English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 205
topics: 1 158
replies: 12 204
views: 4 836 185
Jokes and everything else that makes you laugh

Damme

replies: 10
views: 2809
24 Feb 2017 @ 14:07:10 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 14:43:31 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

laughing Grumpy/Hannes as ek ou trump se lippe taal lees se hy heel iets anders soos byvoorbeeld voetsek in sulke klein ruk bewegings

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:01:38 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek dink hy se ........."for 5 cents.......gaan kyk op google!"

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:15:50 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

Ek dink hy se ........."for 5 cents.......gaan kyk op google!"

Lekker lag ek nou Google se hy se Jy vat my hond laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 21:52:45 pm
Anonymous
Wonder as hy buitelanders so uitgooi en die ander lande ook amerikaners begin uitgooi soos nigerie met ons wil maak, wat se hy dan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 12:20:22 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink nie hy gaan sy vyf jaar uitdien nie, ek dink hulle gaan hom "Impeach".  Amerika kan hom doodeenvoudig nie bekostig nie, soos Kennedy, maar dit was 'n ander tyd met 'n ander CIA en ander metodes.

Ek het terloops onlangs 'n artikel gelees waarin geskiedkundiges the vyftig of wat gewese presidente beoordeel.  Hulle reken Obama was die dertiende beste president.  Ek dink hierdie ou gaan dalk heel laaste kom.  Ek wonder ook of hy homself nie bankrot gaan "president" nie.  Ryk ouens soos hy het gewoonlik netsoveel skuld of selfs nog meer as hulle bates.  As sy beleggings begin waarde verloor omdat mense sy maatskappye begin boikot, soos reeds nie geval is, kan hy homself insolvent bevind. Soos hulle sê "Watch this space".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 12:42:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek weet nou nie eintlik wat hy verkeerd doen nie maar lyk ve my al meer dat hy die Christendom beskerm teen die antichris.
My 2 sent.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 12:44:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years



90 % soos dit nou in oostransvaal reen loop hy oor binnekort.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 15:43:13 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3548
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink om hierdie persoon enigsins met die Christendom te assosieer, doen die Christendom groot skade aan.  Maar laat ons eerder nie op hierdie terrein beweeg nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 15:49:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9883
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink ook hulle wil hom DOODeenvoudig h.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:55:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vir wat dit werd is.  Gisteraand op TV Vaaldam is 100% vol.  Is dit nie geseende water van bo nie.

Hoop net die liewe heer sal na die Kaap ook omsien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za