nee ek weet nie hoekom my 0% alkohol verwyder is nie, seker te veel waarhede bevat. 

Ek drink nie omdat ek MOET nie, ek drink omdat ek dors is. Ek het te veel artikels al gelees oor wat alles in ons kraanwater is. Dis logies. Die watertoevoer-pype in ons dorp is MINSTENS veertig jaar oud. Het julle al gesien wat het al alles aan die binnewande van die pype vasgegroei? Kyk n slag wanneer hulle sulke pype vervang. Ek is nie vol fobies nie, ek drink enige water waar ons toer, maar dis van korte duur. 

Ek stap die Waterwerke-pad bokant Gordonsbaai tot DRIE keer n week uit, vir oefening. Ons sien elke week hoe ry hulle reuse tenklorries daar uit. Vol ..... AMONIAK.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 12:24:53 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ek het gelees die Franse het lank gelede wyn by hulle water gevoeg omdat die wyn glo die water sou suiwer van skadelike goed (ek glo nie hulle het al van bakterië en virusse geweet nie).  Selfs kinders het hulle water so gesteriliseer gekry.  Jy het dus moontlik 'n punt Danie. Ek wonder net of jy die voggies so skoon drink of dit by water voeg (om die water te steriliseer natuurlik!).  Ek wonder ook wat maak die beste koffie: Rooi of wit of dalk rose?laughing

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za