English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 637
Total Replies: 220 746
Total Views: 81 961 236
topics: 583
replies: 3 514
views: 3 299 154
Share all those nice recipes with everybody...

Cremora tert

replies: 11
views: 194
26 Apr 2019 @ 07:57:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lance (Skolopad) het melding gemaak van hierdie resep op die koffie draad. Lyk lekker en maklik om te maak.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 08:45:02 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Vrou maak hom gereeld vir my. Sy sit net bietjie meer suurlemoensap in. Ek is maar n suurbek. Kry party maal nie kans om behoorlik te set nie. Baie lekker

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:34:03 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hierdie tert is so lekker, maar..........................nie goed vir my gewig nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:36:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12706
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My niggie maak dit altyd.

Stem saam dis baie lekker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 12:46:18 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

ek sit bietjie geblikte pynappel in, dis baaie lekker

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 16:35:22 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Saam met roomys

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 13:22:45 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Sjoe! Dit lyk LEKKER, gaan hom maak! 

Dankie vir die resep.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 07:31:38 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sal maar deurgee aan die hoof van huishouding en kombuis.

Ek is tegnies : water, solid waste disposal en porta, so weet van terte maak niks.

Dalk sal sy hom probeer maak. Ons eet eintlik nie veel koek nie, (al lyk dit nie so nie).

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 07:43:05 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vrou het hom gister gemaak. Dis baie lekker.(...en soet🙄) Kan glo hy sal lekker wees met pynappel...ongelukkig is ek die enigste wat hou van pynappel in die huis....maak van alles hawaiian....burgers, stir fry, pizza

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:58:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12706
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert gee my jou adres ek is nou nou daar....................Ha ha ha ha 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 06:57:46 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert gee my jou adres ek is nou nou daar....................Ha ha ha ha 

Sal liewers wou kom aflewer....was nog nooit by die Eiland nie🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 07:13:47 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Het hom ook die naweek ge eet met pynappel. Heerlik. Ma het net bietjie minder water en meer suurlemoen sap ingesit. Stol dan vinniger.laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First