English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 554
Total Views: 82 434 423
topics: 981
replies: 15 221
views: 4 032 635
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

DAG BESOEK NA DINOKENG

replies: 12
views: 3906
12 Feb 2016 @ 08:56:17 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years
Wie was al daar vir 'n dag besoek? Watter diere is daar om te besigtig en by watter hek gaan 'n mens in? Is dit die moeite werd om op 'n Safari voertuig te gaan of liewer met jou eie voertuig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2016 @ 09:46:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Kan met eie voertuig. Hulle s die big5 is daar....maar jy gaan baie gelukkig wees om hulle te sien. Moet s die bokke ens wat daar is, is mooi gootte. Vat piek niek goed saam...daar is areas om dit te geniet.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2016 @ 09:58:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Weet nie watter kar jul ry nie...maar hulle dui aan watter roetes jy n "high clearance" voertuig soos n bakkie nodig het of n 4x4
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 08:55:49 am
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 44 years

Ek was al verskeie kere daar. Het dit laas jaar met die Livina gedoen maar telkens vir myself gesê die kar is nie daarvoor gemaak nie. Het nou 'n 4x4 bakkie en wonder hoe ek dit met die Livina gedoen het. Ook na die afgelope tyd se reen lyk daai paaie baie slegter. So myns insiens is 'n bakkie of 4x4 nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 09:23:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wie was al daar vir 'n dag besoek? Watter diere is daar om te besigtig en by watter hek gaan 'n mens in? Is dit die moeite werd om op 'n Safari voertuig te gaan of liewer met jou eie voertuig?

Lyk of die meeste mense by Wilderness way hek ingaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 10:02:22 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years
it is - in my opinion - very expensive. R235 entrance plus R30 pppd. the entrance gate for the self-drive route is on the far north side of the park and the self-drive route is only short. they will tell you at the gate if and where any animals have been seen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2018 @ 07:40:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

22-Jarige aangeval deur leeu - Dinokeng omgewing

LINK NA BERIG

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 19:49:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom aan hierdie nuweling!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 19:49:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom aan hierdie nuweling!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:13:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis te pragtig.  Man dit laat mens sommer goed voel om te sien die diere gaan vooruit tenspyte van dit wat in ons mooi land aan gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:34:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mens kan nie help om te wonder wat die toekoms vir hierdie baba renoster inhou nie. Soms wonder ek of dit nie beter sal wees om so n dier na n land soos Kenya te deporteer nie waar sy lewe baie veiliger sal wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 09:21:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert het jy self die foto geneem of het iemand dit iewers geplaas?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 16:31:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert het jy self die foto geneem of het iemand dit iewers geplaas?

Was op Dinokeng se facebook blad. Ek self het nog nooit n renoster gesien by Dinokeng nie. Die big5 kruip maar weg as ek daar kom🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required