English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 134
Total Replies: 227 738
Total Views: 82 281 737
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 973 834
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Dalk goed om te lees

replies: 10
views: 415
07 Jan 2019 @ 08:04:10 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As mens so in die begin v d jaar ledig is is hierdie 'n lekker stuk om te lees.

https://www.arrivealive.co.za/Safe-Driving-and-Towing-a-Trailer-Safely

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 10:27:23 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Dankie Danie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Jan 2019 @ 11:32:16 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Lekker leesstof dankie

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 16:19:32 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Alles common sense maar ons weet mos dat sense nie common is by party mense nie....soos daai taxi bestuurder wat gister kop aan kop met die trok gebots het naby Villiers op die N3...lanklaas so 'n plat taxi gesien

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 17:51:00 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Yes, and those exceeding the speed limit should be shot!!wink

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 18:13:57 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

I will remember it next time if we meet face to face - beware - hehehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 18:18:25 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Alles common sense maar ons weet mos dat sense nie common is by party mense nie....soos daai taxi bestuurder wat gister kop aan kop met die trok gebots het naby Villiers op die N3...lanklaas so 'n plat taxi gesien

Of soos daai ding wat in my kop ingedruk is deur my PA dat jy nie maklik 'n trekker verby gaan want hy kan enige oomblik op amper volspoed draai. Ek onthou nog eendag ry my PA agter my en ek op my 50. Net toe ek 'n vragmotor in die klein dorpie se hoofstraat wil verbysteek blaas hy toeter en dit is toe ook een wat regs draai.

Die naweek het daar iewers 'n taxi 'n trekker wat regs draai verby gesteek dat die trekker op sy sy le.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 18:34:15 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Mense, ek wens hulle wil statistieke bekend maak van die totale hoeveelheid  ongelukke per jaar, watter persentasie is Taxis betrokke .Ek dink dit sal  skokkend  wees om tesien.Ons sit in hierdie land met n ander groot probleem, die hoeveelheid swaar voertuie op die paaie ,agv n ondoeltreffende spoorweg netwerk .Een van die gevaarlikste goed in die karoo,op daai reguit, gelyk paaie, jy dink dit is net 2 vragmotors agtermekaar, dan ry daar 4 agtermekaar, so naby ry hulle aanmekaar, so ja daar moet jy baie seker maak, voor jy verby gaan .Jy moet altyd vir die ander mense ook dink, anders gaan jy probleme kry verseker .Dit is maar wat ek deurentyd op die pad ondervind .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 19:08:22 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Die taxis maak ons almal baie kwaad met die manier hoe hulle ry maar ander pad gebruikers is net so skuldig.Ons ry die dag na nuwe jaar op die N1 tussen Winburg en Ventersburg, die pad was redelik besig met baie vragmotors in albei rigtings. Voor my is twee groot trokke en motor met nog twee motors after my, almal wag maar geduldig om die trokke verby te gaan. Teen n opdraende met n dubbele wit streep kom n man met n wit Fortuner en n Jurgens woonwa by ons almal verby gejaag sodat die aankomende motor in die geel streep moet ry om n botsing te vermy. Dan vrae ons hoekom sterf daar soveel mense op ons paaie.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2019 @ 19:31:49 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Die taxis maak ons almal baie kwaad met die manier hoe hulle ry maar ander pad gebruikers is net so skuldig.Ons ry die dag na nuwe jaar op die N1 tussen Winburg en Ventersburg, die pad was redelik besig met baie vragmotors in albei rigtings. Voor my is twee groot trokke en motor met nog twee motors after my, almal wag maar geduldig om die trokke verby te gaan. Teen n opdraende met n dubbele wit streep kom n man met n wit Fortuner en n Jurgens woonwa by ons almal verby gejaag sodat die aankomende motor in die geel streep moet ry om n botsing te vermy. Dan vrae ons hoekom sterf daar soveel mense op ons paaie.

Dink daai ou het nie sy Fortune koekie se briefie gelees nie "He who drives like idiot will die quickly" of so iets?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:26:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie. Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required