English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 696
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 786
Share all those nice recipes with everybody...

Daardie waffle maker

replies: 7
views: 4090
12 Aug 2016 @ 18:46:41 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
nog so n paar idees vir dei waffle.
Onthou dit is nie net om waffles te maak nie
Spray die waffle maker en maak warm
. Sit n snytjie brood botter kant bo op die waffle pan sit kaas en tamatie en bebraaide spek op en maak dit toe met nog gesmmerde snytjie brood. druk die waffle toe en braai jou broodjie tot lekker bruin. maak oop en siedaar n lekker kaas en tamatie broodjie

Dan kan jy ook brood deeg vat wat jy by die Spar of enige winkel koop dan in dun bolletjies maak en dit dan plat druk sit ook dan n kaas polonie en tamatie en maak toe en braai tot lekker gaar.
jy kan ook dan spek kaas en piesang vat en dit tussen die deeg sit en dit met die waffle maker gaar maak en as jy dit dan uit haal gooi stroop oor die waffle en geniet

In plaas van om brood rolletjies te koop maak jy sommer jou eie waffle brood rolletjies vir daardie lekker hamburger Vat dieselfde brood deeg en maak n plat ronde bun daarvan en sit twee dan in die waffle maker en maak gaar en lekker bruin haal uit sit jou krop slaai en patty wat gaar gebraai is en tamatie en kaas en sous oor en sit die ander waffle rolletjie bo op en siedaar n lekker waffle hamburger.
So kan n mens lekker idees uit dink vir daardie waffle maker wat net stof vergaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 13:14:51 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie puik idee Herman
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 10:34:28 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons gaan nou sowaar die jafelmaker aanskaf.  Sal hom baie gebruik, veral as ons kamp.  Dankie vir al die resepte Herman.  'n Man soos jy is seker nie te versmaaie in die huis nie.  Bederf jou familie seker lekker met al die disse.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 14:19:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan verseker die idee gebruik om 'n stuk deeg in 'n Jaffel yster te sit. Net totdat hy sy vorm behou dan verder net op die rooster vir roosterbrood.

Gebruik dit dan as buns vir hamburgers ja.

Dalk gaan ek weer so 'n werkkie kry vir daai Jaffel yster.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 21:09:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nooit gedink n kermis braaitang het soveel moontlikhede nie. Mooi man.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 21:47:47 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
My waffle maker het baie stof opgegaar maar deesdae gebruik ek dit baie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 05:53:12 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

My waffle maker het baie stof opgegaar maar deesdae gebruik ek dit baie

Noga use for a / waffle / jaffle iorn....

Hi Herman... I had a really old jaffle iorn hanging around, kom van toekka se tyd...The one with the green & red wooden handles, with little white stripes...

Stripped the handles out of the round bit, and I use it to do black mushrooms...

A dollop of lemon / garlic butter in the hollow, put the mushrooms in, bottom side facing up, a tiny chuckle of peri-peri and sie-daar 2 very lekker mushrooms with your bacon & eggs.

I Ain't gonna pay the price for the LK products so-called-mushroom iorn... SHREEK!

 Remind me to give you my plastic-bag-egg-pie's-no-dishes-to-wash recipie

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 21:13:14 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Would love to hear about the plastic bag egg pies
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required