English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 878
Total Views: 82 451 077
topics: 1 127
replies: 11 535
views: 4 807 692
Jokes and everything else that makes you laugh

DRINGENDE BOODSKAP VIR HERMAN

replies: 8
views: 5118
26 Apr 2016 @ 13:30:00 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Moet Nooit jou Landy met warm water was nie

(Altanse jou Land Looper Verdeediger)

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2016 @ 13:30:40 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years

Hierdie ou het dit ook gedoen.

Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 06:44:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8235
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hierdie ou het dit ook gedoen.



Dis CHUCK se Kleinseun se HILUX.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 07:30:43 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hierdie ou het dit ook gedoen.

- korter gemaak om onderdak te parkeer surprised

Disa 'n "trapkar/bakkie" as jy daarin sit is daar duidelik nie plek vir 'n enjin nie - jou voete kom daar waar dit hoort.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 09:22:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk heel oulik. (Photoshop)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 13:56:54 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2561
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
'n Lid het 'n rukkie gelede advies gevra oor 'n "kompakte" SUV wat hy wil koop- hoop hy sien hierdie een! Meer kompak gaan hy die maklik kry nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 16:57:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Lyk net soos n Pick en Pay trollie wat bietjie deurgeloop het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2016 @ 17:07:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk soos daai "hot-wheel" karretjies wat mens vir kinders koop😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 20:34:21 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
He He Warren jy kan ooral parkeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required