English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 836
Total Replies: 257 013
Total Views: 83 393 719
topics: 11 757
replies: 141 857
views: 39 422 132
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Critical Skills List

replies: 7
views: 303
20 Feb 2021 @ 10:44:18 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 526
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 12 years

The South African Government Draft Critical Skills List ( 2021 )has listed "Caravan Park and Camping ground manager" as one of the many critical skills needed by our country.
For this skill, a minimum qualification is required, a diploma or advanced certificate at NQF level 6. No professional or licence-to-practice is required.

And here I thought that just a bit of business and common sense would get me the job.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 14:40:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10187
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Jip. Ek is te hoog gekwalifiseer.

Sal nie die pos kry nie.......lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 17:21:02 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2274
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years

En ek het nie n Beeeeeeeeee kwalifikasie nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2021 @ 18:03:12 pm
Gerden
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 04 Jan 2021

embarassedEk mag dalk kwalifiseer met meer as genoeg kwalifikasies en vra minimum salaris.

Groot probleem: Ek kry nêrens die regte kleur verf nieembarassed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 08:57:21 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1560
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

Ek het die dokument deur gekyk, en tot die slotsom gekom dat dit eerder ‘n lys is van vaardighede wat in Suid Afrika beoefen word as ‘n kritieke tekort vaardighede lys waaruit ‘n potensiele immigrant kan besluit of daar ‘n toekoms vir hom in ons land is.

Daar word jaarliks derduisende studente deur universiteit gesit, en jaar na jaar hoor ons hulle is werkloos. Dit laat die vraag ontstaan - is die universiteite daar om werk te skep vir universiteitspersoneel, of om studente toe te rus vir ‘n loopbaan. Soos dit vir my lyk word geen kritieke vaardighede op universiteit aangespreek nie, anders sou afgestudeerde studente werkloosheid mos nie ‘n probleem gewees het nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 09:02:24 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 615
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Ek het die dokument deur gekyk, en tot die slotsom gekom dat dit eerder ‘n lys is van vaardighede wat in Suid Afrika beoefen word as ‘n kritieke tekort vaardighede lys waaruit ‘n potensiele immigrant kan besluit of daar ‘n toekoms vir hom in ons land is.

Daar word jaarliks derduisende studente deur universiteit gesit, en jaar na jaar hoor ons hulle is werkloos. Dit laat die vraag ontstaan - is die universiteite daar om werk te skep vir universiteitspersoneel, of om studente toe te rus vir ‘n loopbaan. Soos dit vir my lyk word geen kritieke vaardighede op universiteit aangespreek nie, anders sou afgestudeerde studente werkloosheid mos nie ‘n probleem gewees het nie.

Wyse woorde

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 10:23:43 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3827
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek dink jy het 'n punt beet Pieter.  Ons het nie BA (Sielkunde) of (Sosiologie) of (Personeelbestuur) studente nodig nie, en dit is wat baie studente wil swot net om 'n graad te kry en dan is daar nie werksgeleenthede nie.  Ons het tegnies-opgeleide mense nodig.  Maar baie studente, en veral hulle ouers, is onder die indruk dat 'n universiteitsgraad meer werd is, meer status het en beter, betekenende, 'n groter salaris, sal verseker.  My vrou was 'n hoërskool onderwyseser en graadvoog.  Sy het telkens gevind dat as ouers ingeroep word omdat hulle kinders konstant vakke soos Wiskunde hoërgraad druip en geen kans het om dit in matriek te slaag nie, weier die ouers om hulle na iets soos Wiskundige Geletterdheid (ek dink dis die naam) te verskuif, wat hulle wel sou kan bemeester.  Sjina is nie so welvarend omdat hulle so baie BA gegradueerdes het nie, maar omdat hulle so baie goed tegnies opgeleide mense produseer.  Suid-Afrikaners wil maar nie wegkom van die idee dat alle mense eenders geskape is en dieselfde vermoeëns het nie. Die werklikheid is dat enige land baie geskoolde werkers en baie minder bestuurders benodig om te floreer.

Ek het gereeld gedien om panele wat nuwe personeel moet aanstel.  In een geval is die kandidate op die kortlys 'n situasie gegee en gevra hoe hulle dit sal hanteer.  Een van die kandidate se antwoord was dat hy dit na sy ondergeskiktes sal verwys.  En dis heeltemal 'n realistiese antwoord in ons land, want dit presies wat hier gebeur omdat die bestuurder in baie gevalle geen benul het van wat hy behoort te doen nie want hy/sy het  'n BA graad, of dalk nie eers dit nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 14:13:35 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1616
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

Die waarheid maak seer,hoop dat n saaitjie geplant word by ons wat hier lees en dit van toepassing maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za