English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 429
Total Views: 83 848 923
topics: 1 161
replies: 12 271
views: 4 843 699
Jokes and everything else that makes you laugh

Dangers of SMS!

replies: 8
views: 2744
28 Oct, 2015 @ 08:14:06 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3363
Joined: 16 Jan, 2012
Experience: 55 years

I was complaining in the car this morning about receiving SMS messages clearly from someone who knows me,  but they do not add their names and their numbers are unfamiliar.

A lady responded by telling us that someone received a message with LOL and not knowing it stood for "laugh out loud" thought it stood for "Lots of love". Then she responded "LOL" to another advising her of the passing of a family member?????

Well, I am also one of those who hasn't a clue what SMS abbreviations stand for!

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2015 @ 08:26:09 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Lekker gelag....kan net imagine hoe moes daai mense daai sms opneem?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2015 @ 10:45:29 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years

Stel my ook voor hoe het hulle gevoel 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2015 @ 11:26:00 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr, 2011
Experience: 4 years

Oh my goodness!  LOLyell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2015 @ 18:16:21 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
Ja ek sukkel ook met die afkortings op SMS die jonger geslag is skerp met dit
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2015 @ 06:33:57 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul, 2014
Experience: 28 years

Short message service

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2015 @ 07:06:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years
Jip, wag tot die kleinkinders vir Oupa n sms stuur.
Ek sukkel en bel maar en se " O Oupa dog ek moet julle bel".

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2020 @ 18:58:36 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 249
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 12 years

My suster se dogter het eendag n ou oom wat siek geraak het by die werk gehelp om by die huis te kom deur sy kar te bestuur - sy stuur toe n boodskap aan haar ma om te sy sy moet haar kom oplaai by sy huis sonder om die situasie mooi te verduidelik en sit toe "lol" aan die einde.   My sus het amper 911 gebel  - gedog die oom lol met die kind.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2020 @ 22:41:53 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

My suster se dogter het eendag n ou oom wat siek geraak het by die werk gehelp om by die huis te kom deur sy kar te bestuur - sy stuur toe n boodskap aan haar ma om te sy sy moet haar kom oplaai by sy huis sonder om die situasie mooi te verduidelik en sit toe "lol" aan die einde.   My sus het amper 911 gebel  - gedog die oom lol met die kind.  

 

O hel....wys jou net. Nou lekker gelag๐Ÿ˜œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required